Terwyl die Joodse gemeenskap in Johannesburg in die South African Jewish Report spog oor die 10 000 mense wat hy verlede Saterdag ten gunste van Israel kon mobiliseer, het waarskynlik die grootste optog nóg in Suid-Afrika gister in Kaapstad plaasgevind toe tussen 30 000 en 60 000 mense na die parlementsgebou opgeruk het om steun aan Palestina te betoon.
Die reuseskare het liedere gesing en plakkate geswaai om te eis dat die geweld in die Gasastrook gestaak moet word.
“Ons skat dat daar meer as 30 000 mense is wat aan die optog deelneem, maar dit kan soveel as 50 000 wees,” het Richard Bosman, hoof van veiligheid en sekuriteit aan die Kaapse munisipaliteit, aan Sapa gesê. Volgens sommige beramings was daar egter 60 000 mense.
Die begoging is deur die National Coalition for Palestine (NC4P) georganiseer. Die koalisie bestaan uit meer as 30 godsdiensorganisasies, burgerlike instellings, vakbonde en politieke partye.
Boikot teen Woolworths
NC4P het vroeër vandeesweek in ‘n verklaring “beslissende optrede van die Suid-Afrikaanse regering geëis teen die Israeliese aanvalle, moorde, verdrywings en die vernietiging van die Gasastrook”. In ‘n ander mediavrystelling sê die beweging sy steun aan die BDS-boikot van Woolworths toe.

“Ons ondersteun die oproep van die Boycott, Divestment and Sanctions-beweging (BDS) om alle maatskappye wat met die staat van Israel handel dryf, te boikot. Die Nasionale Koalisie vir Palestina het daarom ‘n landwyde aanbeveling uitgereik dat alle Woolworths-winkels in Suid-Afrika onmiddellik geboikot moet word. Die oproep om ‘n boikot geskied vanweë Woolworths se standvastige ondersteuning vir die Israel-apartheidstaat en kom ná diepgaande navorsing en ondersoek na die stand van handelsbedrywighede tussen die kettingwinkel en die Israelse staat. Inkomste uit die verkoop van Israelse goedere befonds oorlogsmisdade teen Palestyne. NC4P doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om vreedsame betogings voor alle Woolworths-winkels in Suid-Afrika te hou.
Die koalisie het ook ‘n beroep gedoen vir ‘n internasionale ondersoek na die optrede van die Israelse weermag in die Palestynse gebiede.
Volgens berigte is meer as 1 900 mense reeds dood sedert Israel verlede maand met Operasie “Protective Edge” begin het in ‘n poging om Hamas vir die afvuur van vuurpyle te straf en om die infrastruktuur van die Gasastrook te vernietig.
Die Verenigde Nasies sê nagenoeg 1 350 van die oorledenes was burgerlikes, waaronder honderde vroue en kinders.

Soos iemand gesê het: Ook Israel loop die muur kop eerste, en boonop op die dikste plek, storm met betogings teen Palestyne in Suid-Afrika. Die Moslems sal die getallespeletjie hier te lande lag-lag wen.
Perhaps not all of us are blindly naive. Own a rig by any chance? http://www.newrepublic.com/article/119035/us-attack-islamic-militants-all-about-iraqs-oil
Aaah, he’s misty eyed ‘bout dem Kristchuns Murika’s helping. The Yazidis’ beliefs are a mix of Islam (including Sufism), Christianity (including Gnosticism), Mithraism and even Zoroastrian and other pre-Islamic Mesopotamian and Assyrian religious traditions. The religious ideo-complex may trace its origins to the ‘Adawiyya Sufi mystic order, who settled in the Yezidi mountains and may have blended esoteric Sufi beliefs with the local religions (a process similar to the birth of Tibetan Buddhism—when advanced esoteric adepts, in this case from India, melded their belief structures with the local tribal beliefs, in this case those of Bön shamanism).
Dan sal daar sal nog patete wees wat sal opspring en gil ‘Ja maar wie gaan ons beskerm as Ameerieka nie kom nie?’ Soos die dik tannie toe geantwoord het: ‘Sit stro.nt ek sal jou beskerm’
I’ll dispatch the Kleenex forthwith. Don’t bust a gut just yet. It’s all been taken care of. http://www.telesurtv.net/english/news/Wikileaks-Ban-Ki-Moon-Worked-with-Israel-to-Undermine-UN-Report-20140809-0020.html
Moet ook nie uit die oog verloor van die blanke Christen kinders wat die jode vermoor het in die mees bisare wyse in die Joodse Rituele Moorde nie. Nie ‘n woord is ooit gerep oor die gebeure nie, hulle is mos die “uitverkorenes”
Die Christene, en veral die blanke Christene, is die mees gehate wese op die aarde.
Beste Jaco, kan iemand die volgende koste bereken:
Opleiding derka derka in Sirië.
Bewapening van die derka derka in Sirië.
Vervoer van die derka derka na die noorde en sentrale Irak.
Koste van opleiding vir Irakse soldaat om ‘n tenk te ry.
Koste van die Amerikaanse tenk gemaak en gelewer aan die Irakse soldaat.
Koste van die konflik tussen derka derka en Irakse soldaat.
Koste van F18 aanval op VSA vervaardigde tenk nou in besit van die derka derka.
Koste van gebottelde water per valskerm aan stamme wat Amerika haat terwyl hulle vlug van die derka derka se Amerikaans vervaardigde tenks.
Baie dankie,
Ek sal dit hoog op prys stel.
Braam, jou “derka derka” hakkel hier, oortuig my nie … probeer asb. weer!
Baie dankie,
Ek sal dit hoog op prys stel.
Riffels, jy het my nou lekker laat lag.
Baie dankie,
Groete (hehe).
Rifrug-groete aan al jou boerboele!
Jy sal nie glo, die boerboele groet met ‘n haaaaaaaaaaaaaaaaaaaau (of so-iets) – en ‘n stertswaai !
Dankie Riffels, jou 4-been kind is PRAGTIG.
My gunsteling land …
Pragtig, lyk so rustig. Woon julle op ‘n plaas ?
Is rustig.
Wat ‘n voorreg ! Kan glo jy voel so na aan ons Skepper.
LOL! Vervang derka derka met jadda jadda. Die som werk nog nie.
Wonder hoeveel van die “rabidly” anti Israel Praag lede saam met die Moslems teen Israel geskree en betoog het? Pro moslem Palestyn is ook pro ANC, maar mens moet “in” wees met die massa om ‘n ou identiteitjie te kry of hoe?
Beste Etienne Prinsloo, kan iemand die volgende koste bereken:
Opleiding derka derka in Sirië.
Bewapening van die derka derka in Sirië.
Vervoer van die derka derka na die noorde en sentrale Irak.
Koste van opleiding vir Irakse soldaat om ‘n tenk te ry.
Koste van die Amerikaanse tenk gemaak en gelewer aan die Irakse soldaat.
Koste van die konflik tussen derka derka en Irakse soldaat.
Koste van F18 aanval op VSA vervaardigde tenk nou in besit van die derka derka.
Koste van gebottelde water per valskerm aan stamme wat Amerika haat terwyl hulle vlug van die derka derka se Amerikaans vervaardigde tenks.
Baie dankie,
Ek sal dit hoog op prys stel.
Die reg van Palestyne op ‘n staat gaan oor ‘n beginsel nie ‘n identiteit nie.
Die probleem is die Palestyne (Moslems) en Jode kan ‘n tipe agterstraatgeveg hier voer wat ons nie in die eerste plek raak nie. Waarom maar nie hul strydperk en rusie tot Gasa beperk nie. Is maar onlustig vir Moslem- of Joodse fanatisme, veral wanneer hulle hul appeltjies dodelik met mekaar skil. Of die land nie genoeg probleme van sy eie het nie.
Kloelis is die vriendelike beskrywing vir jou
Tipiese kommentaar van jou kant af Mnr Gas. Altyd persoonlik, kleinlik en niksseggend. Het jy jou slamse vriende geniet in die optog?
Hoeveel van die betogers gaan nog steeds by die Fillistynland staan wanneer Sharia wette hier toegepas word? Al die wit lib girls gaan swart ninja oorpakke dra en drie tree agter hulle slawe handelaars loop, geen geboortes en sterftes van vroue word opgeteken nie, waar is julle “juman raaights” dan?
Ek vra weer, waar is die fotos en beeld materiaal van die vrek, Fillistyn soldate, dis net vrouens en kinders wat gewys word, wat in elk geval deur die slamaaier mans mishandel word.
Die wereld word opgesweep in die niks seggende stukkie lap aarde, genaamd Gaza, terwyl Sirie amper n puinhoop is. ISIS is besig om groot akkies te maak, Venezuela het kos toue by die kilometers, Ukraine, moor die pro-Russe in die land uit, Afghanistan is nog steeds n hoop gemors.
GSA bom links en regs met hulle drones, niemand staan op en rek bek nie.
Ek is nie pro-Israel staat nie, maar ons moet na altwee kante van die saak kyk en ook wat in die res van die wereld aangaan terwyl die hoof media ons belieg op CNNm BBC ens. O! en sommer die snert poefter ponie koerant Beeld an haar los, suster, snert tydskrif Huisveraad.
Die wereld vergaan in n derde wereld oorlog en ons oe is gevestig op die kleinste land op die planeet.
Sjariawette word ingestel deur Moslems wat nie Israel wil aanval nie, so dan is dit seker reg, of hoe?
Skuus Gas, ek mis die boot hier, jy bedoel wat?
Ek dink nie jy moet n antwoord verwag nie.
Hoe so?