Die ANC in die Noord-Wes het Sondag gesê hulle sal gemeenskapsvergaderings reël met Tlokwe–inwoners om hulle in te lig dat die 14 geskorsde raadslede weer aangestel sal word.
Die raadslede is geskors deur die ANC se provinsiale dissiplinêre komitee aan die begin van Julie na hulle teen die voormalige burgemeester Maphetle Maphetle in ‘n mosie van wantroue gestem het.
Maar die party se nasionale dissiplinêre komitee het die besluit omgekeer op die basis dat die aanklagte teen die raadslede te laat gelê is.
“Ons is besig om aan hierdie takke die besluit van die nasionale dissiplinêre komitee te kommunikeer dat die lede heraangestel sal word. Dit is deel van die konsolidering van ons eenheid en samehorigheid van die beweging in die provinsie,” het die ANC se Ismael Mnisi gesê.
Vroeër in Augustus het die ANC beheer van Tlokwe in ‘n tussenverkiesings in Wyk 9 herower.
Die Tlokwe munisipaliteit was in die kollig sedert Maphetle uitgestem is in Julie, toe die DA se Annette Combrink wat benoem is as burgemeester.

Die Noord Wes ANC tak kon seker nie meer die druk hanteer nie. Interessant wees om te sien as hulle weer aangestel word watter beleid hulle gaan volg.
Willy hulle kan net beleid volg waartoe hulle instaat is en dit is die bos beleid.
Haha ja Riempies, jy is maar net ‘n tonic so op ‘n Maandag oggend. Jammer, moes eers gegroet het. Môresê.
Willy ja n mens spot nou met die swartes seonbekwaamheid en magsmisbruik – wil egter ook se dat die regering met ernstige probleme sit wat hulle self veroorsaak het – die land val regtig uitmekaar en veral op munisipalevlak sal hulle maar moet probeer red wat te redde is deur die blankes se beheer daaroor te aanvaar as hulle natuurlik die erns van die saak besef – wat ek betwyfel.
My mening oor die toestand van die land ek dink dat
al kom ons blankes deur een of ander wonderwerk weer in beheer – gaan selfs ons nie hierdie naderende nagmerrie wat wink op die – nie so ver horison, kan keer nie.
Die Vader weet hierdie swartes het darrem die land opgevoeter – nee dit is te sag gestel – opgedonder – meer as wat n mens toe instaat is in jou grootste nagmerrie, en van hier af gaan dit nog vinnniger gaan.
Ons moet begin kantonne stig!!
Jy bedoel seker ons moet kanonne stig!?
Dit ook ja – 😉
Julle raak veglustig?
Darrem nie rerig nie dit was mos sommer net tong in die kies 😉
Het dit so Riempies ek het dit ook in dieselfde sin geseg.
Dis baie waar wat jy sê Riempies veral oor die dienste wat veronderstel en nie deur die munisipaliteite gelewer moet word. Ek en jy het al oor ‘n koffie gesit en oor dit gesels.
Wonder net watse beleid volg iemand wat anc stem? Is dit nie daardie party se beleid waarvoor hulle stem nie? Of het ek dit dan nou verkeerd?