Ses verdagtes na verwagting Maandag in die landdroshof in Warmbad (Bela-Bela) verskyn na Saterdag se moord op ‘n plaaslike boer, Piet Venter.
Venter, 51, ‘n wildsboer van die Rooiberg-omgewing, is in sy huis oorval terwyl hy geslaap het. Hy is vermoedelik verwurg deur sy werkers.
Een van die verdagtes is dieselfde dag nog mbv spoorsnyers vasgetrek. Die ander vyf is Sondag in hegtenis geneem.
Drie van hulle is in Pretoria opgespoor terwyl die ander in die Warmbad-omgewing in hegtenis geneem is. ‘n Hulle staan tereg op ‘n aanklag van moord.
Die verdagtes is betrap met die kluis wat uit die plaashuis gesteel is.
Venter se wildplaas is naby die plaas waar Petro Res op 18 September doodgeskiet is.
Haar bebloede lyk is saam met dié van haar swaar gewonde bejaarde man en vriendin in die huis op die Motlopi Lodge-wildplaas toegesluit.

skiet die gemors in die kniee,los hul in die Kruger
Die arme roofdier ,leeus en hyenas het ons mos niks gedoen nie,miskien so nou en dan n toeris vakansie ganger, maar die vleis is dan van beter graad.
Ek en my vrou get gistermiddag na die DVD Treurgrond gekyk waarin Steve Hofmeyer speel.
Die boodskap het baie duidelik deurgekom. NIE GENOEG IS GENOEG NIE NEEEEEEE.
Dit is klaar te veel. Ek vermoed sake is besig om baie vinnig na n klimaks te beweeg.
Ons sal ons moet voorberei tov voedsel, water, en ammunisie, of wapens van watter aard ookal.
Of ons ondersteuning van BUITE kan verwag is n ope vraag.
Mag die maag gogga wat oom Siener gesien het in werking tree.
Daar is egter n gedagte wat na die kyk van die prent aanhoudend by my opkom.
“Die Here sê Ek weet van julle lyding. en van julle verootmoediging, hou vol daarmee, want die wraak kom julle nie toe nie. EK sal die vergelding doen.”
Ja seker gevang en deur die ANC howe vrygelaat met R10 borg.
Julle is bewus dat nie al ses die verdagtes swart is nie?
Verander dit enige iets? Wil die swartes nie meer die Marxiste se vuilwerk doen nie?
Glad nie gese dit verander iets nie, maar dit is bietjie oneties van ‘n joernalis, dink jy nie?
Om nie die ras van die aanvallers te noem nie? Dalk weet hulle net nie.
Hulle het die ras genoem, lees bietjie.
Oneties? Moontlik het hulle geleer by die meesters wat ook nou hulle alie sien want al gaan n leuen
hoe snel die waarheid agterhaal hom wel.
Is jy van Naspers?
So kom ons kla oor mense en dan doen ons presies wat hulle doen?
En hier stel ek vir julle die waarheid, maar kom ons kla daaroor.
As julle wonder hoekom hierdie spesifieke saak soveel media dekking geniet, weet maar dit sal onthul word dat daar blankes agter the moordkomplot sit. Blankes het blankes gereël en hulle het weer op hul beurt kleurlinge gekry om die vuil werk te doen. Die polisie weet dit klaar en die media sekerlik ook, so kyk mooi hoe hulle dit “speel” om die blanke se naam maksimaal te beswadder…