Die Times of Zambia berig dat ‘n Malawiër sy liggaamsdele geoffer het nadat ‘n tradisionele geneser oftewel toordokter gesê het dit sal hom help om ryk te word.
“Ek het bos toe gegaan waar ek beveel is om kaal te loop en toe kom ‘n hiëna na my toe en begin my tone eet en uiteindelik is my geslag ook geëet.” Só word Chamangeni Zulu, wat in sy twintigerjare is, deur die koerant aangehaal.
Intussen is hy vanuit die Chipata-algemene hospital ontslaan, volgens ‘n senior verpleegster in die Zambiese grensdorp.
“Hy is Maandag ontslaan nadat sy familielede gevra het dat hy na Muchinji in Malawi oorgeplaas word,” sê Suster Precious Matongo, verwysende na ‘n dorp net oorkant die grens.
“Hulle behoort sy wonde skoon te hou, maar hy is stabiel,” voeg sy by.
Vele Malawiërs steek glo die grens tussen die twee Afrikalande oor om op Zambië se kommersiële tabakplase te werk.

Ek skud net my kop … !
wha ha ha ha!!!
Kan jy nou meer! Gelukkig een teelmasjien minder.
Lank lewe die toordokter!
Hulle was doodreg dat hy nou ryk gaan wees! Volgende is daar buitelandse verslaggewers wat hom DERDUISENDE gaan aanbied om woord vir woord, stap vir stap die hele affêre te vertel. Kan daardie toordokter asb in SA kom kuier? Bring net die hiënas saam vir die kuiertjie want on s’n is uitgeroei.
… en as die toordokter se taak hier afgehandel is, moet dieselfde hiëna’s hom ook verorber ! Hier is genoeg drek in die land.
Neeee Trips, dan moet hulle hom MAMERIKA toe vat om daar te gaan sy medisyne praktiseer op hulle regerings lidmate.
Lekker lag ek nou. Daar is GEEN pille vir domgeit nie. Arme hiena sukkel seker nou nog met sooibrand naarheid en braking !
Daardie hiëna loop seker nou nog en kou.
Dan lag hy ook nog seker daaroor Willy.
Moet wees Leana want wraggies ek het al alles gehoor maar wanneer ek gedink het niks kan my meer verbaas nie dan kom so een uit.
Wat is die doel nou eintlik, ek meen, as die toordokter reg was en die ou het ryk geword, wat is die nut van die rykdom as hy nie Afrika se gunsteling tydverdryf meer kan besig nie.
Vra dit Kalium.
Ja nee Kalium hy’t gedink hy gaan laaste lag in sy rykdom, vir hom bly daar nou net ‘n getjank oor.
Haha waar gaan die getjank plaasvind Leana? ;~)}
Die getjank gaan verseker voor sy gat plaasvind Willy. 🙂
Haha lekker lag ek nou Leana. ;~)}
Halala Halala ewig is ons afrika…
Bedoel jy nie eerder HaHaHa HaHaHa ewig lag ons Afrika.
KClO3 – jy is seker reg dat ons daarvoor lag – ek is eintlik al verby lag, skud net my kop in ongeloof vir die prehistoriese gewoontes en geloofsoortuigings van die volk. Ek kry huylle eintlik jammer maar weet ek kan (en wil ) zip zero nada niks aan hulle verander nie – ek wil net onder hulle beheer en verval uitkom.
As jy dom is moet jy sk8.
Weet ons of die hiëna darem nog leef?
Stok stywe hiëna, en ‘n pap slap Houtie. Hehehe !!!1
Sal dit nie gaaf wees as die man, in die item net bo hierdie een ook sy “liggaaamsdeel” aan ‘n hiëna wil offer nie. Ek glo nie ‘n hiëna, wat sy naam werd is sal belangstel in enige ander deel van hierdie primaat nie.