Die polisie het ʼn wit boervrou wat op gewapende swart aanvallers geskiet het, in hegtenis geneem. Sy het glo een van die verdagtes gewond. Die gesin is Woensdagaand omstreeks 21:00 by hul plaashuis deur drie swarte gewapende misdadigers aangeval. Die jongste plaasaanval word verbind aan nog ʼn aanval op ʼn bejaarde egpaar sowat drie weke gelede.
Lees verder: Polisie arresteer boervrou wat terugskiet op plaasaanvallers
