Die hoofopposisieparty in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) sê onderhandelinge met pres. Joseph Kabila vóór verkiesings, het ’n dooie punt bereik. Kabila, wat sedert 2001 die staatshoof is, is grondwetlik nie toegelaat om in volgende jaar se verkiesings te staan nie. Sy tweede verkose termyn loop dan ten einde. Sy teenstanders beskuldig hom egter
Lees verder: DRK se hoofopposisie-party stap uit onderhandelinge
