Skoppensboer het ‘n broertjie dood aan kreoolse Afrikaans, Engfrikaans, Mengels (een Kaapse kreoolsdigter noem dit só) en ander vorme van geradbraakte taal wat daagliks ons ore pynig. Hoewel Skoppensboer weens sy volgehoue boikot van DSTV en ander vyandelike media, geen blootstelling aan KykNET het nie, kry van die aanbieders blykbaar soms so ‘n awesome kreoolse
Tot 60 000 betoog in Kaapstad teen Israel-geweld
Terwyl die Joodse gemeenskap in Johannesburg in die South African Jewish Report spog oor die 10 000 mense wat hy verlede Saterdag ten gunste van Israel kon mobiliseer, het waarskynlik die grootste optog nóg in Suid-Afrika gister in Kaapstad plaasgevind toe tussen 30 000 en 60 000 mense na die parlementsgebou opgeruk het om steun
Lees verder: Tot 60 000 betoog in Kaapstad teen Israel-geweld
Jonathan Jansen se swart-wit ding
Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle $13.67). Die boektitel is ontleen aan Jonathan Jansen se karakterisering van die Reitz-voorval (Kindle 868).
SA en Chile verdiep handel en belegging
Suid-Afrika en Chile het ooreengekom oor ‘n reeks nuwe maatreëls om handels- en beleggingsbande tussen dié twee lande te verbeter, het RSG berig. President Jacob Zuma en sy Chileense ampsgenoot, Michelle Bachelet het samesprekings by die Uniegebou gehou. Suid-Afrika en Chile wil in sektore inbeweeg soos energie, verdediging, wetenskap en tegnologie en minerale hulpbronne om
Kanada isoleer moontlike ebola-pasiënt
‘n Pasiënt wat van Nigerië in Kanada aangekom het is in ‘n hospitaal in Ontario in afsonderling geplaas omdat hy moontlik met die ebola-virus besmet is, het RSG berig. ‘n Dokter wat hom behandel sê dit is ‘n voorkomende maatreël omdat hy simptome van ebola het, maar dit is nog nie gediagnoseer nie. Die Nigeriese
Hulp aan Irak in die vorm van bomme
Hulp in die vorm van bomme na Irak is oppad. Enkele dae nadat die VSA Rusland gekritiseer het dat hulle onder die dekmantel van “humanitêre hulp” militêre doelwitte stel, het pres. Barack Obama van die VSA Donderdagaand Amerikaanse lugaanvalle in Irak om “humanitêre” redes goedgekeur. Die VSA wil klaarblyklik hulle totale mislukking en gru-nalatenskap in
‘n Oorlog van aftakeling
Deur Jan Viljoen Dit verbaas my gladnie dat daar so vreeslike bohaai geskep word rondom die twee meisies wat hulleself as swartvrouens aangetrek het nie. Ons moet dit net begin sien vir wat dit werklik is. Hierdie voorval is ‘n mikropoging binne ‘n makro-aanslag en ek gaan probeer om dit te verduidelik soos ek dit
Die Kaapse Klopse en absolute skoonheidsnorme
Synde ‘n blote derdeklasburger van die Aapzaniese piesangrepubliek, wat agv my gebrek aan melanien minder geskik is om ‘n pos in die formele ekonomie te beklee, sukkel ek so ‘n effe om my derdeklaskop rondom die herrie oor die twee Tukkiedames, wat hulself as ousies aangetrek het tydens ‘n partytjie, te kry. Eerstens is dié
Hoe werk die kleurrewolusie?
Eva Colinger voer in ‘n artkel op 11 Oktober 2011 op Global Research aan in 1983 het ‘n strategie waarvolgens Amerika van ongemalike regerings ontslae raak genaamd “demokrasie-bevordering”, die lig gesien. Met behulp van ‘n reeks kwasi-private stigtings soos die Albert Einstein-Instituut (AEI), die National Endowment for Democracy (NED, die Internastional Republican Institute NRI), die
Amnestie Internasionaal vra ondersoek na Kiëf-wetgewer
Amnestie Internasionaal (AI) het ‘n ondersoek gevra na die misbruik van mag deur pro-Kiëf vigilantes soos die Oekraïense ultra-radikale LP Oleg Lyashko. Die organisasie het getuienis van gevalle van ontvoering en fisiese geweld teen slagoffers. Lyashko se sogenaamde “ondervragings” is op sy amptelike YouTube bladsy te siene. Die menseregtewaghond het ‘n verslag uitgereik wat eis
Lees verder: Amnestie Internasionaal vra ondersoek na Kiëf-wetgewer
