‘n Tweede klag van die onwettige besit van dagga is by die een van oortreding van die Immigrasiewet gevoeg in ‘n aanklag teen ‘n beampte van die Vioolsdrift-grenspos tussen Suid-Afrika en Namibië. Die verdagte is vroeër vandeesweek in hegtenis geneem weens beweerde bedrog. Die 46-jarige Benedictus Fredericks het Vrydag vlugtig in die hof verskyn. Hy
Marine Le Pen besoek Poetin
President Vladimir Poetin het met die leier van die Front National, Marine Le Pen, in die Kremlin Vrydag vergader, het Reuters berig, en aan “haar ‘n potensiële hupstoot vir haar veldtog oorhandig om die presidensiële verkiesing volgende maand in Frankryk te wen”. Le Pen se die besoek aan Rusland is op uitnodiging van Leonid Sloetski,
Leon Lemmer: Die polities byderwetse bevordering van die mengeltaal Kaaps
LitNet is redaksioneel en administratief in Stellenbosch gesetel. Soos deesdae aan die Universiteit Stellenbosch (US) is niemand en niks vir LitNet te links nie. Sodra iemand of ‘n teks nie links genoeg is nie, ontstaan daar bedenkinge in LitNet-geledere. Sensuur word dan dikwels toegepas deur sulke tekste (artikels en kommentaar) sonder verduideliking of verskoning gewoon
Lees verder: Leon Lemmer: Die polities byderwetse bevordering van die mengeltaal Kaaps
AgriSA wil moontlik Grondwethof nader oor grondplafonne
AgriSA het alternatiewe benaderings voorgestel om “vinniger en meer volhoubare” herverspreiding van grond te bewerkstellig as wat deur die instel van grondplafonne bereik kan word. Die voorsitter van AgriSA se landbou-ontwikkelingskomitee, Ernest Pringle sê in ‘n verklaring die konsep van grondplafonne is sedert 2011 die onderwerp van hewige debatte en talle studies is gedoen oor
Lees verder: AgriSA wil moontlik Grondwethof nader oor grondplafonne
Terreuraanval in Antwerpen afgeweer
Die polisie in Antwerpen in België het ‘n Moslem in hegtenis geneem wat probeer het om met sy voertuig in inkopiegangers in te jaag, minder as 24 uur ná die aanval in Londen. Mense kon gelukkig betyds uit die straat padgee om nie doodgery te word nie. Dit is nog onduidelik of daar enige beserings
Plaaseienaar skiet swart verdagte
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n vermeende plaasaanval naby Potchefstroom nie. Noordwes polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê omstreeks 08:00 vanoggend het ‘n swart huishulp en haar seun opgemerk hoe drie swart mans die erf van Rooikraalplaas betree en die opstal bekruip. Hulle het die huis binnegedring. Sy sê die verdagtes het toegang
Londense terreuraanval lyk na rasaanval
‘n Ondersoek is in Londen aan die gang nadat vier mense, asook ‘n polisiebeampte, Keith Palmer, in ‘n terreuraanval voor die Britse parlementsgebou dood is. Na die aanval, het ISIS-simpatiseerders die terroris geloof en gesê dit was ‘n “geseënde” gebeurtenis omdat “bloed vir bloed” gegee is na die VK se deelname aan die Amerikaanse koalisie-aanvalle
Tillerson kondig nuwe plan aan vir Sirië en Irak
Ministers van 68 lande wat saam die koalisie teen die Islamitiese Staat voer, het in Washington vergader om president Donald Trump se planne vir die vernietiging van die oorblywende vestings van die terreurgroep te hoor. Die vergadering is deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Rex Tillerson, byeengeroep. Tillerson het gesê die Verenigde State sal
Lees verder: Tillerson kondig nuwe plan aan vir Sirië en Irak
Trump-vertrouelinge byt vas oor Britse spioenasie-aantygings
Trump-ondersteuners gaan nie die beskuldigings teen die VK los dat hulle vir voormalige president Barack Obama gespioeneer het nie. Beskuldigings is na vore gebring deur Regter Andrew Napolitano asook deur die Withuis se woordvoerder, Sean Spicer. En nou het ‘n ander Trump-man uitgekom en gesê die GCHQ het Trump Tower namens Barack Obama afgeluister. Breitbart
Lees verder: Trump-vertrouelinge byt vas oor Britse spioenasie-aantygings
Le Pen stormloop verwarde Macron in TV-debat
Marine Le Pen het met haar waarskynlike presidensiële teenstander, Emmanuel Macron, oor immigrasie, integrasie en die internasionale statuur van Frankryk gebots in ‘n TV-debat waaraan al vyf kandidate deelgeneem het. Die voorspel tot die verkiesingsgeveg het vir drie en ‘n half uur aangehou, met Le Pen en Macron as die twee vernaamste teenstanders in terme
