Kommunisteparty sê opposisiepartye moet ‘les geleer word’

Komende kort op die hakke van die minister van sport, Fikile Mbalula, se uitspraak dat die opposisie in Suid-Afrika Hitleriaanse “fasciste” sou wees, het die kommunistiese leier Blade Nzimanda Saterdag gesê dat die opposisie ‘n “harde les geleer moet word”. “Gebruik 7 Mei om die Demokratiese Alliansie ‘n harde les te leer. Hulle sê dat

Lees verder: Kommunisteparty sê opposisiepartye moet ‘les geleer word’

praagkineklub gestig!

Ons het so pas besluit om ‘n aanlynkineklub by praag te stig. Alle praaglede kwalifikseer outomaties daarvoor. Ons gaan menings en resensies oor plaaslike en internasionale films uitruil, waaronder veral Nederlandse en Franse films. Die Franse films sal meesal van Engelse onderskrifte voorsien wees. Ons sal elke week aflaaiskakels aan alle lede van die kineklub

Lees verder: praagkineklub gestig!

As posthumaniste eis ons Clive Derby-Lewis se vrylating!

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Dames en here, vriende en simpatiseerders met Clive, asook lede van die media wat hier teenwoordig is, Deur vandag hier te vergader om die vrylating van Suid-Afrika se beroemdste oorblywende politieke gevangene te eis, is geen politieke daad nie. Dit mag

Lees verder: As posthumaniste eis ons Clive Derby-Lewis se vrylating!

Goldstone-kommissie gaan dood van Dag Hammarskjöld na 50 jaar oopkrap

‘n Sweedse diplomaat en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Dag Hammarskjöld, is na die ontploffing van sy vliegtuig op 18 September 1961 in die destydse Noord-Rhodesië (tans Zambië) dood. ‘n Internasionale kommissie wat bestaan ​​uit die voormalige regters Sir Richard Goldstone en Sir Stephen Sedley, is onlangs – in Februarie 2014 – deur die Verenigde

Lees verder: Goldstone-kommissie gaan dood van Dag Hammarskjöld na 50 jaar oopkrap

Van doppertunisme tot kommunisme en afrikanisering

deur Leon Lemmer Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ‘n plattelandse prokureur Frederik/Frikkie/FW de Klerk wat ‘n politikus geword het. Hy het konserwatiewe geluide gemaak en op grond daarvan die partyleier geword. Chris Brink het die rektor van die Universiteit Stellenbosch geword omdat hy Afrikaans as onderrigtaal sou bevorder, maar het daarna alles

Lees verder: Van doppertunisme tot kommunisme en afrikanisering

Meer as 100 mense by betoging vir Clive Derby-Lewis se vrylating

  Dié berigte het op Maroelamedia en Sapa verskyn oor die betoging om Clive Derby-Lewis vry te laat. Clive Derby-Lewis, een van die mans wat skuldig bevind is aan SAKP-leier Chris Hani se moord, moet vrygelaat word, het Front Nasionaal (FN) Saterdag gesê. “Derby-Lewis is Suid-Afrika se bekendste oorblywende politieke gevangene,” het Dan Roodt, die

Lees verder: Meer as 100 mense by betoging vir Clive Derby-Lewis se vrylating

Die Oplossing

Deur Johann Theron. Die Westerse samelewing floreer sedert die industriële rewolusie. Soveel so, dat die Berlynse Muur geval het in 1989 en so die hegemonie van Westerse denke tot stand gebring het. Wat daarna gebeur het is effens onverklaarbaar, in die sin dat die voorkoms van gewapende konflik verhoog het. Een afleiding is dat hegemonie

Lees verder: Die Oplossing

Inwoners van Bloemhof wil klag van terreur lê teen buitermag

My naam is Deon Beukes en ek is deel van die gemeenskap van Bloemhof. Op Maandag en Dinsdag moes ons as gemeenskap opruk om te verhoed dat ons dorp ingeval en geplunder word. Gelukkig het ons `n buurtwag so 8 maande terug gestig wat vol toegerus is met radio`s, nagsig en hittebeeldsig (thermal imaging). Die polisie kon

Lees verder: Inwoners van Bloemhof wil klag van terreur lê teen buitermag

SAUK bang hul fone word deur intelligensie afgeluister

Die SAUK se joernaliste is glo bang hul selfone word deur die Nasionale Intelligensie-agentskap (NIA) afgeluister, het die Mail & Guardian Vrydag berig. Die voorsitter van die Uitsaaiwese, elektroniese, media, en verwante werkersunie, Bemawu, Hannes du Buisson het aan die koerant gesê die unie het ‘n klagte ontvang dat die SAUK-raad se voorsitter Zandile Tshabala

Lees verder: SAUK bang hul fone word deur intelligensie afgeluister

ANC-minister herhaal party se verbintenis tot ‘tweede revolusie’

Ná die herrie wat in 2012 rondom die ANC en SAKP se “tweede, Leninistiese revolusie” en die “tweede oorgang” losgebars het, het die ANC-minister van sport, Fikile Mblalula, gister op Twitter bevestig dat sy party tot so ‘n tweede omwenteling verbind is. Die twiet lui: Radical Transformation of economy in the 2nd transition is ANC’s

Lees verder: ANC-minister herhaal party se verbintenis tot ‘tweede revolusie’