President Jacob Zuma het herhaal dat die aanval op Libië deur ‘n NAVO-geleide koalisie in 2011 tot die huidige vlugtelingkrisis in Europa bygedra het. Hy het by ‘n funksie by die Verenigde Nasies se hoofkantoor in New York gepraat, waar Suid-Afrika as gasheer opgetree het Vrydag. Die byeenkoms is gehou om Suid-Afrika se leierskap van
Leon Lemmer: Max du Preez en die HAT
Max du Preez moet elke week ‘n hele aantal skrywes vir publikasie lewer om sy lewenstandaard te handhaaf. Dit is nie altyd maklik om ‘n onderwerp te kry wat nuwerig lyk nie. Onlangs het hy byvoorbeeld gevra: “Wat is jóú vooroordele?” (Die Burger, 19 deser, p 11). Du Preez vertel van ‘n swart “jappie” wat
EFF wil Die Stem uit nasionale volkslied
Die EFF het ‘n beroep gedoen dat Die Stem uit die nasionale volkslied verwyder word, het RSG berig. ‘n Woordvoerder van die EFF, Mbuyiseni Ndlozi het in ‘n erfenisdag-verklaring gesê dat Nkosi Sikelel’ iAfrika gesing moet word soos dit tydens die koloniale- en apartheidsjare gesing is, sonder die vers wat uit die voormalige volkslied, Die
Onrus by Bloemfontein bedaar
Die situasie in Heidedal by Bloemfontein waar chaos Woensdag geheers het, blyk terug na normal te wees. Dit volg na ‘n beweerde bendegroep genaamd die AmaRomans, amok veroorsaak het en skole op hol gehad het en met geweld gedreig het. Skole is ontwrig toe bendelede net na 08h00 Wonesdagoggend skole in Heidedal probeer binnegaan het
Moslems vertrap mekaar by pelgrimsbyeenkoms
Dit is steeds nie duidelik of Suid-Afrikaners dood of beseer is tydens ‘n stormloop by ‘n Moslembyeenkoms in Mekka nie. Meer as 700 mense is dood en sowat 800 is beseer in die stormloop tydens die Hajj-pelgrimstog in Saoedi-Arabië. Dit is die ergste ramp tydens die pelgrimstog in 25 jaar, ten spyte van miljarde dollar
Pous pleit vir afskaffing van doodstraf, oop grense
Die Pous het ‘n oproep ter afskaffing van die doodstraf wêreldwyd voor die Amerikaanse Kongres gedoen. Hy het ook ‘n pleidooi vir oop grense geloods. Dit is die eerste keer dat die leier van die Rooms-Katolieke kerk ‘n gesamentlike vergadering van Kongres toespreek. “Die Goue Reël herinner ons ook aan ons verantwoordelikheid om menslike lewens
Lees verder: Pous pleit vir afskaffing van doodstraf, oop grense
Johannesburgse stadsraad beplan ‘ekomobiele’ Oktobermaand
Die Johannesburgse stadsraad maak gereed vir ‘n “ekomobiele wêreldfees” tydens aanstaande maand wat op die sakesentrum Sandton sal fokus. Die fees is deel van ‘n wêreldwye poging om meer ekovriendelike en gesonde vervoermiddels soos fietsry en stap, asook openbare vervoer, aan te moedig. Tesame met ekomobiliteit sal besoekers en pendelaars egter ook ‘n goeie dosis
Lees verder: Johannesburgse stadsraad beplan ‘ekomobiele’ Oktobermaand
Griekeland se Tsipras kry tweede kans
Alexis Tsipras se linkse Syriza Party het opposisiepartye in die algemene verkiesings in Griekeland verslaan. Meer as vier uit elke tien Griekse kiesers het egter nie in Sondag se verkiesing gaan stem nie, ‘n aanduiding dat kiesers vuisvoos is. Die 41-jarige leier is nietemin ’n tweede kans gegun om van die land se reuseskuldlas ontslae
Pleistervervaardiger ontdek rasverskille
Na 21 jaar van demokrasie, is daar ‘n pleister vir elke kleur van die “nie-rassige” Suid-Afrika. ‘n Maatskappy in Kaapstad het ‘n gaping in die mark raakgesien met die vervaardiging van pleisters wat voldoen aan swart en bruin voorkeure. Plasta kom in drie verskillende skakerings. Dit sluit in donker, lig en medium-donker. Wanneer jy dus
China het Port Nolloth-hawe in die oog
Die Hunan-provinsie in China gaan meer as 20 miljard rand in die Noord-Kaap belê. Dit is aangekondig by die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding in Kimberley. Die geleentheid is deel van die 2015 Vriendskapsweek tussen die twee provinsies. Die premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas sê daar is baie geleenthede in die Noord-Kaap. Sy
