Die Afrika Unie het ‘n beroep gedoen dat die ebola-epidemie in wes-Afrika bekamp word sonder om die slagoffers óf lande te isoleer en te stigmatiseer, het RSG berig. Elf bestuurslede van firmas wat in die hulpbronsektor in Wes-Afrika werk, het ook in ‘n gesamentlike verklaring gevra dat die reisverbod na die streek opgehef moet word
Lees verder: AU: Moenie ebola-pasiënte isoleer, stigmatiseer
