Zimbabwiese owerhede het beperkings op jag rondom die land se grootste wildreservaat aangekondig as gevolg van die “omstredenheid” wat veroorsaak is nadat die bekende leeu Cecil deur ’n Amerikaanse tandarts doodgemaak is, het News24 berig. “Die jag van leeus, luiperds en olifante buite die Hwange Nasionale Park word onmiddellik gestaak,” het Edson Chidziya, die hoof
OB se mediakonferensie maak opslae
Die Openbare Beskermer hou vol dat daar geen regsgronde is vir die minister van Polisie se verslag oor veiligheidsopgraderings aan president Jacob Zuma se private woning nie. Thuli Madonsela het by ‘n mediakonferensie gesê sy rig haar tot die parlement deur die media, nadat die ANC geweier het om haar voor die ad hoc komitee
Brief: Weste vir Afrikaners ‘n groter politieke vyand as KZN-ANC
Ek het Dan Roodt se rubriek Van triomf tot ondergang Deel 1, soos baie ander mense, met belangstelling gelees. Sien uit na vele dele. Hy noem die liberalisme van die media, in SA, in Swede, en ander Westerse lande ná WOII. Dit het Portugal ook getref: vandaar die 1974 en 1975 magsvakume in Mosambiek en
Lees verder: Brief: Weste vir Afrikaners ‘n groter politieke vyand as KZN-ANC
Trump meer steun as volgende twee kandidate saam
Net dae voor die eerste Republikeinse presidensiële debat in Cleveland, Ohio, is kandidate en hul adviseurs raadop met Donald Trump. Die slimste strategie het nog nie gewerk om hul mededinger vas te vat nie. Trump se verrassende uithouvermoë het selfs die mees gehardes in Washington sonder antwoorde gelaat. Die grootste nuus is die toename in
Lees verder: Trump meer steun as volgende twee kandidate saam
Gauteng-onderwysdept. stel wiskundehandboek slegs in Engels beskikbaar
Die Gautengse Onderwysdepartement, wat oor die afgelope aantal jare gereelde dreigemente teenoor Afrikaanse skole maak dat hulle verengels gaan word, het so pas ‘n wiskundehersieningshandboek vir graadsesleerlinge slegs in Engels beskikbaar gestel. In ‘n omsendbrief is skole in kennis gestel dat hulle die hersieningsboeke vir wiskunde moet kom haal. Daar word in vetgedrukte letters gestel
Lees verder: Gauteng-onderwysdept. stel wiskundehandboek slegs in Engels beskikbaar
Verdagtes van Vrede-plaasaanval weer voor
Die saak teen twee swartes wat in die rondgaande hof op Vrede verskyn het weens die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas buite die dorp, sal na verwagting vandag hervat word. Vrystaatse polisiewoordvoerder Zweli Mohobeleli sê Thabo Motloung sal na verwagting Augustus om borgtog aansoek doen, terwyl Paul Mei Zulu, wat slegs ure
TT Cloete se roudiens deur KykNet geïgnoreer
Dit was ’n voorreg om self sy pa se gedenkdiens te kon lei. So sê Ds. Stanus Cloete, seun van die ontslape digter en bekende akademikus T.T. Cloete, wat vroeg verlede Woensdagoggend weens natuurlike oorsake in die MooiMed Hospitaal in Potchefstroom oorlede is. Cloete het na afloop van die naweek se roudiens in die NG
Gifkomplot teen Zuma oopgevlek
Een van pres. Jacob Zuma se vroue, Nompumelelo Zuma, het glo erken dat sy bewus was van ‘n komplot om die president te vergiftig. Die diagnose van vergiftiging is deur Russiese dokters bevestig. Luidens City Press beweer bronne dat Zuma se vervreemde vrou, ook bekend as MaNtuli, eersdaags aangekla sal word van sameswering om moord
Merkel wil glo vir vierde termyn aanbly
Kanselier Angela Merkel, wat Duitsland sedert 2005 regeer, het besluit om vir ‘n vierde termyn te staan en het begin met die beplanning haar 2017-herverkiesingsveldtog het Der Spiegel berig. Peter Tauber, sekretaris-generaal van Merkel se Christen-demokratiese (CDU) party en effektief ook haar veldtogbestuurder, wou nie kommentaar lewer toe hy gevra is oor die Reuters-berig nie.
ISIS krap Novus orbis terranum om
Owerhede in sentraal-Asië se Sowjet “stans” – die vyf republieke van die voormalig Sowjetunie – doen drakoniese stappe om van militante Islam ontslae te raak, nadat Turkye se bedekte steun vir ISIS uitgebrei het. Veiligheidsbeheer en ingryping kan die nodige stabiliteit verseker, aangesien onstabiliteit ‘n kenmerk geword het van sogenaamde demokratiese politieke prosesse wat onder
