Gautengers kan binnekort uitsien na beurtwater. Rand Water sê die vraag is groter as die water wat in opgaardamme beskikbaar is. Die instelling sê om aan die hoër vraag te voldoen moet water uit opgaardamme vrygelaat word wat die provinsie in ‘n kwesbare situasie laat. “Ons sal in sekere gevalle moontlik moet ingryp. Ons het
Terroriste gebruik moontlik Sony Playstation 4 om te kommunikeer
Die terroriste van Islamitiese Staat en ander terreurgroepe gebruik moontlik Sony Playstation 4 en ander speletjiekonsoles om te kommunikeer. Dit het aan die lig gekom uit ‘n stelling van Jan Jambon, die Belgiese minister van binnelandse sake, tydens ‘n video-onderhoud met Politico. Daarin verklaar hy: “Die moeilikste kommunikasie tussen dié terroriste is die Playstation 4. Dis
Lees verder: Terroriste gebruik moontlik Sony Playstation 4 om te kommunikeer
Dan Roodt: Afrikaans moet enigste ampstaal buite Natal word
Soveel mense is besig om hulle tans oor die Afrikaanse taalkwessie uit te laat, wat blykbaar van die standpunt uitgaan dat alles in Suid-Afrika Engels moet wees. Selfs Julius Malema sou volgens Netwerk24 gesê het “dis PW wat uit die graf uit praat”, verwysende na pleidooie vir die “grondwetlike regte van Afrikaanssprekendes”. ‘n Aggressiewe, luidrugtige minderheid
Lees verder: Dan Roodt: Afrikaans moet enigste ampstaal buite Natal word
Hoekom het ISIS Frankryk gekies?
Gewapende terroriste en selfmoordbommers het regoor Parys Vrydagnag toegeslaan om ‘n psigose van vrees onder miljoene inwoners te laat posvat. President Francois Hollande het die aanvalle as ‘n ongekende terreurdaad, ‘n “oorlogsverklaring” beskryf. Die Islamitiese staat het verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar. Maar wie het die Islamitiese staat uit Sirië en Irak gefinansier? In 2012
Onrus by universiteite duur voort
‘n Nagwaak by die Universiteit van Johannesburg se Kingsway-kampus in Aucklandpark het die nawwek gewelddadig geraak. Die SABC berig polisie het rubberkoeëls gebruik om die studente uiteen te jaag, nadat hulle probeer het om by die universiteit se gronde in te kom. Betogers het daarna die verkeer op Kingsway-laan ontwrig deur buitebande te brand. Hulle
Droogte: SA moet mielies invoer
Die regering sê hy gaan meer as R2,3-miljard bestee om mielies in te voer. Die SABC berig dit kom te midde van een van die ergste droogtes in die land in 23 jaar. Suid-Afrika sal vir die eerste keer in sewe jaar ‘n netto-invoerder van mielies wees. Die regering sê witmielies sal van Zambië en
Ses vas na moord op wildsboer
Ses verdagtes na verwagting Maandag in die landdroshof in Warmbad (Bela-Bela) verskyn na Saterdag se moord op ‘n plaaslike boer, Piet Venter. Venter, 51, ‘n wildsboer van die Rooiberg-omgewing, is in sy huis oorval terwyl hy geslaap het. Hy is vermoedelik verwurg deur sy werkers. Een van die verdagtes is dieselfde dag nog mbv spoorsnyers
Frankryk val ISIS-vestings in Sirië aan
Franse vegvliegtuie het vestings van die Islamitiese Staat in Sirië aangeval nadat ISIS verantwoordelikheid vir die gekoördineerde terreuraanvalle in Parys aanvaar het. Amerikaanse intelligensie-dienste het na die aanvalle ingestem om hul data te deel met Frankryk, en het begin met die verskaffing van “fokuspakkette” oor die Islamitiese Staat se posisies, het die Wall Street Journal
Petisie: Hou Stellenbosch Afrikaans!
Ons, die ondergetekende skrywers, kunstenaars, sportmense en lede van die Afrikaanse publiek maak ten sterkste beswaar teen die beoogde verengelsing van die Universiteit van Stellenbosch. Nie net verteenwoordig Stellenbosch ‘n instelling wat deur Afrikaners met hul eie geld en belastings tot stand gebring is nie, maar is die enigste instelling in ‘n oorwegend Afrikaanse provinsie
Brief: Hoe lyk ons pot lensiesop?
Met hernieude ontnugtering kyk ek na die hordes Afrikaner- en Boerevolkgroepies op die internet! Elkeen tier, grom, trots, roem en toi-toi op hul eie manier en die legioen van leiers pronk selfvoldaan. (Noem ons Legio …) Hoe lyk ons Volk/ mense se “pot lensiesop” na die groot en ononderhandelde uitverkoop in 1994? Was dit die
