Dan Roodt: Afrikaner en Hollander: Dis tyd dat ons mekaar vind

Elke Afrikaner is trots op Jan van Riebeeck. Toe Zuma iets neerhalends oor ons volksvader sê, het daar spontaan op sosiale media die slagspreuk “Je suis Jan”, verskyn, tesame met ou randnote waarop sy afbeelding trots gepryk het. Die ou rand, die sterk rand, toe die Kaap nog spreekwoordelik Hollands was… Maar soms vergeet Afrikaners

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaner en Hollander: Dis tyd dat ons mekaar vind

Leon Lemmer: Is Dana Snyman ‘n beter Afrikaner as sy pa?

‘Ek het twee boeke van Dana gelees en sal seker nie nog van sy boeke lees nie.’ — Leon Lemmer Dana Snyman, gebore in 1962, is ‘n joernalis wat ‘n voltydse skrywer geword het. Hy het bekendheid verwerf met sy seggingskrag en fyn waarnemingsvermoë, wat in veral reisbeskrywings uiting vind. Een van sy bekendste temas

Lees verder: Leon Lemmer: Is Dana Snyman ‘n beter Afrikaner as sy pa?

Franse studente help Afrika-migrante om in staatsgebou te plak

‘n Gebou in die middestad van Bordeaux, Frankryk, is deur onwettige Afrika-immigrante met die hulp van blanke Franse studente beset. Dit verteenwoordig amper iets uit die distopiese roman deur Jean Raspail, Omsingel die laer van die heiliges waarin sekere Franse immigrante uit die derde wêreld verwelkom om hul land te kom oorneem. Die studente hoop

Lees verder: Franse studente help Afrika-migrante om in staatsgebou te plak

Brief: Vandag is ek gatvol

Nie ‘n geïrriteerde soort gatvol nie. Nee, sommer ‘n soort ek-is-gereed-om-te-ontplof-gatvol. Ek is dik vir so baie dinge en situasies, in ons land en wêreldwyd. Laat ek begin om te sê dat ek ‘n Boervrou is. Die bloed van my voorvaders wat deur my are vloei, maak my van nature ‘n hardegat, uithouer met sterk

Lees verder: Brief: Vandag is ek gatvol

Nederlandse toeriste ‘gyselaars’ in SA misdaadhel

Die groep van 36 Nederlandse toeriste wat kort ná hul aankoms by die Johannesburgse lughawe in hul toerbus gekaap en beroof is, het gister na hul land teruggekeer, waarskynlik ontnugter deur die wettelose toestande in Suid-Afrika. Met die internasionale publisiteit wat die voorval geniet het, het die minister van polisie, Fikile Mbalula, vure probeer doodslaan

Lees verder: Nederlandse toeriste ‘gyselaars’ in SA misdaadhel

Wêreld- Joodse Kongres sê Duitse AfD ‘moet verbied word’

Rebelse Duitse kiesers wat siek en sat vir Merkel en haar oopgrensbeleid is, het gisteraand fees gevier oor die Alternatief vir Duitsland (AfD) se 12,6% stemme in gister se Bondsdag-verkiesing. Dog Joodse groepe in Europa en die VSA het hul “uiterste kommer” oor die anti-immigrasieparty se welslae uitgespreek en het ander partye versoek om die

Lees verder: Wêreld- Joodse Kongres sê Duitse AfD ‘moet verbied word’

Brief: Plaasmoorde: Ons is op ons eie

Oor die afgelope 20 jaar is veels te veel landbouers op plase en kleinhoewes in SA aangeval en wreedaardig vermoor. Oor dieselfde tydperk is baie beloftes oor hulle beveiliging gemaak, strategiese beplanningsessies en dinkskrums is gehou. Baie nuwe ministers en kommissarisse van polisie het gekom, beloftes gemaak en toe weer verdwyn. In parlementêre debatte oor

Lees verder: Brief: Plaasmoorde: Ons is op ons eie

Dan Roodt-onderhoud met Stefan Molyneux op YouTube

Dr. Dan Roodt van PRAAG se YouTube-onderhoud is gisteraand opgelaai en kan hier onder gevolg word. Die onderhoud is ongeveer ‘n uur lank en gaan oor die ondermyning van Suid-Afrika deur die ANC en SAKP in die verlede, maar ook oor die toekoms van die Weste. Sowel Roodt as Molyneux is bekommerd oor dieselfde faktore

Lees verder: Dan Roodt-onderhoud met Stefan Molyneux op YouTube

Leon Lemmer: Die dodemars van die Afrikaner en Suid-Afrika?

Diegene wat daarin belangstel om te weet watter soort mens Nelson Mandela was, kan gerus FW de Klerk (gebore op 18 Maart 1936) se outobiografie, The last trek – A new beginning (London: Macmillan, 1998, xx, 412p) lees. Die boek bied uitstekende insig in die kleinheid en immoraliteit van Mandela se gees. In hierdie rubriek

Lees verder: Leon Lemmer: Die dodemars van die Afrikaner en Suid-Afrika?

Merkel se kollega wil AfD-stemmers van hul stemreg ontneem

Die Duitse politikus Peter Altmaier het kiesers gemaan om Sondag geensins vir die Alternatief-vir-Duitsland-party te stem nie en eerder buite stemming te bly. Altmaier is die Stafhoof van die Duitse kanselary, asook die bondsminister minister vir spesiale aangeleenthede, ‘n posisie wat hy reeds sedert 2013 beklee. Hy word as een van Angela Merkel se vertrouelinge

Lees verder: Merkel se kollega wil AfD-stemmers van hul stemreg ontneem