Aan Piet Croucamp: Afrikaners ís ’n etniese groep

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Piet Croucamp is geen ernstige denker nie. Trouens, hy neem nie sy opponente ernstig op nie en maak hulle gewoon as “onintelligent” of “regses met ’n “lae IK” af. Boonop is dit moeilik om te bepaal uit watter ideologiese hoek sy stellings

Lees verder: Aan Piet Croucamp: Afrikaners ís ’n etniese groep

Stakings kan beleggersvertroue knou

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid het sy besorgdheid uitgespreek oor die voortslepende stakings in die land. Duisende werkers staak in die voertuigvervaardiging- en die konstruksiebedrywe, terwyl ‘n staking ook in die goudmynbedryf dreig. Die SAKKN sê die impak van al die stakings sal nie net beleggers en sakeondernemings raak nie, maar ook die

Lees verder: Stakings kan beleggersvertroue knou

Nelspruit-naamsverandering weens fout nie voor hof

Die hofsaak oor Nelspruit se naamsverandering na Mbombela kon nie in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria aangehoor word nie weens ‘n fout op die hofregister. Die finansiële bestuurder van die Laeveldse Sake- en Toerismekamer, Linda Grimbeek het dit as teleurstellend en frustrerend bestempel, maar gesê dat dit buite die beheer van albei partye is. Volgens

Lees verder: Nelspruit-naamsverandering weens fout nie voor hof

Beskuldigde nommer 4: Ope brief deur Hein Boonzaaier

deur Hein Zaayman (alias Hein Boonzaaier) Jy staan een oggend op met ‘n lied in jou hart, en gaan stap deur jou tuin met jou getroue ou boerboel aan jou sy. En ewe skielik sien jy voor jou omtrent dertig polisiebeamptes met masjiengewere op jou gerig. Jou boerboel se hare rys, sy begin vorentoe hardloop,

Lees verder: Beskuldigde nommer 4: Ope brief deur Hein Boonzaaier

VSA ‘bekommerd’ oor stygende geweld in DRK

Die VSA het rebelle-aanvalle op burgerlikes en die Verenigde Nasies (VN) se vredestroepe in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) veroordeel. Marie Harf, adjunkwoordvoerder van die VSA se departement van binnelandse sake, sê die land is “bekommerd” oor die stygende geweld tussen die weermag en rebelle in die ooste van die DRK. “Ons veroordeel

Lees verder: VSA ‘bekommerd’ oor stygende geweld in DRK

VF+ sal stryd teen hidrobreking opneem

Die Vryheidsfront Plus sal drukgroepe in die stryd teen die ontginning van skaliegas deur ‘n proses van hidrobreking ondersteun, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Die VF Plus het hom al voorheen teen hidrobreking uitgespreek. Dr. Rob Davies, die minister van handel en nywerheid, het pas aangekondig

Lees verder: VF+ sal stryd teen hidrobreking opneem

‘ANC sal volgende verkiesing met groter meerderheid wen’

Die ANC is vol vertroue dat hy sy meerderheid in volgende jaar se verkiesing sal verhoog, het die ANC se adjunk-sekretaris-generaal Jessie Duarte gesê. “Ons gaan werk vir ‘n groter meerderheid. Ons is vol vertroue dat ons hierdie verkiesing beslissend sal wen. “ Sy het gesê dit is nie gebaseer op die stembus nie, maar

Lees verder: ‘ANC sal volgende verkiesing met groter meerderheid wen’

E-posse onthul chemiese aanval op Sirië om regime te blameer

In Januarie het ‘n Maleise kuberkraker eposse onthul wat toon dat die Obama-administrasie die groenlig gegee het vir ‘n chemiese aanvalsplan in Sirië wat op President Bashar al Assad se regime blameer sal kan word en internasionale militêre optrede in die verwoeste land sal aanmoedig. Die gewraakte e-posse tussen twee senior amptenare by die Britse

Lees verder: E-posse onthul chemiese aanval op Sirië om regime te blameer

Landdroste al hoe meer in gevaar

Dreigemente teen en aanvalle op landdroste is besig om kwaai toe te neem. Die Sunday Times berig dat dié dreigemente en aanvalle verband hou met die hofsake wat landdroste aanhoor. “Die meeste van die landdroste is geregtig om onder beskerming geplaas te word as ‘n dreigement aangemeld, ontleed en bevestig word,” het die woordvoerder van

Lees verder: Landdroste al hoe meer in gevaar

Nelspruit hof toe oor naamsverandering

Inwoners van Mpumalanga en die Laeveldse Sake- en Toerismekamer is vandag in die Hooggeregshof in Pretoria om die naamsverandering van Nelspruit na Mbombela uit te daag. Sowat 20 000 inwoners en die Kamer het R300 000 ingesamel om die naamsverandering in die hof teen te staan. Die Kamer voer aan dat die naamsverandering die plaaslike

Lees verder: Nelspruit hof toe oor naamsverandering