Nelspruit hof toe oor naamsverandering

mbombelaInwoners van Mpumalanga en die Laeveldse Sake- en Toerismekamer is vandag in die Hooggeregshof in Pretoria om die naamsverandering van Nelspruit na Mbombela uit te daag.

Sowat 20 000 inwoners en die Kamer het R300 000 ingesamel om die naamsverandering in die hof teen te staan.

Die Kamer voer aan dat die naamsverandering die plaaslike munisipaliteit R450 miljoen kan kos.

Nelspruit se naam is in Oktober 2009 amptelik na Mbombela verander.

Die Kamer sê 52 ander dorpe in die land kan hul naamsverandering teen staan indien hulle hul saak kan wen. – RSG

23 thoughts on “Nelspruit hof toe oor naamsverandering”

  1. So lekker om te verneem hierdie ANC kry weerstand van die gemeenskap. Dis ‘n magtige wapen in die hand wanneer daar saamgestaan word. Die inwoners van Oos Transvaal, alles sukses. Julle is ‘n voorbeeld vir die res van ons wat vermag kan word deur te doen en nie net praat nie.

  2. Waar lê die regering se prioriteite? By die mense of by name? Ai dit is nou al so ‘n algemene ding die naamveranderinge, die teenkanting en dan die hofsake. Dit kos Miljoene en die ironie van die saak is dat dit op die end geen verskil aan enige iemand maak nie. Verander jou naam vandag, maar niks anders verander nie, wat ‘n geld mors is dit nie.

    1. Soveel geld word op ‘n saak uitgegee wat op die lange duur buitendien verander gaan word.
      Die vraag is eerder, waar lê ons Afrikaners se prioriteite. Belê daardie geld eerder om vir ander noodsaaklikke dienste aan Afrikaners te voorsien.
      Name kan altyd weer verander word.

      1. Vir die Afrikaner is daar nie geld nie. maar hulle gaan van more af 6 miljoen rand in drie maande spandeer om bende geweld in die Kaapse vlakte te bestry. Nou vra mens onwillekeurig, daardie bedrywighede is al 100 jaar aan die gang en wat gaan na die drie maande gebeur?

    1. Ag, janee wat. Ek wil darem ook hoor van die dinge wat MY mense doen.
      Ons aandag word so verdeel en besoedel dat ons nie aan oplossings kan dink wat vir ons belangrik is nie.
      Ons eie mense doen wonderlikke dinge op baie plekke in hierdie land.
      Ek wil weet daarvan.

    2. Riempies, ek sê altyd, noem ‘n ding op sy naam soos ek groot geword het … selfs die prentjie hierby aangeheg spreek boekdele. (Moes jou been so bietjie trek hier).
      Daar is soveel van ons eie mense wat honger gaan slaap, geen beskutting teen wind en weer, geen brood op die tafel, en hierdie teerpale kan nie eers na hul eie nerwe omsien nie. Ek is trots op diegene wat daadwerklik iets wil doen en hul misnoeë uitspreek teen naamsverandering.
      STEM SAAM MET ARNIEANN.
      Onnodige geld vehaal van ons, die belastingbetaler.
      Waarom wegdoen met straatname en dorpe wat vir ons, Afrikaner Blanke soveel sentimentele waarde inhou.

      1. Trippie ek weer gee nie n duiwel om dat al die name
        so verander word nie – liewe genade mens kyk hoe lyk die dorpe en stede dit is
        morsig en baie verteenwoordegend van swart standaarde – dit pas by die swart
        naam – verseker nie by n blanke nie. Ek noem n dorp wat ek wil wie gaan my maak
        se Twane i.p.v. Pretoria of n bella iets bolla of knolla iets
        anders?

        Ons sal weer die geleentheid kry om in ons eie
        gebied ons volkshelde te vereer waar dit skoon eerste wereld standaard is wat
        hulle verdien.

        Nou gaan ek ook iets se wat jy nie mee gaan
        saamstem nie want jy is n baie leifdevolle mens met baie deernis vir ons mense –
        Die bejaardes uitgesluit – hoekom gaan daardie mense nie na blanke plaasboere en
        blanke huisgesinne en gaan bied hulle dienste aan as hulp op die plaas en in die
        huise nie? “God help those who help themselves” ek self sal wat wil gee om n
        blanke vrou te he wat vir my kan help in die huis. Nou sit hulle liewer onder
        haglike omstandighede as om hard te werk vir hulle geld. Ekself het harde dae
        geken toe ons nog jonk was maar ons het soos esels gewerk om te kom waar ons
        vandag is – vir my dus is dit nie aanvaarbaar dat n mens net sit en vrek op een
        hoop en wag vir iemand anders om te help nie. Dit beteken nie dat ek nie
        simpatie het met mense wat hulle bes gedoen het maar net nie meer vandag op
        hulle oudag genoeg het om van te oorleef nie – dit is die mens wat ek help –
        leegleers het ek geen simpatie mee nie.
        Arnie het n oopkop en nie n bang haar op sy kop nie en hy is n doener nie net n prater nie en wat hy se hy sal doen doen hy.

        1. Riempies wat jy seg is waar. Blanke arbeid ja en ek kan jou verseker daar is baie wat vir jou of iemand ander met graagte sal gaan werk. Nou vir die groot probleem. Vervoer. Die fffers het busse en die groot euwel die taxi’s wat vir hulle bekostigbare vervoer werk toe en huistoe bied. Wat het die blanke? NIKS
          Wat die naamsverandering aanbetref kan hulle doen net wat hulle wil indien die land en sy mense tot sy volle potensiaal benut word of ontwikkel is, korrupsie vry is en dienste gelewer word soos dit hoort. Maak ‘n plek of straat of persoon se naam daardie plek of persoon? Waarom geld daaraan spandeer?

        2. Riempies, BAIE DANKIE vir jou skrywe hier. Weet jy, iemand het eendag my so geantwoord – “God het gesê, Hy voed selfs die voëltjies van die hemele, hoeveel te meer nie vir ons as mens nie” en verder antwoord die persoon, “God het nooit gesê hy gaan die kossies in die voëltjies se nessies sit nie, die voëltjie vlieg ver en werk hard om sy kos nessies toe te bring” – OF SO-IETS. Dit sal my ALTYD BY BLY.
          Ek stem met jou !
          ***
          In die kort tydjie wat ek deelneem aan gesprekke op Praag, het ek reeds ‘n paar mense uitgesonder met BAIE insiggewende kommentaar, Arnieann is een van hulle.

      1. Die vraag is nou. Wat sal gebeur indien ek vir hom sou seg hallo kaffertjie en hy, of vir wat dit werd is enige een, gaan maak ‘n saak? Indien die woord op ‘n nommerplaat toegelaat word is daar mos niks mee verkeerd nie en kan enige iemand mos n swarte so noem.

    1. Hans ik denk dat buitenlanders die Zuid Afrika kende voor 1994 en zich nu weer moet zien onder 20 jaar van zwarte regering – let wel we gelijke zoals de hele wereld geloven – zal samen met de duivel op een mierenhoop zitten en wenen en denken dat ze gaan nu-nu wakker worden uit deze afschuwelijke nachtmerrie.

Maak 'n opvolg-bydrae