
Die VSA het rebelle-aanvalle op burgerlikes en die Verenigde Nasies (VN) se vredestroepe in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) veroordeel.


Die VSA het rebelle-aanvalle op burgerlikes en die Verenigde Nasies (VN) se vredestroepe in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) veroordeel.
Asb, bly tog net daar uit, want orals waar julle jul smerige kloue neersit is daar meer gemors en groter lewensverlies. Gaan kry julle huis in orde en jaag daardie moslems wat julle in jul land so gas gee, die see in. Bly om Vadersnaam uit afrika uit.
Ah, die VS soek nog ‘n oorlog? Dit sal seker die wapenindustrie gaan help nou hulle moet terugtrek uit Irak.
En wanneer word die VS bekommerd oor die buitensporige geweld in Suid-Afrika? Waar bly die afkeurende taal op die vreselike plaasmoorde?
Interesante punt Schavuit, waarom word die regering nie aangespreek oor sy rassisme ten opsigte van die Blankes nie, die onnodige plaasmoorde, soos jy sê, nog erger dat die regering besig om hierdie pragtige land van ons deur sy allie te trek. Ek gaan dit wag om ‘n bewering te maak deur te sê dat hierdie land vir alle praktiese doeleindes binne die volgende 30 tot 60 dae totaal bankrot gaan wees. Hy is klaar, maar nie amptelik.
Ons doen ‘n beroep op die M23 om onmiddelik geweld te staak – ironies.
Die geweld word met uniform, wapen in die hand en bevelvoerders wat gesigte het gedoen.
In Suid Afrika word nog erger geweld gepleeg – terroriste sonder uniform – met bevelvoerders. Lykshuise wat oorvol is, en die staat wat sy rug teenoor dit gedraai het.
Praag het so paar maande terug ‘n artikel geplaas van die weermag opleiding van ANC kaders se jeug vleuel. Hulle is ontplooi in “townships” reg oor Suid Afrika. Hierdie kaders het wapen opleiding ontvang.
In die berig was melding gedoen van die polisie stasies wat die kaders se sallarise gaan betaal met polisie voertuie. Daar was een bedrag aangekoppel naamlik twee duisend en iets rand per maand.
Bewysend dat die geld wat aan hulle betaal is, tog ten voordeel moet he, terugbetaling. Niemand word betaal sonder dat hy funksies moet doen nie. Na hierdie artikel het menigte gesterf in die Muldersdrif area met aanvalle.
Plase wat gedwing was om geld oor te betaal aan Zimbabwens wat die eienaars gedreig het, betaal of ons brand af.
Terroriste sonder uniform, polisie die bevelvoerders.
EN dit is wat n blanke siel – Professor Roelofse se natuurlik in Engels:
“The message I want to bring across is firstly that the police force should
be redefined. Their role is not to do crime prevention, but to combat crime. It
is the public’s duty to do crime prevention,” say Dr Roelofse.
ons doen n beroep op die grootste terroriste organisasie in die wereld, Die VSA Senaat, om dadelik alle terroriste aktiwiteite in die wereld te staak, Libie,Lebanon, DRK, Sirie, Sudan,Somalie, Iran, Irak, Afghanistan, RSA, VSA, Bosnie, Colombie, Venezuela, Meksiko, ens., ens., ens.,
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.