Die snelle verengelsing van die Universiteit van Stellenbosch is vir die oomblik gestuit nadat ‘n raadsvergadering gisteraand besluit het om die rektor en Engelssprekende dosente se voorstel om Engels die “hooftaal” te maak met ‘n “oorweldigende meerderheid” van 21 stemme teen drie verwerp het. Twee lede van die raad het buite stemming gebly. Die status quo
Lees verder: Stellenbosch: status quo word gehandhaaf met ‘gelyke status vir Afr en Eng’
