praag.co.za

Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde

Written by

in

,

Die moord op die jong, wit meisie van die Hoërskool Sand du Plessis in haar slaapkamer op ‘n hoewe by Bloemfontein was glo besonder wreed, het die hof gehoor.

‘n Swartman het voor regter Johann Daffue erken dat hy verantwoordelik is vir die moord op en verkragting van ‘n wit meisie op 7 April vanjaar.

Moses Maoka (37), het voorheen op die plot waar die meisie vermoor is in Bainsvlei gewerk. Hy staan tereg op nog drie huisbraak-aanklagte.

Die geneesheer wat getuig het, het oor noodlottige beserings wat sy opgedoen het, gesê hy het nog nie voorheen soveel brutaliteit gesien nie.

Dr. Ignatius Ferreira was onthuts toe hy in die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein getuig het oor die lykskouing wat hy op Noeline Koekemoer (16) uitgevoer het.

Volgens Ferreira was die slagoffer van kop tot tone oortrek van kneus- en skraapmerke en het sy letterlik vir haar lewe geveg.

Sy kon nog gelewe het toe Moaka daar weg is, het Ferreira getuig.

Moaka het in sy verklaring gesê hy het haar gewurg totdat sy “swak” geword het en daarna het hy haar verkrag.

Comments

7 responses to “Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde”

  1. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Moses Maoka het dierlik tekere gegaan met die kind, hy kan nie n lid van die geeerde ras wees nie.EWIG VERVLOEK IS HY!

    1. G Avatar
      G

      Nee wat, hierdie goed is nie diere nie. Hulle mag maar mishandel word.

      1. Andy van Vuuren Avatar

        Gee hom vir die boere, hulle sal weet hoe om met hom te werk.

    2. expatNederland Avatar
      expatNederland

      Vervloek gaan nie help. Dit is tyd vir ‘n tergestelling. Laat die volk reg in eie hand neem.

  2. boerseun Avatar
    boerseun

    Ek is bly dat die moeder nie geswig het onder die gewone druk (van die kerk, verdedigingsadvokokaat, familie, ens.) nie, en weier om die swart terroris sy barbaarse dade te vergewe! Dame, jy stel ‘n pragtige voorbeeld onder uiters moeilike omstandighede!

  3. Corrupt_comrat_nr1 Avatar
    Corrupt_comrat_nr1

    hoekom kan sulke gespuis nie gehang word nie?

  4. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Ek weet darem nie of “onthuts” die regte woord is nie. “Geskok” sou miskien meer gepas gewees het. Maar aan die ander kant was die doktor dalk net “onthuts” teen die agtergrond van sy daaglikse ervaring van hierdie soort geweldpleging. Ons volk is besig om stelselmatig uitgeroei te word., Om te dink die De Klerk gespuis het ons land weggegee ten einde ons van “bloedvergieting” te bewaar. En om te dink baie van ons het hom geglo. En dan, weereens het die geweldenaar voorheen op die plot gewerk waar die kind vermoor is. Sal ons nooit leer nie?

Leave a Reply