‘n Britse man, wat vermoedelik die ebola-virus onder lede gehad het, is in Masedonië oorlede. Die sewe-en-vyftigjarige het saam met ‘n twee-en-sewentigjarige gereis, maar was klaarblyklik nie in Wes-Afrika nie. ‘n Senior regeringsamptenaar sê die tweede Brit, sy reisgenoot, in Masedonië toon ook simptome van die virus. Die twee mans het in ‘n hotel in
Brand verwoes 500 plakkershutte
Sowat 2 000 mense is dakloos nadat ‘n brand by die Kya Sands-lokasie sowat 500 plakkershutte Donderdag verwoes het, het die Johannesburgse nooddienste gesê. Woordvoerder Nana Radebe het gesê rampbestuur probeer vasstel hoeveel mense geraak word, maar van die aanvanklike waarnemings is sowat 2 000 haweloses. Radebe wou nie die getal bevestig totdat die amptenare
Ontvang ‘n PDF-boek deur huidige Nobelpryswenner gratis!
Die Franse skrywer Patrick Modiano het so pas die Nobelprys vir letterkunde ontvang, soos ons vroeër vandag op ons Engelse blad berig het. Is u dalk nuuskierig oor sy werk? Alle huidige en voornemende lede van PRAAG kan nou dadelik ‘n gratis PDF-kopie van sy vertaalde roman, Honeymoon, per epos ontvang deur bloot die onderstaande
Lees verder: Ontvang ‘n PDF-boek deur huidige Nobelpryswenner gratis!
Die gewetenloosheid van links
Deur Joseph Secrève Bestaan daar so iets soos om die regte ding te doen en dan gehaat te word daarvoor? Helaas is die antwoord op hierdie vraag ’n pertinente “ja”. Daarvoor hoef ons nie verder te kyk as ons eie geskiedkundige erfenis nie. Ek bepeins die ander dag hierdie eintste vraag en dit was nie
‘Hani-moord om wapenomkopery toe te smeer’
Terry Crawford-Browne het Woensdag beweer dat die moord op Chris Hani in 1993 verband hou met die korrupte wapenstransaksie. Hani wou glo die betrokkenheid van Joe Modise bloot lê. Modise sou later minister van verdediging word. Hoewel Hani vermoor is voordat Modise die minister van verdediging geword het, en ses jaar voor die kontrakte vir
Potchefstroom-geval is nie ebola nie, sê departement
Die Nasionale Departement van Gesondheid het berigte ontken dat ‘n ebola-geval in Suid-Afrika aangemeld is. Die woordvoerder van die departement, Joe Maila sê ‘n 72-jarige man met ‘n hoë koors is in die hospitaal opgeneem. Volgens mediaberigte is die pasiënt in die Potchefstroom hospitaal in Noordwes opgeneem in isolasie. Hy is glo slegs as voorkomingsmaatreël
Lees verder: Potchefstroom-geval is nie ebola nie, sê departement
Spookorganisasies eis dat Wouter Basson geskrap word
“Nie-regeringsorganisasies” het gevra dat die Wêreld Mediese Vereniging aanbeveel dat die kardioloog Wouter Basson van Suid-Afrika se mediese register geskrap word, het RSG berig. Die Vereniging hou sy algemene jaarvergadering in Durban. Die organisasies, Section 27 en die People Health Movement (PHM) sê die president van SAMA, Ames Dhai het ingestem tot hul versoek om
Lees verder: Spookorganisasies eis dat Wouter Basson geskrap word
Mantashe klim in teen buitelandse mynbelange
Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het uitvoerende beamptes in die mynsektor daarvan beskuldig dat hulle negatiewe sienings oor Suid-Afrika aanwakker. Daar is ‘n gebrek aan vertroue tussen die partye in die mynbedryf wat aangespreek moet word, het Mantashe gister gesê. Mantashe het aan afgevaardigdes by die Johannesburgse Indaba gesê dit gebeur omdat daar nie
Swart SA jeugaktivis in Marokko aangehou
Die Departement van Internasionale Betrekkinge sê die Suid-Afrikaanse jeugaktivis en skrywer, Malaika Mahlatsi, wat na bewering in Marokko in hegtenis geneem is, is net vir ‘n “kort rukkie” op die lughawe in Cassablanca aangehou. Mahlatsi het onlangs die Marokkaanse regering gekritiseer weens hul houding teenoor die onafhanklikheidstrewe van die Wes-Sahara. Die departement beweer sy en
Geskoolde personeel sal glo munisipaliteite regruk
Die regering beplan om hoogs geskoolde personeel in gebiede ontplooi waar die bestuursvermoë in sukkelende plaaslike munisipaliteite ontbreek. President Jacob Zuma het die Presidensiële Koördinerende Komitee vroeër gelei. Dié komitee het die Uniegebou in Pretoria vergader om senior regeringsamptenare, premiers en die vereniging van plaaslike regerings, of SALGA byeen te bring. Die minister van Samewerkende
Lees verder: Geskoolde personeel sal glo munisipaliteite regruk
