
Die Pos op Nylstroom berig dat Engela Nel (86) van die Zebra Park-sekuriteitsoord op die dorp Woensdagnag, 19 Maart, ure lank gemartel is. Sy het vir haar lewe, asook vir haar tuinwerker se siel, gebid nadat hy haar glo oorval en ure lank in haar huis aangehou en emosioneel geteister en rondgeruk het.
Thomas Madimetsha Kemp het glo ongeveer vyf jaar lank vir Nel in haar tuin gewerk en ook gehelp met ander take in en om die huis.
Sy het aan Die Pos vertel dat Kemp op dié betrokke dag sy gewone vriendelike en gemoedelike self was.
Nadat hy om ongeveer 16:30 klaar gewerk het, het hy saam met Nel kombuis toe gestap, nes altyd, waar sy hom vir die dag se werk moes betaal. Hy het ’n register gehad waarin hy gewoonlik ontvangs geteken het vir sy geld.
Sy sê dat hy op dié dag kastig vir haar ’n lekkende kraan in die badkamer in haar slaapkamer wou wys, maar dat sy nie saam met hom soontoe gestap het om te gaan kyk nie. Sy het net vir hom gesê dat daar nie tyd was daarvoor nie. Sy was van plan om hom by die huis te gaan aflaai, aangesien dit gelyk het asof dit binnekort sou reën.
Kemp het haar toe glo vir meer geld gevra, maar Nel het vir hom gesê dat sy nie soveel geld het nie.
Die volgende oomblik, vertel sy, het dit vir haar gevoel asof sy deel is van ’n nare droom.
Toe sy omdraai om haar motorsleutel op die kombuistoonbank te vat, het hy haar glo van agter om die nek gegryp en begin wurg. Sy is hard op die kop geslaan en het vir ’n ruk haar bewussyn verloor.

Toe sy ’n bietjie later in haar slaapkamer op die mat bygekom het, was Kemp besig om haar hande en voete vas te bind en aan die bed se pote vas te maak. Hy het ook tou om haar nek en oor haar mond vasgebind. Nel sê dat die toue só styf vasgemaak was, dat die gevoel in haar hande en voete doodgegaan het. Daar was ook baie bloed.
Sy sê dat sy vir hom gevra het hoekom hy dit doen. Hy het geantwoord dat hy R3 000 nodig het, blykbaar vir ‘n sangoma-kursus wat hy wou aflê of reeds afgelê het. Die hele tyd wat sy met hom probeer praat en by hom gepleit het om haar los te maak, het hy glo aangehou om te sê dat hy daardie bedrag geld nodig het. Sy het vir hom gesê dat sy nie soveel geld in die bank het nie, maar hy het blykbaar aangehou om vir haar te sê dat sy jok en dat hy haar nie vertrou nie.
Nel het later vir Kemp die kluis in haar studeerkamer oopgemaak, waarin daar ook niks van waarde was nie. Hy het haar toe in die studeerkamer toegesluit terwyl hy deur die huis gestap het en al die sleutels wat in die huis was, bymekaar gemaak het. Nel het die studeerkamer se duplikaatsleutel, wat toevallig ook in die kluis was, uitgehaal en die studeerkamer se deur versigtig oopgesluit. Omdat hy haar debietkaart gevat het, het sy gedink dat hy dalk gery het om te gaan kyk hoeveel geld hy uit haar rekening kon trek.
Toe sy by die studeerkamer uitstap, het hy haar egter weer van agter gegryp en gevra of sy probeer wegkom. Die toue, wat die dun vel oor haar arms en gewrigte teen dié tyd deurgeskaaf het, is nóg stywer getrek.
Teen ongeveer middernag is Kemp glo met Nel se bankkaart, selfoon, TV en motorsleutels weg. Die landlyn is blykbaar al vroeër ontkoppel en uit die studeerkamer geneem. Nel het haar handvuurwapen, wat in die studeerkamer versteek was, met haar geswelde en bebloede hande probeer laai en dit ná ’n gesukkel reggekry om twee skote af te vuur om die bure se aandag te trek.
Sy het ook een van die venstertjies in die studeerkamer se glasdeur met ’n ornament gebreek.
“Ek het besluit as hy weer terugkom, skiet ek hom dood voordat hy mý doodmaak,” het Nel gesê.
In die studeerkamer het sy ook ou Telkom-telefone onder in ’n boekrak gekry en gelukkig het een van hulle gewerk.
Sy het van die bure gebel en laat weet wat gebeur het. Terwyl sy besig was om oor die telefoon te praat, het sy haar aanvaller skielik wéér deur die glasvensters van die studeerkamer by die agterdeur sien inkom. Sy het hard vir haar buurman oor die foon gesê: “Bel die polisie, ek is deur Thomas (almal daar ken hom) aangeval.” Kemp het volgens haar net daar in sy spore omgedraai en verdwyn.
Een van haar bure, Theuns Minnaar, het ’n spaarsleutel vir Nel se voordeur gehad en kon die huis oopsluit. Die polisie, wat glo baie flink gereageer het op die oproep, moes egter die studeerkamer se deur oopskop om Nel te bevry, aangesien Kemp dié, sowel as alle ander sleutels in die huis met hom saamgeneem het.
Nel is eers na dr. Mich Veldman geneem om haar wonde te verbind, voordat ds. Fanie Hoffman (voorheen van die Hervormde Kerk op Modimolle) haar teen ongeveer 01:30 die oggend na die Orania-versorgingseenheid in die Noord-Kaap geneem het, waar sy tot Sondag, 23 Maart, behandel is. Haar dogter, Estelle Pretorius, het vir ’n paar dae kom kuier sodat sy ’n ogie oor haar ma kan hou. Sy sê dat dit die vreeslikste gevoel is om in die middel van die nag wakker gebel te word en te hoor dat jou ma aangeval is.
Nel is die tweede bejaarde inwoner in ’n kort tydperk wat op Nylstroom aangeval is. Piet Venter is verlede jaar ook pimpel en pers geslaan nadat hy in sy huis by die Amarula-kompleks deur ’n mede-inwoner se seun oorrompel en aangerand is vir geld.
“Ek kan nou nog nie glo dat Thomas tot so iets in staat was nie. Ek het op ’n stadium, terwyl hy my aangehou het, vir hom gesê om my hand te vat sodat ek vir hom ook kan bid omdat hy met ’n verkeerde ding besig was,” vertel sy.
Haar advies aan die gemeenskap: “Moet niémand vertrou nie.”
Ao. James Findlay, woordvoerder vir die polisie op Modimolle, het aan Die Pos gesê dat Nel se motor en selfoon later die nag in Kroepstraat, naby die polisiestasie, gevind is. Kemp is nog nie opgespoor nie, maar ’n saak van huisroof en diefstal van ’n voertuig is geopen. Dit word deur ao. Koos van der Berg en sy span ondersoek. ’n Beloning word aangebied vir positiewe inligting wat mag help met die ondersoek.
Van den Berg kan gebel word by tel. 072 534 5334.

Sy vriendelike en gemoedelike self.
Hoeveel mense is nie al vermoor en beroof deur vriendelike en gemoedelike outas en ousies nie. Maar hulle sal liewer hulle lewe opoffer as om van die vriendelike en gemoedelike outas en ousies ontslae te raak. Hierdie dame het glad vir hom gebid. Persoonlik sou ek hom liewer met ‘n piksteel in sy maai wou moker.
Presies! Dis die verskil tussen die kleure! Een is vol passie en die ander VOL HAAT! Siele net so swart soos die vel!
Verstaan ek reg dat jy vir my preek!
Nooit!!! Ek is bankvas agter jou!!! Genade ek sal help met die piksteel!
Wil net vir jou dit sê Karel, die dag as ek vir iemand preek omdat hy hom sterk uitspreek teen ‘n vieslike aanvaller gee ek hom persoonlik my adres om my te kom doodmoer met ‘n piksteel!
Nou het ek my darrem baie naby aan bewusteloos gelag –
waar kom jy aan al die segoed?
Dis maar net hoe ek voel Riems. Bly ek het jou laat lag!
Self lekker gelag Riempies – JAVR is my daaglikse tonikum, al is die gemoedstoestand soms af, veral wanneer mens van hierdie gruweldade teenoor ons Boerevolk lees ! Altyd eerlik, reguit en op die man af – geen doekies draai JAVR om nie.
Sowaar Trippie hierdie JAVR het net die gawe om n ding
anderste te se as enigiemand anders – sowaar as sy goeiemore se dan begin ek al lag.
O-ja, ek kan glo dat hulle daartoe in staat is !
Al werk hulle ‘n leeftyd vir jou – moet NOOIT, NOOIT te gerus raak nie.
Ek verag die swart skuim, opdrifsels, barbare, verkragters, moordenaars, 11DE PLAAG met ‘n passie ! Nog iets – hulle kan NOOIT, NOOIT my naaste wees nie !
Ek is verder verbaas, dog VERHEUG dat daar ‘n beloning uitgeloof word wanneer ‘n BLANKE aangerand, verkrag en/of vermoor word !
Mevrou Nel – ek bid u toe ‘n spoedige herstel, weet egter nie hoe u op u brose ouderdom die trauma gaan verwerk nie – MAAR SAL STEEDS AANHOU BID !
Ek waarborg jou dis die familie wat die beloning uitloof. Jy sal verbaas wees hoe vinnig word so ou gevang as daar geld betrokke is!
Dat daar ‘n kultuurkonflik in dié land aan die gang is, is gewis. Dis twee wêreldbeskouings wat nooit by mekaar gaan uitkom nie.
Dis duidelik dat mev. Engela Nel heel beskaafd is. Agter haar op die boekerak is ‘n stel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). Slegs iemand met ‘n intense belangstelling in ons taal en letterkunde sal so iets besit.
Terwyl die swarte R3000 uit haar wil pers om ‘n sangoma te betaal…
Dagsê Dok – ek het nie eers die boeke waargeneem nie – slegs daardie geskende gesiggie van haar ingeneem – en gewonder, hoe verwerk ‘n VROU dit op daardie ouderdom ! Sy lyk inderdaad na ‘n STYLVOLLE dame en duidelik, baie beskaafd.
Hulle verwerk dit ongelukkig NOOIT Trips. My dierbare buurvrou was in soooo ‘n toestand dat haar kinders alles moes oorneem en sy is sak en pak weg! Hoekom, sy het die blerrie gemors gevoer en gevoer en gevoer tot een dag toe is dit nie meer genoeg nie! Wat steel hulle? Stukkende naaimasjien en duur bottel whiskey! Sy was stukkend geslaan en skop!!
Die ‘ ander-kultuuriges ‘ se afguns is soos n verterende vuur wat kunsmatig in n drukkoker onderdruk word . Waar dit aanhou sis en spoeg .
Dok Dan, as die lotte wil moor steel en roof gee hulle nie om oor hoe beskaafd, ryk, dom, arm ens. hul slagoffers is nie. Hulle het slegs een doel voor oe !
Ja dit is die is die werklikheid Leana.
Nie eers sekuriteitskomplekse hou hulle uit nie.
Ek stem 100% saam. Die kultuurkonflik is die groot probleem wat ek nie seker is dat ons dit kan oorbrug deur in een land saam te woon nie. Selfbeskikking vie elke nasie is dit enigste manier.
Moet hulle nooit ooit vertrou nie en mak raak nie. Ek hoop die mismaaksel word gou aangekeer. Die gemors is te vol van die duiwelsgeeste.
Ek wens uit my hart dat hy kry wat hy uitgedeel het want dit is net ‘n lafaard wat bejaardes so sal mishandel.
Sterkte me Nel, hoop u herstel volkome.
Baie dankbaar om te sien dat Mev.Nel die aanval oorleef het. Dank God daarvoor dat sy nie ook net ‘n statistiek op die doodslys geword het nie.
Dis duidelik dat ewolusie jammerlik ontbreek in hierdie swart spesie.
Sterkte, Mev. Nel. Ek hoop Thomas loop voor ‘n trein in.
Iets knaag aan my – hoekom is sy van “Kemp” ? Is hy ‘n kruising (baster) tussen swart en kleurling ?!?! Wel sy gelaatstrekke is verseker dié van ‘n nerf, daardie plat breë neus en tonnels en die dik lippe.
Jy kry van hulle wat sommer mense se vanne aanneem Trips. ‘n Vriend van my het ‘n swarte gehad wat vir hom gewerk het en eendag het iemand gebel en gevra of hulle met Mr Elliot………..kan praat. Ek hoef nie te sê hoe omgekrap daai wese was oor dit nie!!! Ek het gedink dis vreeslik snaaks!
Nou wat sal nig Ria sê as sy moet sien wat jou taalgebruik en haatvlakke is?
Om nie eers van allie annir goggo’s te praaaaat nie.
bring die vuilgoed vir my….ek weet wat om met hom te doen….wys mens net weer om hulle gladnie te vertrou nie…kan nie ‘n wilde ding vertrou nie….,hoop die ander ou tannies lees my insetsel. Daar is geen AG SHAME ek`s jammer vir hulle nie.
As die vuilgoed vir jou gebring word laat my weet asb Herman.
My advies aan die gemeenskap:
Maak jy tuin self of leef sonder tuin.
nog n slagoffer van die liberale kerke se leuens van die preekstoel af….”almal is jou naaste…” BOG!!!!!
Gooi die WAARHEID vir die varke, en sie daar!!!
Dankie vir die GROOT WAARHEID ! Goed om te sien dis nie net ek wat so voel nie.
Dan is daar nog steeds die “white trailer trash” wat glo swartes is ons naaste – spuug !
Trippie, jy moet nou mooi dink wat jy hier se. WIE wil jy voorgee is die “white trailer trash”? Moet ook nie vir my kom se as die skoen pas nie.!
NOG minder die VITAS waarvoor jy ons aansien. Let mooi op na wat jy skryf, dit mag jou dalk net suur te staan kom !
White trailer trash????
Dan is ons white trailer trash se stem seker ook nie goed genoeg vir die FN nie of hoe ?
Leana seker dié wat wens dat onskuldiges soos kinders ‘n grudood in ongelukke moet omkom.
O ja Willy, of die wat uit volle bors skree, 1 boer 3 Putco busse.!!
Dis hulle daai. En daardie predik dat elke knie eendag voor die Opperwese sal buig. Ek wil nie in daardie skoene eendag staan nie.
Presies net so Willy, dit gaan my verstand te bowe dat hierdie einste mense ‘n bespotting maak van God. Hoe kan mens vir 1 persoon bid en dan ander wittes (ook minder gegoedes) as trailer trash bestempel. GSS… God straf self! eerlik Willy hier is ‘n paar mense vir wie ek al my respek verloor het.
Gelukkig los ons die oordeel aan HOM oor Leana.
Verseker Willy! MY GOD laat HOM NIE bespot nie !
Dit kom maar net neer hoe vêr jy in jou geestelike lewe gegroei het Leana. Ek is bekend dat ek ‘n liberalis, moordenaar, sadis verkragter ens haat! Want ek haat wanneer die dade wat teen mense gepleeg word goed gepraat word met ‘n passie!
Willy dan sal ek ook voortaan maar as ‘n liberalis bekend moet staan, 🙂 Ek HAAT ook die dade wat gepleeg word. Dit vervul my met ongehoorde afsku en woede. Soos ek ‘n vorige keer ook gese het daar is baie goeie swartes wat ek met my lewe sal vertrou. Mens kan hierdie mense NIE onder een kam skeer nie.
Verseker en mense wat ook in daardie situasie is wat huisbediendes en plaaswerkers het vir jare al soos Riempies die volk op die plaas gehad het sal dit sekerlik ook kan beaam.
Riempies het dit al genoem ja. Ek ken ook ‘n paar ouens wat in 32 bataljon was destyds. Weet van menigte anderskleuriges wat hul lewe gegee het vir hul WIT makkers. Dit dwing absolute respek vir hulle af Willy.
Ek het net soveel respek ook vir Dolfyne wat al mense se lewens gered het. Maar dit bly steeds ‘n Dolfyn.
Het baie meer respek vir die dolfyne as vir sommige WIT mense Trompet
Iemand wat glo die Afrikane is hul naaste, behoort verseker vir die ANC te stem.
Waarom? Staan daar nie Geskrywe: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself” nie?
Sonder onderskeiding en insig slaap mens later saam met honde en varke…
Gaan op jou kniee vanaand en bid om vergifnis Dolk. Dit moet bitter wees om so bitter te wees.
Nig Ria. Is jy bewus links vd aard vind hul weg na Susan Lombaard ?
Jou nonne vriendin Sune gaan te lig wees vir die tsunami. Jou dr.
Jekyll and mr. Hyde persoonlikheid sien aanstons lig op Roela. Raak wys.
Jip!
Die nig Ria darem…
🙂
Ja Sjert, hierdie “white trailor trash” laat my dink aan die 1ste klas passasier wat skaars kon wag dat……………….maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag 🙂
Nee Leana vertel seblief. Ek is nou nuuskierig. ;~)}
Shhhhhttt Willy, wag tot die kinders gaan slaap 🙂
Jaa vriendin net jy haha. ;~)}
NS. Moet tog nooit verander nie hoor.
Die vliegtuig het pas opgestyg. Een manlike 1ste klas passasier sit en byt sy vingernaels en vee heeltyd sweet van sy voorkop af. ‘n Lugwaardin sien hom raak en sê: ‘Meneer, kan ek vir u iets van die kroeg af kry om u te kalmeer?’ Die man knik instemmend terwyl hy vreeslik bewe. Sy kom met ‘n drankie en hy sluk dit haastig af. Tien minute later sien die lugwaardin dieselfde man erg bewe en sy naels byt. Sy bring hom nog ‘n drankie wat hy ook haastig afsluk. ‘n Halfuur
later merk sy op dat die man nog erger bewe en ook saggies huil. ‘Ag siestog, Meneer,’ sê die lugwaardin, ek het nog nooit iemand gesien wat so bang is om te vlieg nie!’ ‘Ek is nie bang om te vlieg nie’, snik die man, ‘ek probeer ophou drink!’
Praag het verander in ‘n Afrikaner webwerf – waar die lof van die Boerevolk se verkragters en moordenaars besing word deur ‘n paar liberale en duidelik, narsistiese lede – waar die konserwatiewe blankes bespot, doelbewus verkleineer en uitgelag word en, tans op die oog af – eenvoudig deur die moderators toegelaat word?
Waag iemand om iets teen die bose helsims wat ons mense uitroei sê word jy bespreek, gedreig, verneder, bespot en beledig – oor en oor en oor.
Respek teenoor ander is iets wat iewers met minagtende familiariteit vervang was. Ek het in my ganse lewe nog nooit sulke platvloerse, onopgevoede en laakbare gedrag soos deur hierdie groepie mense optree, teengekom nie.
Selfs al ignoreer mense die paar lede bly hulle soos piepende rotte agterna draf. Wat het van u beleidskrif geword? Dis stilweg eenvoudig verwyder.
Dr. D Roodt en u edele [s], as die beledigende en totaal onvolwasse, grensende aan kêns gedrag, so oop en bloot toegelaat word om aan te gaan, gaan dit een of ander tyd in die koerante beland – dis asof die paar eiegeregtige lede Praag EN dus die FN doelbewus wil saboteur.
Koop mens dalk jou “reg” met geld om ander lede so te beledig?
Wens u almal ‘n goeie naweek toe.
Dolk en waar is die misdadigers met lof besing ? Wys JY nou vir my net 1 plek toe ? As jy dit vir my kan wys, belowe ek jou vandag was my laaste dag op Praag.
Daar word geyl Leana. Met party kan jy redeneer, ander nie.
Ek wag nou al twee volle ure dat hy die bewyse waar ons die misdadigers met lof besing hier plaas Willy.
Tsk Tsk en ek het hom hand en mond belowe dis my laaste dag op Praag as hy die bewyse kom neerle. Hy weet natuurlik hy gaan Leanatjie verrrrrrskriklik mis as sy weg is op Praag.
Jy sal nooit weg wees nie want daar is nie bewyse nie Leana. Mens kan darem so maklik deur party sien. Jy het die anderdag iets baie waar gese. Party veronskuldig hulself baie maklik en pak die skuld op iemand wat dood onskuldig is.
Dis net so Willy. Hy beskuldig my dat ek hom swart gesmeer en gekonkel het agtersy rug. Ek weet sowaar van niks. Wens hy kan daardie bewyse ook vir my aanstuur.
Ek spuug op jou woorde Trippie. Hoe walglik het jou optrede teenoor ander Afrkaanses geword wat nie met jou siening saamstem nie !
Stem volkome saam met jou Trippie – dis hoekom ons land onder die Swart juk is.
Stem jou vrou wat ook vir swartes skoolhou saam met jou ?
Sal ek haar sommer bel en self vra Dolk ??
Vra vir my vrou – die eens blanke model C skool waar sy is, ly onder dieselfde juk.
Hoe laag kan iemand daal – om hul “naaste” wat hulle nie eers ken oor en oor leed aan te doen nie…? Dis erger as veragtelik.
Jou arme vrou, my hart gaan uit na haar. Dalk kan sy ‘n privaat skool begin, ‘n Skool natuurlik met net WIT kinders. Sal al 6 van my kleinkinders daar gaan inskryf, O ja, en hulle is wit, as jy dalk wonder:-)
Mens kry die “white trailer trash” dan ook die “white tramps” en die “white groupies”. Sien jy het nagelaat om hulle ook te noem. Tsk Tsk!
‘n Groot vraag is dus. Wie is jou naaste? Ek hoop jou naaste is debatteerbaar want ek hoop van harte dat party witmense nie my naaste is nie.
as almal my naaste is….. wie is my verste?
Wat sê jou Bybel, het jy ‘n verste?
se jy vir my Sjert……. maar ek weet my Bybel se nerens dat almal my naaste is nie.
Glo jy soos die doekkop wat kamele spyker en jou God vervloek?
Ek dink nie so nie, muhr jy ou tannies?
nee ek dink nie so nie.
As daar swart is, is daar wit….
My naaste spyker nie bokke nie, my naaste aanbid nie die maan godin nie, my naaste glo soos ek en doen soos ek.
Die liberale kerk se naaste is die slamaaier wat die kerk se mense onthoof envervloek tot in die hel
Goeie wetter maar jy is mos banja kwaad jong!
Ek het maar die simpele ou vragie gevra na aanleiding van jou verwysing na ‘n ‘verste’.
Sjert, ek waardeer jou komentare meer as wat jy dink, jy het n manier om iets te se wat my van die stoel af laat val van lag.
Ek is de swernoot in, ons mense word uitgewis duer ons eie slapgat denke en breinspoelling, iets so erg soos die vatikaan NIE KAN UITDINK NIE, SOOS DIE PASTOOR SE VROU WAT VERKRAG WAS EN DIE VERKRAGTER WIL VASDRUK WANT HY HET “LIEFDE” NODIG……….. Goeie Hiiiiiiiemel
Die Bybel se:” GOOI HOM DOOD MET KLIPPE,” DIE LIBERALS SE:”AAg siestog, aaaag foeitog aaag lieffies die aap,” Dan is jou pad oop, reguit hiemel toe….
Skuus Sjert dit was nie op jou gemik nie.
Ek onthou daardie storie. Sy het seker so gemaak om ‘n eenrigting kaartjie eendag hemel toe te koop.
Ja nou se dae hoe dit in hierdie land aangaan het ek baie verstes en min naastes.
Eric jy het my nou heerlik laat giggel oor die kamele en bokke. Wat het van die hamer geword wat die spykers moet vaskap.?
Puik gestel Eric. Dis so eenvoudig soos dit. Humanisme en Ateïste sal ‘n vark se stert reguit maak, sy neus ‘n spits puntjie gee en hom soos ‘n pou aantrek…
Stel jou Zuma met ‘n wit vel voor… 😉
Julle twee, jy en Zuma sal dan soos broers lyk Dolkie.
Baie dankie Jacob, ek voel nes jy ! My voorstel is nogsteeds dat ons as WIT Afrikaners ‘n manier te vind om met hierdie mense saam te werk. Hier praat ek NIE van misdadigers ens nie.
Jy sluip hier rond soos ‘n hand-gevoude, hoogheilige fariseër en pik goedsmoeds op mense – wie nie met jou verwronge idees saamstem nie. Wie dink jy is jy, om so met ‘n vrou – wie jy van geen kant af ken, te praat?
Liberale kffear-lakeie hoort elders. Gaan eerder terug na waar jy vandaan kom. Asb.
Waarvoor ek SIEK is, is hoogheilige mense soos julle wat eintlik maar, moordenaars se onskuldige kinders persoonlik borsvoed…
Nee wat, jy’s bid verby Dolk. Gaan rus bietjie toe.
Het “Jesus” gese vou julle arms en word uitgewis?
Liberale teologie is die ondergang van enige beskawing.
Dit neem n miljoen wangdraaiers om niks te doen om te verval in ateisme
Is die aanvallers pro”Jesus”?
Gaan kyk wat was die oorsaak van verbastering in die OU Testament, en moet tog nie vir my snert vertel van die OT het verval nie
Die koffie het muf op, skrik wakker
Stem 100% saam. Nêrens staan daar geskryf dat die Kwaad koning sal word nie – nog minder dat verkragters en moordenaars vrygespreek moet word. Dis ateïstiese en humanistiese verdigsels.
Dis tyd dat die vreksels onder die beddens en die hangkaste van die liberale mense uitgesleep word en uitgeroei word – saam met hulle!
Dolk DIT weet ons mos almal. NIEMAND verwag ook dat hulle vrygespreek moet word nie.Nie eers ‘n liberalis soos jy dit stel nie. Hou op om dinge heeltemal uit verband te ruk man. Is jy mooi by, of wat gaan aan met jou ??
Kom antwoord die man Dolk !
Leana hierdie is n gespreksblad nie n bakleiblad nie.
Los die kommentare asb. en lees n slag die artikel en lewer daarop
kommentaar. Dit is eintlik wat moet gebeur.
Wie baklei Joop ? Ek glimlag al die pad. Mag ek myself nie verdedig nie ?
Jy vind jou plesier op n baie vreemde manier. Word jy nie moeg van heeldag baklei nie. Jy laat my dink aan n “trapspider”
Joop, “trap spider” se jy ? Jy dan ook in my trap geval huh ?
Ignoreer hierdie Joop. As ek reg kan onthou het hy ook ‘n bek vol van my al gehad Leana.
Mmmm Willy, weer ‘n vriend van iemand wat kom uithelp sien ek.
O ja. Sien jy dit ook? Of die wat ‘n identiteitsprobleem het soos Sjert sal sê. Een persoon met ‘n paar aliasse. Sien die een met die drie aliasse het so vir twee dae gehou en verdwyn toe sy ontbloot was.
Willy moet se die skryfstyl lyk nogal bekend. Ai tog ons ou mensdompie..
Leana en Willy hoekom skakel julle nie mekaar nie en
gesels oor die telefoon nie? Minstens verwilder julle nie mense wat sinvol wil
praat nie. Julle twee gaan maak dat mense liewer Praag wil vermy asgevolg van
julle persoonlike opmerking teenoor ander. Baie lees en reageer na kantoor ure
en dan moet hulle op hierdie onaangenaamheid afkom elke aand.
Joop jy gesels en praat soos ‘n dame. Is JY hier vir die berig of vir die gesels ? Bly dan by die berig. Hier is talle wat jy kan lees. Lyk my ons praatjies lok jou soos ‘n mot na ‘n kers… Deksel “Joop” vir ‘n wyle kon ek sien wie jy regtig is. Geen pille vir domgeit nie meisie !
Ook nie in 21 uur nie.
Leonor Bosman, oor daardie ras en wat jy hierbo en hoër op geskryf het, vind ek geen fout mee nie – dit resoneer 100%
Net een vraag – dit hou NIE verband met wat jy geskryf het nie en, ek weet dat jy nie lafhartig is – omtrent wat jy glo is nie: Glo jy in Jesus Christus as die Seun van God, dat hy jou Verlosser is? (Dis geen strikvraag nie. Net Ja of Nee.)
Dolk ek sien hy het jou nou nog nie geantwoord nie. Dalk moet jy weer die vraag aan hom stel .
Antwoord boontoe.
Baie dankie – ek het ja.
Nee Leonor, jou kommentaar is oral te bespeur. 🙂
Leonor, wat dan van die wittes wat hulle skuldig maak aan dieselfde dinge ? Word hulle uitgesonder omdat hul velle wit is ?
Ja ou Jacob Berg so het elke ou maar sy spesiale vermoee
– myne is weer om n lafhart wat weggehardloop het en nou van veraf in veiligheid sit en blaf raak te sien.
Hoe meen u?
My profiel was gedeaktiveer en al my skrywes het na “guest” verander.
Want jy het ALLES gaan UITWIS Dolk. Don’t fool a fooler !
Tog vreemd jy deaktiveer jou rekening en hier is jy vandag weer as DOLK in jou volle glorie. Deksels word groot man !
Dis omdat jy die een oomblik JOOP wil wees, die volgende Guest, en dan weer jou verskyning onder Gas maak. Soos ek se, WORD GROOT !
Sien die klein klits is wel hier rond…:-)
Waar sien jy die hond wat weghardloop en in die verte blaf Riempies ? Leana iets gemis 🙂
Jy vat dit so raak Riempies.
Gaan lees wat jy aan haar skryf – wat jy nou skryf is iets heel anders. Jy klink verseker daar hoogheilig. Kom ons laat asb. hierdie afkrakery in die asdrom…
Ouch !! Afkrakery Dolk ?? Is jy ALWEER die VERONREGTE hier rond. Gaan LEES weereens AL jou kommentare en replieke aan ander toe. Dan gesels ons weer..
Dolk met SULKE vriende soos hieronder sal ek ‘n pad stap…………die ander……ongelukkig nie my soort vriende nie, jammer !
Hoe kon jy….?
Hoe kon ek wat Dolk. Die prentjie op Google gekry. Tsk !
Dit toevallig op my rekenaar gekry tussen ou prentjies en gedink hoe pragtig die woorde daarvan is.
Dolk met SULKE vriende soos hieronder sal ek ‘n pad stap…………die ander……wat nie nie son oor mense se kop sien skyn nie….ongelukkig nie my soort vriende nie, jammer !
Leana, ‘n politike pary is ‘n politieke party. As jy dink jou voortbestaan en die van jou nageslag hang af van ‘n politike party maak jy ‘n fout. Oorlewing in ‘n wereld van 7 biljoen mense waarvan daar skaars 500 miljoen wit mense is kan net gedoen word as jy jou ras beskerm. Dit begin deur die snert wat die kerke aan ons opdis: hulle is ons naaste, ons moet hulle help, om is onnodig bevoorreg, moet vir hulle siele bid en, en… te verwep. Jy meng nie met die goed nie, jy staan op en se dit is slegs die witman wat hierdie wereld kan red. jy vertel jou kinders om nooit met hulle in ‘n verhouding om te gaan nie. Jy vertel jou kinders dat hulle moet trots wees op hulle ras.
Jy kan dit NIE doen NIE as jy hulle vertel dat hulle ook kinders van God genoem kan word! Wat julle sien as haat, is egter net ‘n erkenning van die ongelooflike genade dat ons wel vanaf die grondlegging van die aarde genoem is by ons name, maar dat ons ook ‘n God van haat, oorlog en vernietig aanbid. Nie net die sagte, liefdevolle en genadevolle God nie. Die kerk het Yahweh gevorm en gemaak in ‘n papbroekige, humanistiese, liberale veranderende God wat lieg deur sy tande.
Ek is ‘n lid van FN. Maar net soos met alles, meet ek of die politieke party teen my geloof gaan indryf. Politiek is NIE ons redding nie, maar slegs ‘n werktuig wat gebruik kan word. Ons redding le in die pleit vir genade en redding van ons volk. Niks minder en niks meer nie. En dis jammer dat diepere kwessies vir jou net gaan word tot ‘n kos van ‘n setel in parlement, terwyl jou volk, die Afrikaner, ten gronde gaan as gevolg van die misleiding vanaf die kerke en ‘n gebrek aan kennis.
Ons al mekaar verseker eendag daar Bo op die rooi tapyt kry Leonor. Sal graag wil hoor hoe jy jou woorde gaan “please & explain”.
Punt ?? Begin deur meer insig te kry Trompet.
Dankie Jacob, vir jou neem ek beslis saam met my oorlog toe ! 🙂 Soek sowaar nie “HENSOPPERS” saam met my nie.
Dis reg, ek wag daar vir jou, net een probleem jy sal bietjie langer op die rooi tapyt moet verkeer :-)…….
Liewe Jesus weet van hierdie stout kind van Hom. Nogtans bly hy lief vir my….foute en al.
En dit weet jy hoe?
Die ‘liewe Jesus’ is gewoonlik die kodewoord in liberale teologie. Probeer vir ‘n slag om die God van Israel te leer ken en dan sal jy verstaan wie en wat die Seun van God regtig is.
Kode woord ?? Ag my liewe ouers, met waste srooi kom jy hier vorendag ? Ek leer my kinders van kleins af oor Liewe Jesus…..praat nie meer met my nie. Jy aanbid ‘n ander God as ek…
Sien die lys van Afrikaanse familiename loop die Bosman-bloed
maar dik met n geursel slawe-bloed !? Watter gedeelte van jou moet ek dus mee assosieer as jy besoek afle? Ja wee jy…so’t elke huis maar sy kruis ne !?
Leana ek dink regtig nie jy besef wat jy se nie want jou
more en aandpraatjies stem hoegenaamd nie ooreen nie. Onthou jy nog wat jy vir
Trippie en AJVR gese het presies die teenoorgestelde van wat jy nou hier se.
“Take a brake…….Take a Kittcat”. Hergroepeer jouself
net n slag voor jy verder praat.
Wat ek ek vir hulle gese Trippie ? Kan jy dit dalk net herhaal ?
You take the break Joop.
Presies Leonor, Hy haat vermenging. Wie het gese EK keur vermenging goed ? Is DIT AL waaraan jy dink ? Klim innie kooi saam met die ousie? Ek het oorgenoeg insig dankie. Dit gaan nie hier oor vermening nie liewe genade ! Dit gaan oor…….ag weet jy ek mors my tyd met jou.
Jah Weh jy, my van is Tshabalala,onaangename kennis !
In ‘n bestek van ‘n uur of wat het jy my beledig asook vir Joop. Ek wil nie ook lelik wees nie maarjou debatvoering is oppervlakkig en leeg. Wat van ‘n sagte woord keer die grimmigheid af?
Nou wees dan sagter Leonor. Het jou heeltemal verkeerd opgesom. ‘n Totale flater. Goeie nag !
Jah Weh? Oulik, baie oulik. Nee, vlak baie vlak. Nee, nee plain godslaterlik!
Enige antwoord van Dolk hierop gekry Leonor ?
Leonor, nooi my oor vir ‘n bottle water dan gesels ons.
Wie wil hul in ons kerke in nooi ?
Kom laat ek vir jou ‘n WARE verhaal vertel:
My skoondogter was 2010 in ‘n ernstige motorongeluk. Sy is by die voorruit uitgeslinger toe haar motor rol. Die persoon wat agter haar gery het, het haar motor herken, en besef dit is ons skoondogter. Toe hy by haar kom waar sy in die veld gele het, kon hy iets deur haar nek sien uitsteek. Hy het besef sy is DOOD. Geen asemhaling, geen polsslag.
Hy het onmiddelik vir haar begin bid. LW BEGIN BID !!! Sekondes later het hy weer ‘n polsslag begin voel en sy het begin asemhaal. Sy is per ambulans hospitaal toe geneem waar sy met ernstige hoof en rugbeserings opgeneem is.
Om ‘n lang storie kort te maak. Sy het oorleef en is ‘n paar maande later uit die hospital ontslaan.
‘n Wonderwerk sal jy vir my se, en jy sal korrek wees ook.
Gee jou 10,000 raaie wie die man was wat vir haar gebid het ? ‘n KLEURLING MAN!!! ‘n BEE konneksie boonop!
I rest my case !!!
As DIT nie julle oe oopmaak nie sal NIKS!!
Kan vir julle wat belangstel en dink dis ‘n leuen die nodige bewyse stuur om te getuig dat dit die HEILIGE WAARHEID is.
Ek glo dit goed. Jesus het ook gese dat die wat nie teen ons is nie is vir ons. Maar net soos God Ismael se nageslag geseen het en die Farao geseen het beteken nie dat hulle die koninkryk en heerskappy gaan deel nie.Daar is baie voorbeelde van mense wat deur God gebruik word ten uitvoeringvan sy plan maar nie noodwendig tot erfgename nie. Ons kan nie God se gedagtes verstaan nie. Hy se, My gedagtes is nie julle gedagtes nie en My wee is nie julle wee nie. Die kleurling man is deur Hom gebruik tot redding van jou skoondogter en daarvoor eer aan God. Maar ons kan ook nie die Raadsplan van God verander soos ons wil nie. Die moeilikste van alles om God se Wil te probeer verstaan en dit vind ons net deur die Woord te deurgrond.
En jy wil vir my se die kleurling man bid tevergeefs ? EK wat Leana is moet vir hierdie kleurlingman gaan se “Jy bid tevergeefs” ??
DIT is nie die God wat ek ken nie Leonor. MY God is ‘n God van Liefde.
My “kerk” praatjies is verby. Ek swyg verder. Jammer as ek jou te na gekom het Leonor… Dit sal nie weer gebeur nie. Ek respekteer dan jou Yah Weh. Ek ken hom as God, redder van my siel. Jesus wat gekruisig is en gesterwe het vir ons sonde. Liewe Jesus waarmee ek my kinders van kleintyd af vertel het.
Ook jammer Leana, maar somtyds is dit nodig om ‘n ander perspektief te kry. Ja, ek dink ook ons los maar die kerk praatjies. Lekker slaap.
Baie dankie Leonor, jy ook lekker slaap hoor. Hoop jy besoek Praag ook meer dikwels van nou af.
Beledigings, ek? Nooit gesien nie! My geursel slawe bloed wat voor lucifer buig terwyl ek Yah Weh aan bid laat dit nie net nie toe nie.
SIESTOG EN TOE BID SY VIR DIE VERLORE SEUN , HENG HOE EENVOUDIG WIL MENS NOU REGTIG WEES, WAT SOEK DIE DING IN DIE EERSTE PLEK IN HAAR HUIS ,GEEN SIMPATIE NIE