Swart verdagte weer voor vir veearts-moord

‘n Swartman gaan na verwagting vir ‘n tweede keer Maandag in die Witrivier-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met die moord en verkragting van Rensia de Wet (46), veearts. Die beskuldigde was na bewering een van De Wet se werknemers. Die 30-jarige swarte is in polisie-aanhouding sedert De Wet se moord in Desember. Hy het op 15

Lees verder: Swart verdagte weer voor vir veearts-moord

Verbod op Namibiese vleisuitvoer na bek-en-klouseer

Die departement van landbou in die Filippyne het ’n tydelike verbod op die invoer van enige lewendehawe of -produkte uit Namibië geplaas, het die Republikein berig. Die verbod volg na ‘n kennisgewing deur die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) oor die uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in die Zambezistreek. Proceso Alcala, sekretaris van landbou in die Filippyne, het die tydelike

Lees verder: Verbod op Namibiese vleisuitvoer na bek-en-klouseer

AirAsia se vlugopnemer gevind

Duikers het Maandag die vlugdataopnemer van die AirAsia-vliegtuig wat op 28 Desember 2014 met 162 persone aan boord in Indonesië neergestort het, opgespoor. Die vliegtuig, wat meer as twee weke gelede in die Javaanse See gestort het, se vlugopnemer na die oppervlak gebring nadat dit onder ‘n vlerk van die vliegtuig gevind is. Duikers kon die wrakstuk

Lees verder: AirAsia se vlugopnemer gevind

Links en regs

Links en regs in die politiek is allesbehalwe duidelike begrippe. Die onderskeid is wel duidelik waar dit gaan om verregs en verlinks. Niemand sou byvoorbeeld wou ontken dat mnr Joe Slovo en mnr Eugène Terre’Blanche nie veel in gemeen het nie, maar tussen hierdie twee uiterstes is daar ‘n hele spektrum politieke houdings en skakerings

Lees verder: Links en regs

Abbas en Netanjahoe sal vandag in Parys saam betoog, Len Pen uitgesluit

Die Palestynse president Magmoed Abbas en die Israelse eersteminister, Benjamin Netanjahoe, sal vandag in Parys saam aan die betoging teen terreur deelneem wat deur die Franse regering “in die naam van die republiek” georganiseer word. Die opposisiepolitikus, Marine Le Pen, wie se Front National tans die grootste politieke party met die meeste steun in Frankryk

Lees verder: Abbas en Netanjahoe sal vandag in Parys saam betoog, Len Pen uitgesluit

SA Kommunisteparty wil koerante, webwerwe sensor – weens ‘rassisme’

Die sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP) het vandeesweek gedreig dat hy webwerwe en die aanlynweergawes van koerante mag sluit omdat kommentaarblaaie nie “genoegsaam gereguleer word nie”. Nzimande het dié uitlatings gemaak tydens die twintigjarige herdenking van Joe Slovo se sterfdatum by die Avalon-begraafplaas in Soweto. Volgens Nzimande laat koerante “rassiste” toe om op hul

Lees verder: SA Kommunisteparty wil koerante, webwerwe sensor – weens ‘rassisme’

Max du Preez vir rassis uitgekryt, en Tim du Plessis kla

Met sy gewone sin vir vereenvoudiging en gebrek aan nuanse, skryf Tim du Plessis vandag in Rapport: Die kampe in Suid-Afrika se rasdebatte is soos twee dronkies wat mekaar nodig het om regop te bly, elkeen te dronk om alleen te loop. Die saak is egter glad nie so eenvoudig soos wat Tim dit voorstel

Lees verder: Max du Preez vir rassis uitgekryt, en Tim du Plessis kla

Die CharlieHebdo-aanval: Frankryk en Algerië se gelade geskiedenis

‘Tydens Algerië se bittere stryd om onafhanklikheid tussen 1954 en 1962 is tot ’n miljoen Algeryne – sowat ’n tiende van die hele bevolking – deur die Franse weermag doodgemaak.’

‘Tydens Algerië se bittere stryd om onafhanklikheid tussen 1954 en 1962 is tot ’n miljoen Algeryne – sowat ’n tiende van die hele bevolking – deur die Franse weermag doodgemaak.’

Lees verder: Die CharlieHebdo-aanval: Frankryk en Algerië se gelade geskiedenis

Leon Lemmer-rubriek: Vinette Ebrahim se doelbewuste belediging van Sunette Bridges

Sodra mense egter konserwatiewe (insluitende regse) menings uiter, is die hel los en word hulle oorlaai met slegsêery en afgedreig met bv boikotte en hofsake.

Sodra mense egter konserwatiewe (insluitende regse) menings uiter, is die hel los en word hulle oorlaai met slegsêery en afgedreig met bv boikotte en hofsake.

Lees verder: Leon Lemmer-rubriek: Vinette Ebrahim se doelbewuste belediging van Sunette Bridges

Die skynheilige PK-terroriste

Baie jare gelede het iemand ‘n KP-traktaatjie in ons posbus kom gooi. In dié was daar ‘n spotprent. Dit was van ‘n maer, wit outjie wat gesteier het onder die gewig van ‘n geweldige oorgewig swart persoon wat op sy rug ry. Die punt van die spotprent was dat die blanke belastingbetaler ‘n swaar las

Lees verder: Die skynheilige PK-terroriste