Sydney Gregan: Die Afrikanervolk aan die einde van die pad?

Ons praat baie oor die bestaanskrisis waarin die Afrikanervolk verkeer. Allesdui daarop dat die kommunistiese regime stap vir stap slaag om die Afrikanervolk uit te wis. Ontstellender is die feit dat die Afrikaner self min, indien enige, tekens toon van verset teen hierdie veroweringsveldtog. Het die Afrikaner dan sy wil om te oorleef as volk

Lees verder: Sydney Gregan: Die Afrikanervolk aan die einde van die pad?

Leon Lemmer: Ruan Kemp oor die rigting waarin die wind waai

Ruan Kemp het ‘n boek gepubliseer, Gedeeltelik bewolk: ‘n Lewensbeskrywing van ‘n mal man (Kaapstad: Tafelberg, 2019, 293p, R319.99; Amazon Kindle $26.45). Ek het die boek op Afrikaansdag teen 25% afslag, R239.99, bekom. Daar is gerugte van plagiaat. Dit lyk asof daar meer as een skryfstyl gebruik is. Ek wend hier geen poging aan om

Lees verder: Leon Lemmer: Ruan Kemp oor die rigting waarin die wind waai

Brief: Die vyand se vlag wapper van die Kaap tot aan die kaplyn

Gisteraand dink ek weer aan daardie nagtelike ”river crossing” iewers diep in Angola (terloops ons troepe kon nie eintlik swem nie en ons leiergroep was heel nag in die water). Toe die skielike besef dat daar seker fokken krokodille was waarvoor ek nou 35 jaar later eers skrik, wat eindelik ‘n lig vir my aangeskakel

Lees verder: Brief: Die vyand se vlag wapper van die Kaap tot aan die kaplyn

Dan Roodt: Sondagaktueel 7

In dié sewende episode van Sondagaktueel, is daar al weer sprake oor Eskom wat nóg R10 miljard wil hê. Dan is Tony Leon en Ryan Coetzee afgevaardig om ondersoek in te stel na waarom die DA soveel Afrikanerkiesers verloor. Vandeesweek was dit die sewende herdenking van die Marikana-slagting en blykbaar word daar groot geld uitgegee

Lees verder: Dan Roodt: Sondagaktueel 7

Dan Roodt: Behoefte aan die woord ‘Bantoe’

Oor die afgelope paar maande het ek begin om die tradisionele woord “Bantoe” op Twitter en ander sosiale media te gebruik, min of meer as sinoniem vir terme soos “swart mens”,”swart man”, “swartman”, “swart inwoner van Suid(er)-Afrika” of “Bantoetaalspreker”. Nie dat ek dit verwag het nie, maar niemand het nog hierteen beswaar gemaak nie. Immers

Lees verder: Dan Roodt: Behoefte aan die woord ‘Bantoe’

Petisie vir taalgelykheid

Op Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2019, is hierdie petisie vir taalgelykheid geloods. Vul asseblief u naam in en versprei dit wyd en syd. Slegs wanneer Afrikaans weer gelyke status met ander tale geniet, sal ons ons kultuur in vryheid kan uitleef. Twiet en deel met u vriende op Facebook! Petisiebewoording Ons, die ondergetekendes, dring daarop

Lees verder: Petisie vir taalgelykheid

Suidpunt: My 10 jaar by die Afrikaanse Wikipedia

Dit is vandag 14 Augustus 2019. Ek is vandag presies 10 jaar betrokke by die Afrikaanse Wikipedia. Dit is Afrikaansdag en in Swede open Wikimania vandag hulle makietie in Stockholm. Tussen hierdie planetêre samestand op my horoskoop van toeval, beantwoord ek met graagte ‘n paar vrae rondom die Afrikaanse Wikipedia. Wat is Wikipedia? Die vrye

Lees verder: Suidpunt: My 10 jaar by die Afrikaanse Wikipedia

Leon Lemmer: ‘n Pleidooi vir Afrikaans op Afrikaansdag

Ek het in ‘n eentalige Afrikaanse huis grootgeword. Ek het in Afrikaans op skool en aan die universiteit, voor- en nagraads, studeer. Ek het meer as ‘n honderd artikels en resensies in vaktydskrifte gepubliseer; alles in Afrikaans. Op die internet het ek op twee webwerwe (Praag en LitNet) honderde artikels in Afrikaans gepubliseer. Ek het

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Pleidooi vir Afrikaans op Afrikaansdag

Video: Reddersburg bevry hom van ANC-munisipaliteit

Die dorp Reddersburg het hom van ANC-politici bevry en inwoners verskaf nou self hul eie dienste aan blank en swart, soos wat mnr. Jaap Kelder in dié video verduidelik. Dit volg nadat die Kopanong-munisipaliteit weens wanbestuur onder administrasie geplaas is. Inwoners onthou wettiglik betalings aan die munisipaliteit en bedryf hul eie alternatief.

Lees verder: Video: Reddersburg bevry hom van ANC-munisipaliteit

Dan Roodt: Sondagaktueel 6

In hierdie sesde episode van Sondagaktueel word daar gepraat oor Panyaza Lesufi wat ‘n prokureursbrief aan Dan Roodt gestuur het, asook die moord op die Kaapse ruiter, Meghan Cremer. Die onteiening van siekefondse se reserwes deur die ANC-bewind is nog ‘n negatiewe aankondiging vandeesweek. Maar elke donker wolk het ‘n silwer randjie en op Reddersburg

Lees verder: Dan Roodt: Sondagaktueel 6