Beyers Naudé-rylaan in Honeydew is heropen na oproer Woensdagoggend in die Zandspruit-lokasie wes van Johannesburg bedaar het, het die metropolisie gesê. “Die situasie het tans kalmeer en daar is ‘n swaar polisieteenwoordigheid in die gebied,” het senior superintendent Wayne Minnaar gesê. Daar is nog steeds smeulende bande en rommel aan die kant van Beyers Naude-rylaan,
Lees verder: Oproer wes van Johannesburg weer onder beheer, sê Metropolisie
