Honderde werkers van vismaatskappye het Vrydag in Walvisbaai aan ’n massa-protesaksie deelgeneem teen wat hulle as die miskenning van hul arbeids- en menseregte beskou, het die Republikein berig. Dié betoging volg kort op die hakke van ’n soortgelyke protesaksie verlede week toe viswerkers grond van die munisipaliteit van Walvisbaai geëis het sodat hul werkgewers vir
Ramaphosa, Fransman sit keel op oor uitsettings
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het die voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap ondersteun oor sy teenkanting teen die uitsetting van plaaswerkers. Ramaphosa en die voorsitter Marius Fransman, het Sondag plaasgemeenskappe besoek tydens ‘n deur-tot-deur veldtog op Mbekweni in die Paarl. Ramaphosa het ‘n beroep gedoen op boere wat na bewering betrokke is by die uitsetting
Lees verder: Ramaphosa, Fransman sit keel op oor uitsettings
ANC in Gauteng staan sterk teen e-tol
Die ANC se Gautengse provinsiale konferensie het vroeër in Pretoria ten einde geloop waar die e-tolstelsel onder meer bespreek is. Afgevaardigdes het hul teenkanting teen die huidige formaat van die stelsel uitgespreek. Volgens die afgevaardigdes is dit te duur en behoort ‘n brandstofheffing, wat geadministreer sal word deur SAID, die Inkomstediens, dit befonds. Die ANC
Woolworths dreig boikotters met die hof
Die kleinhandelgroep Woolworths het gewaarsku dat hy die BDS-organisasie (Boycott, Divestment and Sanctions) hof toe kan neem omdat betogers en boikotters glo die “veiligheid” van sy personeel en klante “bedreig”. “Ons werknemers, van alle gelowe en kulture, vertel ons dat hulle toenemend deur die betogings bedreig voel. Daarbenewens berig die gesinne van ons werknemers dat
Pastoor kry lidmate om blomme te eet
Lesego Daniel, die omstrede pastoor van Rabboni Ministries in Ga-Rankuwa, se lidmate het Sondag blomme geëet. Die pastoor was voorheen in die nuus nadat hy lidmate aangemoedig het om petrol te drink en gras te eet. Daniel het ontken dat hy ‘n luukse lewe op die rug van sy goedgelowige lidmate lei. Hy het Sondag
SADOU: Inheemse tale moet voorrang geniet
Afrikatale behoort in skole ontwikkel te word sodat hulle die medium van onderrig kan word, veral in die grondslagfase, het die onderwysunie SADOU in ‘n verklaring gesê. Skole moet voorsien word van die menslike hulpbronne met betrekking tot onderrig in dié tale,” het die vakbond gesê. Die kongres het gevra dat onderwyskolleges opleiding van onderwysers
Pa behandel nadat sitkamer afbrand
‘n Pa van twee is Sondagaand vir rookinaseming behandel nadat sy sitkamer in Wonderboom, Pretoria aan die brand geraak het. Volgens Frikkie Gous, woordvoerder van Lifemed-ambulansdienste, is slegs die pa op toneel behandel. Die vrou en twee kinders, onderskeidelik 2-jaar en 10 maande oud, is nie beseer nie. Die brand het omstreeks 19:00 uitgebreek.Gous het
Absurditeite is ons daaglikse brood
In ‘n wêreld waar dit nie juis meer ‘n prioriteit is om sin te maak nie, is absurditeite van aller aard ons daaglikse brood. (Om sin te maak is mos ‘n “cultural construct” en “white male prejudice”). Geen wonder dat die teater van die absurde in “ons” (20ste) eeu sy beslag gekry het nie. Die
Hong Kong se kleurrewolusie met Hollywood-tema
‘n Kleurrewolusie met elke keer ‘n soort van irriterende Hollywood-tema raak al lank in die tand. In die Oekraïne was dit die Oranjerewolusie, in Georgië was dit die Roosrevolusie, in Mianmar die Saffraanrevolusie, in Libanon, die Sederrevolusie, en in Kirgizstan die Tulprevolusie. Die jongste poging ter destabilisering van Hong Kong, is gemik op China, en
DA wil Eskom-wanbetalers in Vrystaat help
Die DA in die Vrystaat gaan ‘n regsmening inwin om te voorkom dat kragtoevoer na drie munisipailiteite in die provinsie afgesny word. Dit volg nadat Eskom gewaarsku het dat die krag na die Ngwathe, Dihlabeng en Maluti-a-Phofung munisipaliteite teen 12-uur vanmiddag afgesny word as R736 miljoen in agterstallige skuld nie betaal is nie, het RSG
