Bodem boek II, 8: Die kar

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 7. Die Westerse mens is geprogrammeer om oplossings te bedink die oomblik wat hy homself in ʼn krisis bevind. Hoe hewiger die situasie, hoe korter die tyd waarop hy vir oorlewing fokus. In die Ou Dae, toe almal nog gedink het

Lees verder: Bodem boek II, 8: Die kar

Numsa sluit by platinumstaking aan

Die twee maande lange staking in die platinumbedryf duur steeds voort nadat onderhandelings op ‘n dooie punt uitgeloop het. Die stakende mynwerkers moes reeds vier miljard rand aan verlore inkomste opdok, terwyl mynmaatskappye al sowat nege miljard rand verloor het. Intussen het die Metaalwerkersvakbond, Numsa, gesê sy eendaagse staking wat vir Woensdag beplan is, gaan

Lees verder: Numsa sluit by platinumstaking aan

Taktiese argumente vir Afrikanerselfbeskikking

deur Johann Theron Die ANC kan die Afrikaner nie beskerm nie – sien misdaad. Die ANC het nie die kapasiteit om handelsooreenkomste namens die Afrikaner aan te gaan nie – sien landbou. Die ANC het met Kodesa onderhandel om vrede vir die Afrikaner te bewerkstellig, wat nooit gebeur het nie, dus is die Kodesa-ooreenkoms vandag

Lees verder: Taktiese argumente vir Afrikanerselfbeskikking

Vlug MH370 kon radar vermy het

Maleisië het die 25 lande wat aan die soektog deelneem na die vermiste passasiersvliegtuig, ‘n Boeing 777 van Malaysia Air, vir meer radar- en satellietdata geva. Die soekgebied is in die afgelope 24 uur uitgebrei. Visualisering wat al 634 aanloopbane aantoon waar vlug MH370 kon geland het, is deur die VSA gedoen. Die Australiese premier Tony Abbott

Lees verder: Vlug MH370 kon radar vermy het

Politiek is nie rugby nie

Die nuus dat dat die oud-NP’s Nick Koornhof en Juli Kilian van hul huidige party, Cope, na die ANC oorloop, demonstreer die gebrek aan beginsels en standvastige denke waaraan soveel onlangse beroepspolitici hul skuldig maak. Ook die bontpratery van die Mulder-familie se Vryheidsfront Plus wat die afgelope vyf jaar gesukkel het om Pieter Mulder se

Lees verder: Politiek is nie rugby nie

Krim: meer as 95 persent stem vir aansluiting by Rusland

Meer as 95 persent van kiesers in die Krim-referendum het “ja” gestem vir die outonome republiek om by Rusland aan te sluit terwyl minder as 4 persent wil hê dat die streek deel van die Oekraïne behoort te bly, volgens die voorlopige uitslae. Met meer as 75 persent van die stemme wat reeds getel is,

Lees verder: Krim: meer as 95 persent stem vir aansluiting by Rusland

Dit borrel in ons Britse Bantoestan

deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Die moles wat Boer, Brit en Bantoe in Suid-Afrika maak, is vir Skoppensboer tragies. Veral as ons kyk na plaasmoorde, korrupsie, riool in die riviere en ultraviolet tolpunte wat saans op die snelweë glim om my en jou sente uit ons sakke te suig soos buiteaardse wesens wat

Lees verder: Dit borrel in ons Britse Bantoestan

Deus ex machina vir Afrikanerselfbeskikking vanuit die Krim

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag word daar deur die inwoners van die Krim in ‘n referendum oor selfbeskikking gestem. Daarmee is die twee miljoen inwoners van die Krim besig om die wêreldgeskiedenis te verander, want so pas het die internasionale stelsel wat sedert die ineenstorting

Lees verder: Deus ex machina vir Afrikanerselfbeskikking vanuit die Krim

Duitse president Gauck ‘n voorstander van eensydige ingryping

Daar was vroeër vanjaar rekordgetalle betogers vergader teen die jaarlikse sekuriteitskonferensie in München, Duitsland, en dit was nie per toeval nie. Duitse deelnemers aan die konferensie het vir ‘n meer gespierde (lees: aggressiewe) buitelandse beleid gevra, en daar het stemme opgeklink ten gunste van die uitbreiding van die rol van die Bundeswehr in NAVO wat in

Lees verder: Duitse president Gauck ‘n voorstander van eensydige ingryping

Twee rampe: Die Nasionale Party-regering en die ANC-bewind

deur Leon Lemmer Arthur Keppel-Jones (1909-1996) het die verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in sy boek voorspel: When Smuts Goes: A history of South Africa from 1952 to 2010, first published in 2015 (Cape Town: African Bookman, 1947, 203p). Uit die datums blyk die aktualiteit van die teks. Die outeur was ‘n dosent in geskiedenis

Lees verder: Twee rampe: Die Nasionale Party-regering en die ANC-bewind