Die rondloper leeu in die Karoo is uiteindelik vasgetrek. Die driejarige leeumannetjie wat as Sylvester gedoop is, het boere in die omgewing die afgelope drie weke op hol gehad omdat hy selfs ervare spoorsnyers ontduik het. Hy het blykbaar deur ‘n stormwatersloot van die Karoo Nasionale Park ontsnap. Die dier het ‘n bloedspoor van negentien
Meer onbestendigheid in Lesotho na sluipmoord
Adjunk-president Cyril Ramaphosa is dringend na Lesotho gestuur om met die premier Pakalitha Mosisili, te beraadslaag ná kommer oor meer politieke onbestendigheid in die Britse bantoestan. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sê dit volg nadat drie opposisiepartyleiers uit die land gevlug het en die onlangse moord op die voormalige weermagbevelvoerder in Lesotho, brigadier Maarparankoe Mahao. Die Verenigde
Noord-Kaap vir mediese nalatigheid gedagvaar
Die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement staar ‘n R32 miljoen mediese nalatigheidseis in die gesig nadat ‘n baba met serebrale gestremdheid gediagnoseer is nadat hy by een van die provinsie se fasiliteite behandel is. Die departement voer aan dat een van die grootste uitdagings is om mediese personeel na die provinsie te lok. Die tekort aan verpleegsters is
Dagklokreël in dele van Sierra Leone weens Ebola wat versprei
In reaksie op tekens dat Ebola in sommige dele van die land versprei, het die Sierra Leoniese president Ernest Bai Koroma net voor die naweek ‘n dagklokreël ingestel waarvolgens mense verbied word om tussen 6 vm en 6 nm uit hul huise te gaan. Die reël, wat inwoners van die noordwestelike distrikte Kambia en Port
Lees verder: Dagklokreël in dele van Sierra Leone weens Ebola wat versprei
Sieklike Nederlandse skoolhandboek wys SA is ‘vry’
Asof dit was nie heeltemal erg genoeg is om volwassenes te breinspoel nie, moet Nederlandse kinders ‘n baie vreemde kaart van die wêreld op skool leer. Dié kaart is glo om tieners te help verstaan watter lande “goed” en “sleg” is, en watter “vry” en “onvry”. Suid-Afrika onder die ANC word gelys as ‘n ligte
Lees verder: Sieklike Nederlandse skoolhandboek wys SA is ‘vry’
Rooi Antjie Krog sê blankes ‘moet toilette in lokasies gaan skrop’
Die digteres Antjie Krog, wat in Engels skryf al is haar Engels baie vrot, het Saterdagaand in ‘n tirade teen Suid-Afrikaanse blankes uitgebars toe sy die Sunday Times-prys vir Engelse poësie ontvang het. Soos ‘n wafferse Rosa Luxemburg, die beroemde Duits-Joodse vrouekommunis van ‘n eeu gelede, het Krog voorgestel dat “blankes toilette in die lokasies
Lees verder: Rooi Antjie Krog sê blankes ‘moet toilette in lokasies gaan skrop’
Vrae rondom Vrede-suiwelprojek raak al meer
Vrae rondom die multi-miljoen rand omstrede Vrede-suiwelprojek van die Vrystaatse provinsiale regering raak al meer. Dit volg nadat die Vrystaatse ontwikkelingskorporasie (VOK) – wat die projek bestuur – gesê het, dat hulle as deel van hulle jeugontwikkelingsprogram jongmense as begunstigdes van dié projek gaan registreer. Die aankondiging is tydens ‘n sitting van die portefeuljekomitee van
Nog ‘n vermeende reeksverkragter verskyn
Nog ‘n vermeende swart reeksverkragter wat verbind word met ses voorvalle in Bloemfontein en Thaba Nchu gaan na verwagting vandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Vrystaat polisiewoordvoerder, Thabo Litabe, sê die 37-jarige gaan na verwagting vandag om borgtog aansoek doen. Hy is vir die eerste keer in hegtenis geneem in verband met die verkragting van
Minister van sport tevrede met swak prestasie
Die minister van Sport, Fikile Mbalula, sê die ANC-regering is “tevrede” met swak prestasie op grond van skewe rassekwotas. Mbalula sê wit en bruin spelers word “regverdig behandel” en kry “genoeg speelkans” in die land se swart nasionale sokkerspan. Die minister het sportliefhebbers opnuut in sy antwoord op ‘n parlementêre vraag mislei, aangesien daar tans
Cosatu teken staatloonooreenkoms
Staatsdiensvakbonde wat by Cosatu geaffilieer is en wat 52% van die Staatsdiens se werkers verteenwoordig, het in die vroeë oggendure ‘n nuwe drie jaar salarisooreenkoms onderteken. Daar is ooreengekom op ‘n verhoging van sewe persent wat aanvanklik deur die regering goedgekeur is. ‘n Nuwe klousule is aanvaar dat verhogings vasgestel sal word op grond van
