Die DA en Agang se openbare gesoenery het toe niks vermag nie. Dr. Mamphela Ramphele en Helen Zille se baie kortstondige politieke bondgenootskap het binne net enkele dae in ‘n openbare vyandskap geëindig. Dit volg na ’n ultimatum wat Zille aan Ramphele gestel het om deel te neem aan ‘n optog na Luthuli-huis teen die ANC. Ramphele
Rampie toe net ‘n DAGGAdampie
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die afgelope paar dae was ‘n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe ‘n linksliberale naïeweling sleg sesde kom nie, en Rooi Helen se val was gróót. Dit is slegs enkele dae gelede dat
Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans
deur Leon Lemmer In sy eerste rede as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 2012 het Wannie Carstens (Praag 17 Nov) getoon hy is ‘n mens van die oomblik deur na uitdagings te verwys en die laertrekmentaliteit af te keur. Hy het genoem dat die Akademie die gehalte van Afrikaans wil
Lees verder: Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans
Die akademiese skollie Pierre de Vos
deur Dan Roodt @danroodt volgen Hou van Dan Roodt se Facebookblad Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad. De Vos dra niks tot die samelewing by behalwe halfgebakte interpretasies van die Suid-Afrikaanse grondwet met ‘n onderliggende toon
Oproer tref Limpopo en Gauteng
Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega sal na verwagting besoek aflê in Ha-Kutama, net buite Makhado in Limpopo, nadat oproer en geweld in die gebied uitgebreek het. Gemeenskapslede het vier huise, twee voertuie en twee polisiemotors tydens die oproerogheid in ligte laaie gelaat. Die ontstoke inwoners eis dat nege mense in hegtenis geneem word vir die
Afrikanerselfbeskikkingsretoriek en enkele opmerkings oor Front Nasionaal
deur Johan Wiggill Selfbeskikking vir Afrikaners geniet steeds ʼn mate van belangstelling maar die vermoë om dit te bereik, ontbreek. Daar blyk ook onduidelikheid te wees oor die betekenis en implikasies van interne en eksterne selfbeskikking. Dit wil voorkom asof daar beperkte kontekstuele begrip vir VN-deklarasies oor selfbeskikking bestaan. Daar is nog geen vordering in
Lees verder: Afrikanerselfbeskikkingsretoriek en enkele opmerkings oor Front Nasionaal
Beskermd: Bodem 23: Die aftog
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Beskermd: Bodem 22: Die ekstase
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Blitsbukskoning : VW of Mercedes?
Tradisioneel het Volkswagen die konsep van blitsbukse aan die wêreld bekendgestel met die oorspronklike VW Golf GTi. Deur die jare het meeste van die huidige vervaardigers ook soortgelyke motors die lig laat sien. Teenvoeters vir die GTi? Wel ja, hier en daar kon vervaardigers soos Peugeot met hul ikoniese 205 GTi en Opel met die
Nasionale Taxi-alliansie staak oor e-tol-lisensies
Besige taxiroetes in en om Johannesburg sal na verwagting gesluit wees Maandag as die Nasionale Taxi-alliansie (NTA) begin met ‘n protes wat duisende pendelaars gestrand sal laat. Die NTA se woordvoerder Theo Malele het gesê die regering se versuim om bedryfstelsellisensies betyds uit te reik aan taxibestuurders beteken hulle moet e-tol betaal. “Sanral en die
Lees verder: Nasionale Taxi-alliansie staak oor e-tol-lisensies
