Die Sol Plaatje munisipaliteit in Kimberley het ‘n waarskuwing uitgereik oor mense wat hulle as munisipale amptenare voordoen en elektrisiteitsbesparings apparate verkoop. Sol Plaatje woordvoerder Sello Matsie sê die verkopers van dié apparate, waarvan die toerusting nie een dieselfde is nie, oortuig inwoners dat hulle toestel die huiseienaar baie geld sal bespaar. Matsie sê bejaarde
Lees verder: Kimberley moet ligloop vir skelms wat ‘kragbespaarders’ smous
