EFF wil Die Stem uit nasionale volkslied

Die EFF het ‘n beroep gedoen dat Die Stem uit die nasionale volkslied verwyder word, het RSG berig. ‘n Woordvoerder van die EFF, Mbuyiseni Ndlozi het in ‘n erfenisdag-verklaring gesê dat Nkosi Sikelel’ iAfrika gesing moet word soos dit tydens die koloniale- en apartheidsjare gesing is, sonder die vers wat uit die voormalige volkslied, Die

Lees verder: EFF wil Die Stem uit nasionale volkslied

Onrus by Bloemfontein bedaar

Die situasie in Heidedal by Bloemfontein waar chaos Woensdag geheers het, blyk terug na normal te wees. Dit volg na ‘n beweerde bendegroep genaamd die AmaRomans, amok veroorsaak het en skole op hol gehad het en met geweld gedreig het. Skole is ontwrig toe bendelede net na 08h00 Wonesdagoggend skole in Heidedal probeer binnegaan het

Lees verder: Onrus by Bloemfontein bedaar

Moslems vertrap mekaar by pelgrimsbyeenkoms

Dit is steeds nie duidelik of Suid-Afrikaners dood of beseer is tydens ‘n stormloop by ‘n Moslembyeenkoms in Mekka nie. Meer as 700 mense is dood en sowat 800 is beseer in die stormloop tydens die Hajj-pelgrimstog in Saoedi-Arabië. Dit is die ergste ramp tydens die pelgrimstog in 25 jaar, ten spyte van miljarde dollar

Lees verder: Moslems vertrap mekaar by pelgrimsbyeenkoms

Pous pleit vir afskaffing van doodstraf, oop grense

Die Pous het ‘n oproep ter afskaffing van die doodstraf wêreldwyd voor die Amerikaanse Kongres gedoen. Hy het ook ‘n pleidooi vir oop grense geloods. Dit is die eerste keer dat die leier van die Rooms-Katolieke kerk ‘n gesamentlike vergadering van Kongres toespreek. “Die Goue Reël herinner ons ook aan ons verantwoordelikheid om menslike lewens

Lees verder: Pous pleit vir afskaffing van doodstraf, oop grense

Johannesburgse stadsraad beplan ‘ekomobiele’ Oktobermaand

Die Johannesburgse stadsraad maak gereed vir ‘n “ekomobiele wêreldfees” tydens aanstaande maand wat op die sakesentrum Sandton sal fokus. Die fees is deel van ‘n wêreldwye poging om meer ekovriendelike en gesonde vervoermiddels soos fietsry en stap, asook openbare vervoer, aan te moedig. Tesame met ekomobiliteit sal besoekers en pendelaars egter ook ‘n goeie dosis

Lees verder: Johannesburgse stadsraad beplan ‘ekomobiele’ Oktobermaand

Griekeland se Tsipras kry tweede kans

Alexis Tsipras se linkse Syriza Party het opposisiepartye in die algemene verkiesings in Griekeland verslaan. Meer as vier uit elke tien Griekse kiesers het egter nie in Sondag se verkiesing gaan stem nie, ‘n aanduiding dat kiesers vuisvoos is. Die 41-jarige leier is nietemin ’n tweede kans gegun om van die land se reuse­skuldlas ontslae

Lees verder: Griekeland se Tsipras kry tweede kans

Pleistervervaardiger ontdek rasverskille

Na 21 jaar van demokrasie, is daar ‘n pleister vir elke kleur van die “nie-rassige” Suid-Afrika. ‘n Maatskappy in Kaapstad het ‘n gaping in die mark raakgesien met die vervaardiging van pleisters wat voldoen aan swart en bruin voorkeure. Plasta kom in drie verskillende skakerings. Dit sluit in donker, lig en medium-donker. Wanneer jy dus

Lees verder: Pleistervervaardiger ontdek rasverskille

China het Port Nolloth-hawe in die oog

Die Hunan-provinsie in China gaan meer as 20 miljard rand in die Noord-Kaap belê. Dit is aangekondig by die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding in Kimberley. Die geleentheid is deel van die 2015 Vriendskapsweek tussen die twee provinsies. Die premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas sê daar is baie geleenthede in die Noord-Kaap. Sy

Lees verder: China het Port Nolloth-hawe in die oog

Onderwysunie vra gewapende teenwoordigheid by skole

Die Nasionale Onderwysersunie (NATU) sê metaalverklikkers en gewapende sekuriteitswagte, sal probleme van geweld by skole oplos. In die nasleep van onlangse die skietery by Qantayi High School in Empangeni, KwaZulu-Natal, sê NATU, die tragedie sou só verhoed kon word. ‘n Graad 12-leerling is geskiet en ‘n nog ‘n swart leerling vermoor. Die skieter het daarna

Lees verder: Onderwysunie vra gewapende teenwoordigheid by skole

Totale migrasie-ramp tref Duitsland

Dat zich in Zuid-Duitsland door de massale illegale immigratie een ramp voltrekt, dringt nog niet tot iedereen door. Politici in Berlijn proberen de indruk te wekken dat Duitsland de komst van een miljoen asielzoekers dit jaar wel kan verwerken. “Wir schaffen das”, zei bondskanselier Angela Merkel (CDU): “Het gaat ons lukken”. Maar dit is helemaal

Lees verder: Totale migrasie-ramp tref Duitsland