Vyf mense is in hegtenis geneem en verskyn binnekort in die hof op aanklagte van openbare geweld ná Maandag se wydverspreide oproerigheid in en om Durban.
Ontevrede betogers het paaie versper, sakeondernemings geplunder en minstens 30 voertuie aan die brand gesteek, het RSG berig.
Volgens die polisiewoordvoerder, Thulani Zwane is een persoon tydens ‘n skietery gewond en ‘n saak van poging tot moord word ondersoek.
Die oproeriges is ontevrede oor die ANC se kandidaatlys vir die munisipale verkiesing wat onlangs bekendgemaak is.
Intussen duur die oproer in en om Durban voort. Die polisie is by Inandaweg noord van Durban ontplooi waar ‘n groep betogers sedert vroeg vanoggend byeen is.
Die polisiewoordvoerder sê die paaie is tans oop, maar die polisie monitor die situasie.
Noordkusweg, Umgeni en Springfieldweg, asook Queen Nandi-rylaan en die Sea Cow Lake-gebied is plofbaar.
Tydens die opmars tussen Parlock na die Connaught-brug is eiendom beskadig en gevandaliseer.
Die Durbanse Kamer van Handel en Nywerheid het ‘n beroep op sake-ondernemings gedoen om risikobestuurstrategieë in te stel om die uitwerking van voortslepende oproer te verminder.
Grootskaalse verkeersontwrigting het Maandag in verskeie gebiede noord van Durban voorgekom.
Die bestuurshoof van die Kamer, Dumile Cele sê in ‘n verklaring die ontwrigtings het tot gevolg gehad dat talle werknemers, insluitend mediese personeel, nie betyds by die werk kon opdaag nie, wat pasiënte regstreeks geraak het.
Belangrike verspreidingsentrums in die gebied is ook geraak.
Die ANC in die provinsie het vroeër die protesoptrede veroordeel.
Die ANC se provinsiale sekretaris, Super Zuma, sê dit maak nie sin dat mense openbare eiendom beskadig as hulle probleme met die ANC het nie.
Hy sê daar is behoorlike platforms om probleme te lug. Zuma sê misdadigers het die proses gekaap.

“… die protesoptrede veoordeel.” moet eerder wees ‘veroordeel’.
dankie rifrug…ai jys darm maar ‘n yster met die spelling ding ne.
Enige rede om te brand, breek, steel, moor….
Verkiesingsgeweld, Terrorisme of kragonderbrekings … wat dink jy?
Want hulle kan – dis al rede wat vir hulle nodig is.
Naand Rifrug,
TERRORISME
Dit is wat dit is.
Ja, Rifrug
There is a massive squatter camp less than 10 minute walk from this church.
Cato Crest.
booi’s will be booi’s
Dis hoekom daar Apartheid was. Verskillende mense met verskillende vorms van demokrasie. Een tipe gebruik sy verstand om regerings aan te stel, die ander geweld!
Naand Mattewis,
ja nee van verstand is daar geen sprake nie.
Jy kan die ‘agtergeblewene’ uit die bos haal maar dis onmoontlik om die bos in die volgende paar eeue uit die agtergeblewende te haal. Brandstigting is deel van hulle gene en ongelukkig het ons hulle geleer om vuurhoutjies te gebruik. As hulle nog steeds moes stokkies fryf om vuur te begin sou daar nooit brandstigting gewees het nie – hulle is net eenvoudig te lui
Naand Kaiavas,
as die torrietjie eers gesink het is dit verby. Daardie vaal bleek uitdrukking in die oë, en dan daardie ONWILLEKEURIGE gegrawe in die neusgate om suurstof te probeer kry, vermoed ek, dan is dit nag suid van Garies sê ek jou.