Die kamer waar hy behandel word in oudpres. Nelson Mandela se huis in Houghton, lyk soos ‘n hoësorgeenheid, het Winnie Madikizela-Mandela, sy gewese vrou, gesê. Madikizela-Mandela het gesê die voormalige staatshoof is steeds siek, berig die Sunday Independent. Sy het gesê Mandela kan ook weens die pype in sy mond nie meer praat nie. Dié pype
Voormalige polisieman ontvoer kind, eis R1,5 miljoen losprys
‘n Voormalige polisiebeampte is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ‘n negejarige seun van Lyttelton Manor in Pretoria. Die man wat voorheen ‘n konstabel was by Lenasia se Speurtak vir handelsmisdaad, is in Johannesburg in hegtenis geneem nadat die seun Dinsdag by sy laerskool vermis geraak het. Hy het ‘n losprys van
Lees verder: Voormalige polisieman ontvoer kind, eis R1,5 miljoen losprys
Steenbrasdam het g’n kraak
Die stad Kaapstad het gerugte dat die wal van die Steenbrasdam naby Gordonsbaai ‘n kraak in het, as onverantwoordelik beskryf. Volgens Farouk Robertson van die stad se Water en Sanitasie-afdeling word die gerugte op sosiale netwerke versprei. Hy sê die swaar reënval van die afgelope naweek het veroorsaak dat die laer-Steenbrasdam oorvol is, wat volgens
Juju skryf eksamen as hofsaak begin
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), kan dalk agter tralies eindig voor die verkiesing. Juju se hofsaak sal vandag in die Rondgaande Hof in Polokwane begin. Streng veiligheidsmaatreëls sal geld. Malema en sy vier mede-beskuldigdes word van bedrog, geldwassery en afpersing aangekla. Die voormalige leier van die ANC Jeugliga het na bewering miljoene rande uit
‘Rotgevrete baba’ was glo moetiemoord
Die sewe maande oue baba wat na bewering in Diepsloot deur rotte opgevreet is, was nie ‘n slagoffer van ‘n knaagdierplaag of verwaarlosing nie, maar heksery. PRAAG het van die bure van die ouerpaar verneem dat die baba nie dood is weens rotte wat hom gevreet het nie, maar van beserings wat hy opgedoen het
Israel, Saoedi-Arabië beplan aanval op Iran
Israel is besig met die koördinering van planne vir ‘n militêre aanval op Iran. Hulle werk saam met Saoedi-Arabië. Riyadh sal taktiese ondersteuning bied aan Jerusalem, het ‘n Britse koerant berig vroeg Sondag. Saterdag het Bibi Netanyahu aan die Franse dagblad Le Figaro oor die situasie verklaar dat Israel en die “voorste lande in die
Dis tyd dat koeëlvaste klere in die mode raak
deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] In die VSA, wat reeds oor ‘n allamintige moordsyfer beskik, sterf drie keer soveel mense in motorongelukke as wat vermoor word. Suid-Afrika is natuurlik die wêreld se kampioenland wat geweldsmisdaad betref, daarom word meer mense jaarliks vermoor as wat in motorongelukke omkom. Skoppensboer dra nogal getrou sy sitplekgordel.
Wannie Carstens se inklusiewe Afrikaans en Afrikaner
deur Leon Lemmer Op 15 Maart het Wannie Carstens (gebore in 1952) ‘n artikel op LitNet gepubliseer. Daaroor het ek onder meer soos volg op Praag (17 Maart) geskryf: “Propaganda teen Afrikaans en die Afrikaner word deur Carstens eerder welwillend gesluk as manmoedig beveg. Die verdedigende en apologetiese modus waarin glad te baie Afrikaanssprekendes verval
Lees verder: Wannie Carstens se inklusiewe Afrikaans en Afrikaner
Derde insident by Pelindaba te midde van gespanne P5 + 1-kernsamesprekings
‘n Onlangse insident by die kernverrykingsaanleg by Pelindaba, wes van Pretoria, waar radioaktiewe gas in die atmosfeer gelek het, het ’n potensiële bestralingsgevaar geskep vir honderde duisende mense in Gauteng. Dit is die gebied in Suid-Afrika waar die meeste Afrikaners ook saamgetrek is. Dis die derde ongeluk die afgelope 17 jaar by die aanleg en kenners is bekommerd
Lees verder: Derde insident by Pelindaba te midde van gespanne P5 + 1-kernsamesprekings
Nog stormweer vir Kaap voorspel
Die Wes-Kaapse rampbestuur is op hoë bystand nadat nog reën wat vir Sondag voorspel word in gebiede soos George en Hermanus. Een persoon het verdrink en ‘n tweede word vermis nadat hulle motor deur stygende vloedwater op Stellenbosch meegesleur is. Die reën het ook daartoe gelei dat verskeie hoofroetes in die Kaapse Skiereiland gesluit is.
