‘n Sweedse diplomaat en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Dag Hammarskjöld, is na die ontploffing van sy vliegtuig op 18 September 1961 in die destydse Noord-Rhodesië (tans Zambië) dood. ‘n Internasionale kommissie wat bestaan uit die voormalige regters Sir Richard Goldstone en Sir Stephen Sedley, is onlangs – in Februarie 2014 – deur die Verenigde
Lees verder: Goldstone-kommissie gaan dood van Dag Hammarskjöld na 50 jaar oopkrap
