Inwoners van Kanyamazane en Pienaar in Mpumalanga beweer dat die water vergiftig is, nadat hulle die naweek op ‘n plundertog teen buitelanders gegaan het. Oproeriges het die hoofpad in die gebied met brandende bande en klippe versper in die voortslepende xenofobiese geweld. Die oproer het begin toe ‘n Somaliër verlede week ‘n 20-jarige man doodgeskiet het.
Lees verder: Pienaar steeds in oproer oor water glo vergiftig is
