President Jacob Zuma se amptelike besoek aan Maleisië is daarop gemik om plaaslike beleggers aan te moedig om voordeel te trek uit die twee lande se noue bande, sê die ANC. Verskeie kabinetministers en sowat 30 sakelui het Zuma op sy besoek aan Kuala Lumpur vergesel. Die Suid-Afrikaanse afvaardiging onder leiding van pres. Zuma sal
ANC stel weer 14 raadslede van Tlokwe aan
Die ANC in die Noord-Wes het Sondag gesê hulle sal gemeenskapsvergaderings reël met Tlokwe–inwoners om hulle in te lig dat die 14 geskorsde raadslede weer aangestel sal word. Die raadslede is geskors deur die ANC se provinsiale dissiplinêre komitee aan die begin van Julie na hulle teen die voormalige burgemeester Maphetle Maphetle in ‘n mosie
Bob wil van wit maatskappye ontslae raak
President Robert Mugabe van Zimbabwe dreig om buitelandse maatskappye in Zimbabwe uit die land te sit oor wat hy die Weste se inmenging in sy land se politiek noem. Hy het Zanu PF-ondersteuners by die begrafnis van ‘n senior weermagoffisier, Mike Karakadzai, in Harare toegespreek. Mugabe het na sy oorwinning in die verkiesing onderneem om
BHP sal veg om gesubsidieerde krag te hou
‘n Geheime ooreenkoms wat Eskom onderteken het, en waarvan die besonderhede van die publiek weerhou word, gaan die nasionale kragvoorsiener onder geweldige druk plaas indien dit rugbaar raak, om dit te hersien. BHP Billiton sal egter hof toe gaan om die spesiale kontrak met Eskom – wat elektrisiteit spotgoedkoop aan sy aluminiumsmelters tot 2028 voorsien
Blanke sterftes in staatshospitale is ‘nóg ‘n volksmoord’
Mnr. Hank Janse van Vuuren is volgens sy familie gelos om in die Tambo-gedenkhospitaal aan die Oos-Rand in uiterste pyn met ‘n bloeiende maagseer te sterf. Volgens sy suster, mev. Deirdré Ruthven, is hy “eers 17 ure ná hy opgeneem is, geopereer terwyl dit veronderstel was om ‘n noodoperasie te wees. Daar is ook ‘n
Lees verder: Blanke sterftes in staatshospitale is ‘nóg ‘n volksmoord’
SANW ontken gewonde in jongste M23-aanval
Honderde Kongolese burgers is in oproer ná buitelandse ingryping in hul land. Ontstoke inwoners het in die strate van Goma ingevaar om protes teen die voortgesette gevegte tussen hul weermag en die rebelle aan te teken. ‘n Reuters-ooggetuie het vier liggame gesien – ‘n vrou en drie kinders – en ‘n inwoner van Ndosho Charles
Gupta-landing: Is staatsprotokolhoof gedemoveer?
Die departement van internasionale betrekkinge wil nie bevestig of die Hoof van Staatprotokol, Bruce Koloane weens die Gupta-vlugskandaal gedemoveer is nie. Die koerant, The Sunday Independent berig vandag dat Koloane op al die aanklagte teen hom skuldig gepleit het. Die departement se woordvoerder, Clayson Monyela het bevestig dat Koloane se tugverhoor afgehandel is. ‘n Ondersoek
Lees verder: Gupta-landing: Is staatsprotokolhoof gedemoveer?
Handsakgryper val hom dood op M1-snelweg in Johannesburg
‘n Grypdief wat ‘n vrou se handsak uit haar motor gegryp het, het hom Vrydagaand dood geval toe hy van ‘n brug in Parktown afgespring het, sê paramediese personeel Hy het die ruit van ‘n dame se motor stukkend geslaan en haar handsak gesteel terwyl sy in spitsverkeer op die M1-snelweg oor Empireweg naas Wits
Lees verder: Handsakgryper val hom dood op M1-snelweg in Johannesburg
Rand verloor 17% van sy waarde
Die Suid-Afrikaanse geldeenheid word tans geteister deur die ekonomie se afhanklikheid van swak Europese markte, blootstelling aan verlangsamende ontluikende markte, plaaslike onrus en strenger VS- monetêre beleid. Die Amerikaanse Federale Reserwe het op 22 Mei aangekondig dat hy uiteindelik sy stimuleringsprogram sal moet beëindig, iets wat insgelyks ‘n stormagtige bydrae gevoeg het tot die orkaan
Mandela se toestand ‘soms onstabiel’
Terwyl oudpresident Nelson Mandela se toestand “ernstig maar stabiel” bly, raak dit met tye onstabiel, het die presidensie Saterdag aangekondig. “Terwyl sy toestand met tye onstabiel raak, wys die dokters daarop dat die oudpresident groot uithouvermoë vertoon het en dat sy toestand danksy mediese ingrypings neig om te stabiliseer,” het die woordvoerder Mac Maharaj in
