Hittegolftoestande sal na verwagting van môre af in die grootste deel van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes voorkom. Droë toestande duur rampspoedig voort in die sentrale deel van die binneland, met uitermatige hoë temperature. Maksimum temperature van tot 44 grade Celsuis word vir Upington voorspel, terwyl Bloemfontein en Kimberley ook van môre af behoorlik gaan
Switserse weermaghoof waarsku teen chaos
Samelewings in Wes-Europa is op die rand van chaotiese geweld wat veroorsaak word deur die ekonomiese ontwrigting, massa-immigrasie en terrorisme. Dit is nie die siening van ‘n randeier nie, maar van die hoof van die Switserse weermag. Lt.genl André Blattmann het ‘n waarskuwing aan die Switsers gerig dat hulle vasteland gevaarlik naby aan ineenstorting is
Joseph Secrève: Obama en Clinton, diktators van die proletariaat
Volgens diverse mediabronne voorspel 2016 nie veel goeds nie. Russia Today se Max Keiser waarsku oor ‘n finansiële superseepbel wat gaan bars, Generaal André Blattmann van die Switserse weermag meen dat Europa op die randjie van ‘n burgeroorlog staan, die lae olieprys druk die Russiese en Saoediese ekonomie (en bied moontlik ‘n verklaring vir Saoedi-Arabië
Lees verder: Joseph Secrève: Obama en Clinton, diktators van die proletariaat
Dan Roodt: PRAAG se doelwitte vir 2016
Hier aan die begin van die skrikkeljaar 2016 is dit waarskynlik ‘n goeie idee om te besin oor wat ons bereik het en nog steeds moet bereik. PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, is in 2000 gestig en is dus letterlik ‘n “millenniumbeweging”. Wat is PRAAG? In ‘n neutedop is dit vier dinge: ‘n dinkskrum, ‘n versets-
Nigeriese rykmanswinkel omhels die ‘Bantoe’-handelsmerk
Terwyl die term “Bantoe” in linkse, politiese korrekte Suid-Afrika soms die wenkbroue laat lig, het ‘n Nigeriese rykmanswinkel in Lagos daarvan ‘n modewoord gemaak. “Bantu”, ‘n Ethiopiese handelsmerk vir swemklere word prominent in die winkel, asook aanlyn, vertoon. Alára, die luuksewinkel in Lagos, is onlangs met ‘n lang bekendstellingsartikel deur Agence France Presse (AFP), die
Lees verder: Nigeriese rykmanswinkel omhels die ‘Bantoe’-handelsmerk
Geert Wilders vir die 3de keer aangewys as Nederlandse ‘politikus van die jaar’
Geert Wilders is in Nederland verkozen tot politicus van het jaar 2015. De verkiezing wordt elk jaar georganiseerd door het tv-programma EenVandaag. De PVV-leider kreeg een kwart van de ruim 37.000 stemmen. Hij won ook al in 2010 en 2013. Geert Wilders krijgt vooral erkenning voor zijn standpunten in de vluchtelingencrisis. “Als enige politicus heeft
Lees verder: Geert Wilders vir die 3de keer aangewys as Nederlandse ‘politikus van die jaar’
Karel Combrinck: Pouse en pape
As ek dink aan God, dan dink ek aan misterie. As ek dink aan Christus, dan dink ek aan lig. As ek dink aan die kerk, dan dink ek aan skemer. Onlangs was daar op Praag ‘n interessante bespreking oor die heiligverklaring van Moeder Teresa en oor die Katolieke Kerk in die algemeen. Daar was
Leon Lemmer: Akademiese vryheid
Die ANC-regering het geswig voor die onlangse studenteprotes en ingestem dat daar in 2016 geen verhoging van klasgeld gaan wees nie. Die regering is gevolglik verplig om meer staatsgeld na universiteite te kanaliseer. Hierdie sluwe ANC-kamerade het besluit om in ruil daarvoor universitêre onafhanklikheid verder in te kort. Vorentoe sal daar van universiteite verwag word
Dan Roodt: PK-aasvoëls sirkel om Chris Barnard se skrywerslyk
Suid-Afrika, ‘n land wat twintig jaar gelede deur terreur en propaganda verower is en tans alle wêreldrekords vir geweld, misdaad en korrupsie slaan, beskik oor min inheemse kultuur. Daarom, as iemand soos die Afrikaanse skrywer Chris Barnard sterf, daal die polities korrekte aasvoëls in swerms neer om op sy skrywerslyk te kom aas. Immers kan
Lees verder: Dan Roodt: PK-aasvoëls sirkel om Chris Barnard se skrywerslyk
Dan Roodt: Anglomaanse professore op Stellenbosch so erg soos ISIS
Toe die oorspronklike pleidooi vir slegs Engels aan Maties deur proff. Sandra Liebenberg en A.J. van der Walt aanlyn in hul gunstelingtaal gepubliseer is, het meeste mense dit as anglomaans en selfs ekstremisties ervaar. Tot my verbasing is dit onlangs in Afrikaanse vertaling in die Media24-koerante oorgedruk. “Afrikaans verdien nie spesiale behandeling” is die titel
Lees verder: Dan Roodt: Anglomaanse professore op Stellenbosch so erg soos ISIS
