ANC ontken dat hulle 3 koerante teiken

Die ANC ontken dat drie koerante gestraf word vir hul aanvalle teen President Jacob Zuma, het ANC-woordvoerder Zizi Kodwa gesê. “Die bewering is verkeerd en kwaadwillig. Dit dui daarop dat die regering nie soberheidsmaatreëls kan oorweeg betreffende media-aankope nie,” het Kodwa gesê en bygevoeg: “Die regering het ‘n reg om kostes te sny waar hulle kan.” Die Mail & Guardian het Vrydag berig dat

Lees verder: ANC ontken dat hulle 3 koerante teiken

Mej SA wen wêreldkroon

Mejuffrou Suid-Afrika, Rolene Strauss het haar Mejuffrou Wêreld-kroon aan Suid-Afrika opgedra. Die laaste keer wat ‘n Suid-Afrikaner die titel kon wen was in 1974 toe Anneline Kriel as Mej. Wêreld aangewys is. Sy is Sondag in Londen as Mej. Wêreld gekroon is, het pres. Jacob Zuma gesê. “Ons is baie trots dat een van ons

Lees verder: Mej SA wen wêreldkroon

Gyselaarsdrama in Sydney

‘n Gyselaarsdrama ontvou tans in Sydney, Australië. Volgens praag se plaaslike verteenwoordiger in die stad, het “‘n vrou, vermoedelik ‘n polisievrou wat nie aan diens was nie, ‘n geweerkolf opgemerk in die rugsak van ‘n man wat die Lindt-sjokoladewinkel in Martin Place binnegegaan het ongeveer 9:45 vanoggend. Sy het dadelik  alarm gemaak. Volgens die Lindt-baas

Lees verder: Gyselaarsdrama in Sydney

Video: Dan Roodt oor kultuurmarxisme

Suid-Afrika beweeg tans terug in die rigting van die middel van die twintste eeu toe marxisme in groot dele van Europa oorheers het. Die doel van kultuurmarxiste is om ‘n klein groepie of oligargie in die land te vestig wat alle mag en hulpbronne sal oorheers terwyl die breë bevolking, soos die middelklas-Afrikaner, doelbewus verarm

Lees verder: Video: Dan Roodt oor kultuurmarxisme

Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?

Op 1 deser is op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) aangekondig dat Willem Johan Simon (Wim) de Villiers (55) as die nuwe rektor en visekanselier aangestel is. Op dieselfde dag is Johann Rupert se termyn as US-kanselier met vyf jaar verleng. Die twee hoogste poste sal dus waarskynlik deur Afrikaanssprekende blankes en daarby

Lees verder: Universiteit Stellenbosch: Is akademiese herstel moontlik?

Dooieboommedia skep rasherrie vir sensuur-doeleindes

Die media kan nie bekostig dat ‘n goeie krisis verlore moet gaan nie, skryf Jan Viljoen. “It’s long been understood, hundreds of years, that unless people are controlled, they are going to challenge power. They will not simply willingly accept subordination, domination, hunger and so on. Nobody is going to accept that – if they

Lees verder: Dooieboommedia skep rasherrie vir sensuur-doeleindes

Hongkongse protes rafel uit

Dit lyk asof nie kleurrewolusie in Hongkong nie die pyp gaan rook nie. Hongkongse polisie het Donderdag begin om die toneel van die stad se sogenaamde “pro-demokrasie betogings” op te ruim. Tente en versperrings is verwyder na twee maande se siviele ongehoorsaamheid en politieke opmarste en vergaderings die middestad van Hongkong lam gelê het. Die meeste

Lees verder: Hongkongse protes rafel uit

Palestyne blameer Israel vir minister se dood

Die Palestynse owerheid het Israel blameer vir die skielike dood van ‘n Palestynse kabinetsminister. Israel het sy troepe in die Wes-Oewer intussen vermeerder en die minister van verdediging, Moshe Yaalon, het verskoning vir die dood aangebied. Volgens die Palestyne toon die voorlopige lykskouing – wat betwis word deur Israeliese patoloë – dat hy gesterf het

Lees verder: Palestyne blameer Israel vir minister se dood

Gedenkdiens vir vermoorde Groenewalds

‘n Gedenkdiens sal Vrydag by die Moreletapark NG-kerk in Pretoria gehou word vir die vermoorde Werner Groenewald en sy twee kinders Hul oorskot het Woensdag in Suid-Afrika aangekom. Teresa Conradie, ʼn familiewoordvoerder, het Donderdag gesê hulle oorskot het uit Kaboel aangekom. Groenewald se vrou, Hannelie, ‘n mediese dokter, is Dinsdag terug uit Afghanistan. Groenewald (46), en sy kinders

Lees verder: Gedenkdiens vir vermoorde Groenewalds

Talle roubeklaers by Korkie-diens verwag

‘n Groot aantal roubeklaers word by die diens van die voormalige biologie-onderwyser van Grey Kollege in Bloemfontein verwag. Pierre Korkie is verlede naweek in ‘n mislukte ontsettingspoging deur die VSA in Jemen dood tesame met ‘n Amerikaanse aangehoudene. Die Amerikaanse State Department het intussen in ‘n verklaring gesê hulle was nie daarvan bewus dat ‘n Suid-Afrikaner aangehou word

Lees verder: Talle roubeklaers by Korkie-diens verwag