‘n Aardbewing met ‘n voorlopige sterkte van 5,6 op die Richterskaal gemeet het die Japanse hoofstad, Tokio, en omliggende gebiede vroeër geskud. Die land se meteorologiese agentskap sê dit was nie nodig om ‘n tsoenami-waarskuwing uit te reik nie. Die episentrum was net noordoos van Tokio, maar geen onmiddellike berigte oor skade of ongevalle is
Swart Amsterdamse skole soek naarstiglik na wittes
Negen op de tien leerlingen hebben er een kleurtje: de St. Catharinaschool en de Avonturijnschool in Amsterdam-Zuid zijn ‘zwarte’ scholen in gekleurde wijken waarin ook veel autochtone Nederlanders wonen. Dat wit ondervertegenwoordigd is, vindt directeur Roger Baggen van de Catharinaschool “treurig”. En dat zullen bewoners van de Rivierenbuurt en de Pijp vandaag te weten komen.
Lees verder: Swart Amsterdamse skole soek naarstiglik na wittes
Universiteit Stellenbosch: Oplaas ‘n werklik sinvolle brief
Iemand het uiteindelik daarin geslaag om ‘n werklik sinvolle brief oor die toestand aan die Universiteit Stellenbosch (US) in Die Burger (25 deser, p 8) gepubliseer te kry. Taalrealis van Stellenbosch skryf soos volg – ek haal die brief in sy geheel aan: “Volgens ‘n senior akademiese bestuurder aan die US geniet die beweging Open
Lees verder: Universiteit Stellenbosch: Oplaas ‘n werklik sinvolle brief
MTN sukkel met diesel in Nigerië
Nigerië se grootste selfoonoperateur, MTN, het gewaarsku dat hy gedwing kan word om sy dienste te sluit weens ‘n tekort aan dieselvoorraad in Afrika se grootste olieproduserende land. MTN Nigeria het ‘n boodskap op die sosiale netwerk Twitter geplaas en gesê omdat die meeste van sy basisstasies en ander toerusting deur kragopwekkers aangedryf word, kan
Na beurtkrag kom beurtwater
‘n Professor aan die Noordwes-Universiteit sê Suid-Afrikaners moet hulle staal vir ‘beurtwater’. Kobus van der Walt het tydens ‘n konferensie van die Rooivleis-abattoir-vereniging in Kaapstad gesê Suid Afrikaaners kan in die volgende vyf jaar ‘beurtwater’ verwag en sal daadwerklik water moet begin spaar. Van der Walt sê verder drastiese stappe sal in plek gestel moet
Kubane oral in Vrystaat ontplooi vir ‘dienslewering’
Die eerste van ‘n totaal van veertig Kubaanse ingenieurs het op Sondag aangekom in die Vrystaat. Die res sal na verwagting Maandag aankom. Hulle sal hoofsaaklik betrokke wees in die verbetering van dienslewering, die konstruksie van die regering se gesubsidieerde lokasies, huise, die voorsiening van water, beplanning en projekbestuur, riool en basiese infrastruktuurdienste. Hul velde
Lees verder: Kubane oral in Vrystaat ontplooi vir ‘dienslewering’
Duisende teken petisie vir terugkeer na Europa
Die Europese Unie moet erken dat wit Suid-Afrikaners etniese suiwering in die gesig staar, volgens ‘n petisie wat aanlyn sirkuleer sedert Sondag, het News24 berig. “Die wit Suid-Afrikaanse bevolking staar tans etniese suiwering en vervolgings aan die hand van die ANC-regering, die EFF en verskeie individuele anti-wit aanvallers in die gesig,” volgens Rodrigo de Campos
Zuma onder druk om Marikana-verslag te openbaar
President Jacob Zuma moet binne 30 dae reageer op ’n aansoek dat die Marikana-verslag openbaar gemaak moet word. Dit nadat drie burgerlike organisasies – die Marikana Support-veldtog, die Right2Know-veldtog en die Suid-Afrikaanse Historiese Argiewe – Vrydag ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ’n aansoek by die presidensie ingedien het. Hulle eis
Lees verder: Zuma onder druk om Marikana-verslag te openbaar
Dwelmbendegevegte in Mexiko eis 43
Minstens 43 mense is dood in ‘n skietgeveg tussen lede van die veiligheidsmagte en ‘n gewapende bende in een van Mexiko se gewelddadigste state. Die geveg in Michoacan het na bewering met dwelms verband gehou en volgens amptenare is minstens een polisieman ook dood. Die owerhede is reeds jare lank in ‘n bloedige oorlog met
Ierland stem oorweldigend vir gay huwelike
Ierland het in ‘n geskiedkundige referendum oorweldigend ten gunste van die wettiging van huwelike tussen dieselfde geslag gestem. Meer as 62 persent van die stemme was ten gunste van die wysiging van die land se grondwet om homoseksuele paartjies toe te laat om met mekaar te trou. Ierland is die eerste land in die wêreld
