‘n Professor aan die Noordwes-Universiteit sê Suid-Afrikaners moet hulle staal vir ‘beurtwater’.
Kobus van der Walt het tydens ‘n konferensie van die Rooivleis-abattoir-vereniging in Kaapstad gesê Suid Afrikaaners kan in die volgende vyf jaar ‘beurtwater’ verwag en sal daadwerklik water moet begin spaar.
Van der Walt sê verder drastiese stappe sal in plek gestel moet word om water te bespaar en te hergebruik.

“Suid Afrikaaners” moet dit nie eerder Suid-Afrikaners wees nie.
Praag, u is steeds welkom om my skrywe(s) in die verband te verwyder.
ai tog, wat is dit met jou? ‘n Koppelteken gaan nie die beeld van Praag beinvloed nie. Praag is vir ons ‘n trots, maar vir die ander net nog ‘n iets om oor te lag. Kom nou Kaylee, moet nou nie te raak nie.
“…. order out of chaos…..” hulle stig die wanorde sodat die sheeple kan huistoe kom…rye en rye libs agter die 666 aan…… “….we (anc) will lead the revolution in South Africa”