Eskom belowe geen kragonderbrekings dié week

Met gerugte dat beurtkrag die ANC in die komende verkiesing kan benadeel, het Eskom intussen die versekering gegee dat daar geen kragonderbrekings sal wees hierdie week nie. Eskom se woordvoerder, Andrew Etzinger sê beurtkrag word nie in die vooruitsig gestel nie, alhoewel die kragnetwerk steeds onder druk verkeer. Dit is nie bekend hoe die kragvoorsiener

Lees verder: Eskom belowe geen kragonderbrekings dié week

Werkskepping

deur Hannes Engelbrecht Die nuwe “gonswoord” vir politieke partye is werkskepping. Party, soos die DA en ANC, koppel selfs getalle daaraan. “600 000 new jobs”. Dit is blote retoriek. Enigeen kan dit skree. Selfs die VF+ en sy vennote skree dit. By Front Nasionaal beskou ons “werkskepping” as ‘n simptoom; nie die siekte nie. Jy

Lees verder: Werkskepping

Om te stem of nie te stem nie?

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus, asook allerlei groeperinge met die prefiks “Boer-” in hul benaminge, beskou Front Nasionaal se deelname aan die komende verkiesing as

Lees verder: Om te stem of nie te stem nie?

Bodem boek II, 4: Die nagvlug

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 3. Daar is vier van ons en ons beweeg soos rotte deur die krake van ʼn gevalle stad. Agter ons kan ons reeds die bloedstollende oorwinningkrete van die swart gepeupelstroom, die rammelgeweervuur van terugvallende EPS-lede en die oorblyfsels van die veiligheidsmagte,

Lees verder: Bodem boek II, 4: Die nagvlug

Die slagofferskap van gays, vroue en swartes

deur Leon Lemmer Daar is minstens drie groepe in die samelewing wat deesdae met erg oordrewe simpatie in die Westerse samelewing behandel word: gays, vroue en swartes. Dit word gedoen op grond van beweerde vorige benadeling. Ek gaan nie pleit vir ‘n ongewysigde terugkeer na die verlede nie. Wat nodig is, is dat hierdie soort

Lees verder: Die slagofferskap van gays, vroue en swartes

Bodem boek II, 3: Die vaarwel

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 2. Die nag was soos ʼn digte, swart gordyn wat die geluide van geweld en verwoesting gedemp het, soos die geluide van ʼn skreeustryery in ʼn ander kamer. Die res van die geselskap het op die stoep op regop krulmetaalstoele by

Lees verder: Bodem boek II, 3: Die vaarwel

Gau-gau by jou bestemming

Met die ontploffing in Gautreinpassasiers, het die Gautengse LUR vir Vervoer, Ismael Vadi aangekondig dat wysigings ingestel sal word. Dié veranderinge vir die Gautrein sal die druk op die verhoogde getal passasiers verlig, het Vadi gesê. Busroetes wat aan die begin van verlede jaat uitgebrei en verleng is, het bygedra tot meer passasiers. Met spitstye

Lees verder: Gau-gau by jou bestemming

Swaar reën demp Krugerwildtuin, Oscar

Daar is nog geen einde in sig vir die deurdringende reën wat dae reeds oor die noordelike en oostelike dele van die land uitsak nie, het RSG berig. Dit reën reeds ‘n week lank in Gauteng en Mpumalanga. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê inwoners van dié twee provinsies moet hul regmaak vir ‘n nat naweek. Kanse

Lees verder: Swaar reën demp Krugerwildtuin, Oscar

Polisie plunder saam by Pienaar

Polisielede het blykbaar die plundertogte by Pienaar as ‘n geleenteheid gesien om self deel te neem. Vier polisiebeamptes is Donderdag in verband met diefstal en regsverydeling in Mpumalanga hegtenis geneem. Kruideniersware is glo tydens die onlangse onrus in Pienaar gesteel. Kol. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, het gesê die beamptes, tussen 30 en 34 jaar, staan tereg

Lees verder: Polisie plunder saam by Pienaar

NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan

Die Noordwes-Universiteit sal ’n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag gesê. Die ondersoek is gelas na ’n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by dié universiteit. Beeldmateriaal is kwaadwillig geredigeer deur ‘n Naspers-joernalis, bevriend met die redakteur van Beeld, om die studente

Lees verder: NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan