Video: Terroriste-aanvalle in Parys dood 128 en beseer 99 mense

Hierdie verslag deur ‘n Franse TV-kanaal (met Afrikaanse onderskrifte) beskryf die verskrikking wat laasnag in die hoofstad Parys beleef is toe 8 terroriste onder andere ‘n teater, ‘n restaurant, ‘n kroeg, maar ook die nasionale sokkerstadium, Stade de France, aangeval het. Soos die video toon, was die Franse president besig om ‘n vriendskaplike wedstryd tussen

Lees verder: Video: Terroriste-aanvalle in Parys dood 128 en beseer 99 mense

Frankryk kondig noodtoestand af, sluit grense na terreur Parys tref

“Dit was ‘n slagtingstoneel,” sê Julien Pearce, ‘n radioverslaggewer van Europa 1 wat teenwoordig was in die Bataclan-konsertsaal in Parys, Frankryk, toe gewapende mans op die wit toeskouers begin losbrand het. Die musieksaal kan ongeveer 1500 mense huisves, maar dit is onduidelik hoeveel binne was toe die aanval begin het. Dié terreuraanslag is deel van

Lees verder: Frankryk kondig noodtoestand af, sluit grense na terreur Parys tref

Leon Lemmer oor Anton van Niekerk: Kampusgewete en etiekkolos?

Anton van Niekerk het onder die opskrif, “Van volksuniversiteit na internasionale speler” (Die Burger, 10 deser, p 9), dit wys geag om die voortreflikhede van die huidige Universiteit Stellenbosch (US) as “internasionale speler” te besing. As oorverligte doen hy dit uiteraard ten koste van die US van weleer, wat hy ‘n “volksuniversiteit” noem. Hy laat

Lees verder: Leon Lemmer oor Anton van Niekerk: Kampusgewete en etiekkolos?

Breyten Breytenbach: Die diktaat van Open Stellenbosch

Dit maak eintlik nie saak hoe die rektor se bestuurspan se aanbeveling of besluit betreffende die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid ingeklee, bewimpel of opgedollie word nie. Dit maak ook geen saak dat dié wat reeds oorgegee het nog praat van ’n beleid wat deur die raad bekragtig moet word nie. Dis beledigend om te wil

Lees verder: Breyten Breytenbach: Die diktaat van Open Stellenbosch

Stryd rondom BRICS verhewig

Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS. By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede gesê gesonde kompetisie is ‘n voorvereiste vir ekonomiese groei. Dit is bo-aan die agenda in Durban om onmededingende gedrag in die onderskeie lande te oorkom. Die groep sê hulle

Lees verder: Stryd rondom BRICS verhewig

Waterkrisis: miljoene mag sterf agv giftige bakterieë in SA se varswater

Die droogte en hitte wat Suid-Afrika tans teister, is die minste van die land se waterprobleme, want onlangse gegewens dui daarop dat 75% van die land se varswaterbronne reeds vergiftig is met mikrosistien, bakterieë wat gevorm word wanneer onbehandelde riool in riviere en damme beland. Volgens die waterkenner, dr. Anthony Turton, is dié krisis regstreeks

Lees verder: Waterkrisis: miljoene mag sterf agv giftige bakterieë in SA se varswater

Obama bel Zuma oor geweld in Burundi

‘n Konsep-resolusie wat glo geweld in Burundi wil verhoed, is voorgelê aan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad deur Frankryk. Frankryk het die mosie Maandag voorgelê om wat hulle bestempel as ‘n dreigende etniese burgeroorlog die hoof te bied, maar Westerse lande het ‘n beperkte ekonomiese belang in Burundi. China het reeds aangedui dat hulle skenkings

Lees verder: Obama bel Zuma oor geweld in Burundi

Rektor gebruik Open Stellenbosch om Afrikaans te wil afskaf

Engels sal Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch vervang as kommunikasie- en administrasietaal. Dié verwikkeling is Donderdag op ’n spesiale senaatsvergadering bekend gemaak. Koshuise sal ook voortaan slegs Engels by huisvergaderings en amptelike geleenthede mag gebruik as die voorstelle aanvaar word. Die US se huidige taalbeleid, wat in 2014 deur die raad aanvaar is, gee

Lees verder: Rektor gebruik Open Stellenbosch om Afrikaans te wil afskaf

Ramaphosa weier om vrae oor Marikana te beantwoord

Adjunk-president Cyril Ramaphosa kon nie vrae oor Marikana in die parlement beantwoord nie, nadat ‘n dagvaarding teen hom uitgereik is oor sy aandeel in die slagting. Gebeure in Marikana in Augustus 2012 het daartoe aanleding gegee dat die families van 34 mynwerkers wat deur die polisie doodgeskiet is, Ramaphosa weens aandadigheid aan hul dood dagvaar.

Lees verder: Ramaphosa weier om vrae oor Marikana te beantwoord

Wapeneienaars moet lisensies vroegtydig hernu

Wapeneienaars word daaraan herinner dat hulle hul vuurwapenlisensies vroegtydig moet hernu. Die vergunning om laat aansoekers te akkomodeer, is pas deur die polisie se hoofkantoor ingekort en daar gaan glo streng teen opgetree word teen diegene wat nie betyds hul aansoeke indien nie. Dit is volgens die polisie se Ethel Linström, en volg na sekere

Lees verder: Wapeneienaars moet lisensies vroegtydig hernu