Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang

Met die oë van die wêreld op die Olim­piese Spele in Rio de Janeiro, het senatore in die Brasiliaanse hoofstad Brasilia, dié week met 59 stemme teen 21 teen die geskorste leier, Dilma Rousseff (foto bo) gestem, in ’n 20-uur lange sessie waarvan hoofregter Ricardo Lewandowski die voorsitter was. ’n Skuldigbevinding sal beslis daartoe lei

Lees verder: Rousseff in staat van beskuldiging gestel met Rio Spele in volle swang

Etniese geweld teister Ethiopië

Oproer in Ethiopië het in November 2015 in die Oromia-streek begin wat die hoofstad omring. Planne van die regering om die grense van Addis Abeba, die setel van die Afrika-Unie uit te brei, het aanleiding tot die openbare uitbarstings gegee. Oor die naweek het owerhede ten minste 100 mense gedood en ‘n algehele verbod op

Lees verder: Etniese geweld teister Ethiopië

Egipte muilband polisie

Egipte se parlement het Dinsdag beperkings op die polisie goedgekeur wat hulle onder meer verhinder om inligting aan die media te verskaf. Kritici sien dit as ‘n poging om menseregteskendinge en korrupsie toe te smeer. Kragtens wysigings aan die polisiewet moet polisiebeamptes voortaan geskrewe toestemming van die ministerie van binnelandse sake hê, alvorens hulle inligting

Lees verder: Egipte muilband polisie

NYT loods histeriese aanval teen Trump

Vyftig sogenaamde Republikeinse veiligheidskenners, insluitende ‘n voormalige direkteur van die Amerikaanse intelligensiediens (CIA), het Maandag die party se presidentskandidaat, Donald Trump, uitgekryt as ongekwalifiseerd om die land te lei en gesê hy sal die “mees roekelose president in Amerika se geskiedenis” wees. Die verklaring is die jongste verwerping van Trump se kandidatuur deur veteraan Republikeinse

Lees verder: NYT loods histeriese aanval teen Trump

Zambiërs nie entoesiasties oor demokrasie nie

Zambië sal Donderdag stem in ‘n algemene verkiesing. Inwoners sal ook hulle stemme uitbring vir die volgende president van die land. Maar daar is byna geen entoesiasme vir die demokratiese proses nie. Regoor Zambië is besonder lae stempersentasies in die 2014 verkiesing opgemerk. Net 32,36% van geregistreerde kiesers het deelgeneem. Ontleders verwag dieselfde lustelose vertoning

Lees verder: Zambiërs nie entoesiasties oor demokrasie nie

Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm

Politieke partye het tot volgende Saterdag, 20 Augustus tyd om koalisies te vorm om munisipaliteite en metrogebiede te bestuur waar geen party ‘n volstrekte meerderheid stemme gekry het nie. Die SABC berig samesprekings tussen die ANC en die EFF sal na verwagting vandag voortgaan. Die ANC se leierskap het volgens berigte in die geheim met

Lees verder: Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm

Kaapse paramedici moet koeëlvaste baadjies dra

Wes-Kaapse paramedici kan nie hul werk doen sonder koeëlvaste baadjies, pepersproei en skokstokke nie. ‘n Vlaag aanvalle in swart gevaargebiede die afgelope maande die noodhulpwerkers tot dié stappe gedwing. ‘n Noodhulpbeampte wat sedert 1995 in Kaapstad werk en wat anoniem wou bly, het aan Netwerk24 gesê personeel voel nie meer veilig nie. Gesondheidsdepartement-woordvoerder, Luyanda Mfeka,

Lees verder: Kaapse paramedici moet koeëlvaste baadjies dra

Nog drie klaskamers in Vuwani afgebrand

Ten minste drie klaskamers is Dinsdagaand afgebrand by die Mugoidwa Sekondêre Skool in Vuwani, Limpopo. Die Mugoidwa hoërskool is die 29ste skool wat in ‘n kwessie van drie maande deur ontevrede inwoners van die gebied aan die brand gesteek is. Ouers en leerlinge was voorberei vir die eerste dag van skool na drie maande van

Lees verder: Nog drie klaskamers in Vuwani afgebrand

Mali gaan steeds gebuk onder djihadiste-aanvalle

Minstens vyf Malinese soldate word vermis ná ’n aanval in die sentrale Mopti-streek van Mali, waar gewapende Islamitiese ekstremiste aktief is, het ’n militêre woord­voerder gesê. Die aanvallers het Maandag een van die weermag se posisies tussen Tenenkou en Sevare aangeval. Die weermag gee Ansar Dine die skuld vir die aanval. Ansar Dine is ’n

Lees verder: Mali gaan steeds gebuk onder djihadiste-aanvalle

Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers

President Jacob Zuma het sy medelye aan Pakistan betuig ná ‘n dodelike terreuraanval op ‘n hospitaal in die stad Quetta. Minstens 70 mense is dood en meer as 100 is beseer nadat ‘n bom gister by die ingang na die noodeenheid van die hospitaal ontplof het. Tientalle regslui was uit protes by die hospitaal byeen

Lees verder: Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers