Die Gautengse Onderwysdepartement, wat oor die afgelope aantal jare gereelde dreigemente teenoor Afrikaanse skole maak dat hulle verengels gaan word, het so pas ‘n wiskundehersieningshandboek vir graadsesleerlinge slegs in Engels beskikbaar gestel. In ‘n omsendbrief is skole in kennis gestel dat hulle die hersieningsboeke vir wiskunde moet kom haal. Daar word in vetgedrukte letters gestel
Lees verder: Gauteng-onderwysdept. stel wiskundehandboek slegs in Engels beskikbaar
