Bloed aan Carina de Vries Papenfus se hande

Een ding wat my telkens opval van die vyandigheid teenoor Afrikaners en Boere wat deesdae hoogty in Suid-Afrika vier, is dat dit juis nié swartmense is wat ons so vyandiggesind is nie. President Zuma het byvoorbeeld op Geloftedag, tydens die opening van ‘n brug naby Bloedrivier, gepraat van hoe daar ‘n brug tussen die Boere

Lees verder: Bloed aan Carina de Vries Papenfus se hande

Brandstofpryse kan skerp daal

Motoriste kan volgende maand ‘n rekorddaling in brandstofpryse verwag weens internasionale oliepryse wat skerp gedaal het, het die Outomobiel Assosiasie (AA) het Woensdag gesê. “Dit is ondanks ‘n geleidelike verswakking van die rand-dollar-wisselkoers oor die afgelope twee weke,” het die AA luidens ‘n verklaring gesê. Na verwagting sal petrol met tussen R1,05 en R1,07 per liter daal

Lees verder: Brandstofpryse kan skerp daal

Gaye Derby-Lewis waarsku SAKP oor samesweringsteorie

Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het die SAKP en Chris Hani se weduwee gewaarsku teen bewerings van ‘n wyer sameswering oor Hani se moord in ‘n ope brief aan die party. Die SAKP en Limpho Hani sal na verwagting op 9 Januarie voorleggings aan die minister van justisie, Michael Masutha maak. Hulle moet redes gee oor

Lees verder: Gaye Derby-Lewis waarsku SAKP oor samesweringsteorie

Organisasie wat kragkrisis help skep, vaar uit teen kernkrag

Die organisasie, Earthlife Africa, ‘n versameling ekstremiste wat omgewingskwessies vir politiek aanwend, het die regering se planne om nuwe kernkragaanlegte te bou skerp veroordeel. Dié organisasie is direk verantwoordelik vir die huidige kragkrisis in Suid-Afrika nadat hulle gesorg het dat die korrelbedkernreaktor vir Eskom gesink word in 2003. Alhoewel byna niks oor ELA se eie struktuur

Lees verder: Organisasie wat kragkrisis help skep, vaar uit teen kernkrag

Zille wil nie in ‘n wit buurt woon nie

Helen Zille, 63, premier van die Wes-Kaap en leier van die DA, se tuiste moet Leeuwenhof, die premier se woning in Oranjezicht, wees. “Maar gewoonlik ons leef in Rosebank,” het Zille aan timeslive gesê. Rosebank is ‘n voorstad van Kaapstad. Sy en haar man noem die premierswoning “Nkandla Lite”. Sy is egter nie gelukkig in die “lite” weergawe

Lees verder: Zille wil nie in ‘n wit buurt woon nie

Indië veroordeel terreuraanval in Pakistan

Indië se premier Narendra Modi, sê die land treur oor die slagoffers van ‘n dodelike terroriste-aanval op ‘n skool in Peshawar, Pakistan, waarin meer as 140 mense, insluitend kinders, gedood is. Modi, sê die land rou oor die dood van 132 kinders en nege volwassenes, wat deur Taliban-militante Dinsdag vermoor is. “In die nasleep van duistere aanval

Lees verder: Indië veroordeel terreuraanval in Pakistan

Australiese premier tob dat gyselnemer nie terreurlys haal

Die Australiese premier, Tony Abbott het dit bevraagteken dat die man wat verantwoordelik was vir Maandag se gyselaarsdrama in Sydney, se naam nie op die land se terreurlys was nie. Abbot sê hy wil ook weet hoe Monis, wat op borgtog uit was, daarin geslaag het om ‘n wapen te bekom. Hy sê die drama

Lees verder: Australiese premier tob dat gyselnemer nie terreurlys haal

Bendelede by Tzaneen aangekeer

Sewe gemeenskapslede wat in hegtenis geneem is in verband met die dood van ‘n vermeende bendelid in die Dan-gemeenskap in Limpopo, verskyn vandag in die Ritavi-landdroshof buite Tzaneen. Die 18-jarige wat dood is, was na bewering ‘n lid van ‘n groep wat hulleself Boko Haram noem en mense van Nkowankowa en Dan geteister het, het

Lees verder: Bendelede by Tzaneen aangekeer

Seks, moord en de Nigeriaanse mensenhandelmaffia

Gedurende vier maanden infiltreerde Tobore Ovuorie (33), onderzoeksjournalist van de Premium Times in Nigeria, kringen van mensenhandel in dat land. Onder haar bevindingen: zelfs Nigeriaanse instellingen die geacht worden mensenhandel te bestrijden, zijn geïnfiltreerd door criminele syndicaten. En: maffiosi die in mensen handelen zijn zo meedogenloos dat ze hun “producten” soms zelfs vermoorden voor hun

Lees verder: Seks, moord en de Nigeriaanse mensenhandelmaffia

Albert Schweitzer, die groot wit toordokter

Albert Schweitzer het die Nobelprys vir vrede vanweë sy liefdadigheidswerk in die Franse Kongo ontvang. Tegelyk is hy egter ook omstrede oor sekere opmerkings wat hy oor swartmense gemaak het. In Afrikaans is daar ‘n gewilde biografie oor hom deur M.Z. Thomas, Albert Schweitzer – van kind tot man vanuit Duits vertaal en deur HAUM

Lees verder: Albert Schweitzer, die groot wit toordokter