‘n Geseënde Kersfees aan al ons lesers!

Aan al ons getroue lesers en diegene wat al byna agtien jaar lank meedoen aan die PRAAG-avontuur, word ‘n Geseënde Kersfees toegewens! Die foto hier bo is vanuit Nederland waar die Sinterklaas-en-Zwarte-Piet-tradisie vanjaar vir heelwat omstredenheid gesorg het. Net soos wat Nederlanders stry om hul tradisies te behou, moet ons daagliks veg vir ons taal

Lees verder: ‘n Geseënde Kersfees aan al ons lesers!

Mnr. Domestos: Georgië is nie vir sissies nie…

Georgië, dit is nou die piepklein republiek met ‘n bevolking van 3,5 miljoen neffens die Kaukasus-bergreeks en nie die staat daar doer in die VSA nie. In die meer as 4 jaar in hierdie ongelooflike mooi land met sy eindelose berge, valleie en riviere het ek vinnig besef dat nóg die internet nóg enige reisagentskap

Lees verder: Mnr. Domestos: Georgië is nie vir sissies nie…

Leon Lemmer: Politici met lang oë

Nadat Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat is, is sy lewensloop datumgewys in Die Burger aangestip. Omdat toegelaat is dat hy oornag van terroris tot vryheidsvegter en selfs heilige getransformeer is, is Mandela se eerste huwelik verswyg. Dat hy as getroude man en flambojante laventelhaan in sy groot Amerikaanse Oldsmobile-motor met vroue soos Winnie rondgeflenter

Lees verder: Leon Lemmer: Politici met lang oë

Sydney Gregan: Ramaphosa, held van die geldmagte … en die toekoms van die Afrikaner

Die Anglo-Amerikaanse geldmagte is verheug oor die verkiesing van Cyril Ramaphosa tot leier van die ANC. Hy is immers ‘n pion van hulle en deur hulle oornag supperryk gemaak. Ja, hy het oornag (vanuit niks!) een van die rykstes in Suid-Afrika geword. Hy is dus diep in die skuld by hulle. “It’s payback time”, soos

Lees verder: Sydney Gregan: Ramaphosa, held van die geldmagte … en die toekoms van die Afrikaner

Volksgeloftefees: Laat die sirenes loei – laat die Volk maar bloei!

Toe kyk ek, en daar was ‘n hand na my toe uitgesteek, en daarin ‘n boekrol! En Hy het dit voor my uitgesprei; en dit was beskrywe op die voor- en agterkant, en daarop was geskrywe klaagliedere en gesug en wee. (Esegiël 2:9-10 OAV) Dit is vanjaar 179 jaar sedert 16 Desember 1838, – op

Lees verder: Volksgeloftefees: Laat die sirenes loei – laat die Volk maar bloei!

Leon Lemmer: Homoseksuele: Weerstand van die weerloses?

Deesdae word sekere neigings aan ons voorgehou asof dit wêreldwyd korrek sou wees. Die drie belangrikste polities byderwetse gebooie is dat jy bevoordeel moet word as jy nie-wit, vroulik en homoseksueel (insluitende talle variasies) is. Hierdie groepe het ‘n buitengewoon positiewe aansien verwerf. Dit maak nie saak of die mense in hierdie drie kategorieë ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Homoseksuele: Weerstand van die weerloses?

Verwoerd se rede oor Bloedrivier

Jaap Marais het oor Verwoerd geskryf dat sy nalatenskap so groot was, dat sy opvolgers nie sy werk kon voortsit nie. Dus, dat daar geen leier was wat opgewasse was vir die taak nie. Dit is onwaar. Ons ras het die roustof van reuse, — maar is tot nog toe deur geen helder gedagte besiel

Lees verder: Verwoerd se rede oor Bloedrivier

Karel Combrinck: Met Jerusalembesluit haal Trump hom argwaan op die hals

So pas het mnr Trump aangekondig dat hy Jerusalem erken as die hoofstad van die staat Israel en die Amerikaanse ambassade daarheen verskuif. Daarmee het hy die gramskap van die grootste deel van die aardbol teen hom verenig. In die jongste stemming van die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het al die verteenwoordigers, behalwe Amerika,

Lees verder: Karel Combrinck: Met Jerusalembesluit haal Trump hom argwaan op die hals

Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?

Vir baie Afrikaners het die onlangse Europese-Afrika-spitsberaad in Abidjan ‘n gevoel van déja vu ontlok. In die laat veertigerjare is sulke konferensies ook in Suid-Afrika gehou waar vrese uitgespreek is dat die Europese bevolking in dié land uiteindelik deur swart bevolkingsgroei en migrasie vanaf die tuislande verswelg mag word. Suid-Afrika in 1950 was ‘n mikrokosmos

Lees verder: Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?

Leon Lemmer: ‘n Manifes vir Afrikaans

Johan van Wyk skryf in sy rubriek, Van Alle Kante (Die Burger, 2 Desember, p 10): “‘n Onaangename verrassing … wag op die naïewe, goedgelowige optimiste wat glo en verkondig dat ons niks [oor Afrikaans] te vrees het nie. Volgens hulle sal Afrikaans voortbestaan en selfs gedy solank as wat dit gepraat word. Regtig? Glo

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Manifes vir Afrikaans