Die haas neem oor!

Haasliefhebbers het hulself na Twitter gewend in ‘n poging om die oryctolagus cuniculus in die oor van die standbeeld van Nelson Mandela by die Uniegebou te red. Sommige bronne beweer die haas is eerder ‘n pedetes capensis, of lepus saxatilis en ander sê weer dis die lepus californicus. Maar ‘n vlakhaas of kolhaas is nie van brons nie en volgens

Lees verder: Die haas neem oor!

‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter

praag voer ‘n onderhoud met Gustav Venter, skrywer van Die amigdala van Alrina Smal en die huidige apokaliptiese vervolgverhaal Bodem. Wanneer het u die idee gehad om ‘n vervolgverhaal vir internetpublikasie te begin skryf? Terwyl ek beplan het wat om in 2014 te doen. Dit het neergekom op ʼn eenvoudige formule: My loopbaan vereis dat

Lees verder: ‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter

Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters

Inwoners van Bekkersdal glo grond wat die goudmyn-maatskappy Rand Uranium behoort, kan “wettig” beset word. Onbeboude grond in Bekkersdal aan die Wes-Rand is gesteel deur blankes, sê die Groter Westonaria se Concerned Residents’ Association. “Ons vra nie om verskoning vir die grondbesetting nie. Ons glo dit behoort aan ons [swartes]. Dit is gesteel deur die

Lees verder: Blankes het grond gesteel sê Westonaria se grondbesetters

Veiligheid opgeskerp by platinummyne

Veiligheid by die land se grootste platinummyne in Rustenburg is opgeskerp nadat sowat 70.000 Amcu-lede vanoggend met ‘n onbepaalde staking begin het. Veiligheidsbeamptes bewaak tans die ingange van die mynskagte. Duisende werkers sal na verwagting later vanoggend by die Wonderkopstadion stroom waar die president van Amcu, Joseph Mathunjwa die stakers sal toespreek. Produksie het gisteraand

Lees verder: Veiligheid opgeskerp by platinummyne

Oproer tussen Randfontein en Krugersdorp belemmer verkeer

Betogers het paaie in Roodepoort in Gauteng met klippe en brandende voorwerpe versper en verkeer tussen Randfontein en Krugersdorp word negatief geraak. Motoriste wat die pad tussen Randfontein en Krugersdorp gebruik, is aangeraai om alternatiewe roetes te oorweeg weens oproer in die gebied. Voorvalle waar betogers verbygaande motors met klippe bestook het, is aangemeld, volgens Wayne

Lees verder: Oproer tussen Randfontein en Krugersdorp belemmer verkeer

Armbrei die nuutste gier

Vergeet van breinaalde en tolletjiebrei. ‘n Nuwe gier het breiers verslaaf aan die gebruik van net hul arms. Armbrei het in die VSA kop uitgesteek, en is nou gewild onder breiers oral te danke aan dosyne touwysvideo’s op die internet. Dit is eintlik baie dieselfde as die normale brei. Armbreiers begin met ‘n groot glyknoop wat

Lees verder: Armbrei die nuutste gier

Helfte van wêreld se platinummyne staak

Die helfte van die wêreld se platinummyne kom vandag tot ‘n stilstand wanneer lede van die vakbond, Amcu vir beter salarisse begin betoog, het RSG berig. Amcu-lede sal by Implats, Anglo American Platinum en Lonmin staak. Implats het bekendgemaak dat hy sy bedrywighede in Rustenburg sluit om sy werkers te beskerm. Werkers wat vir diens

Lees verder: Helfte van wêreld se platinummyne staak

Steve vandag voor oor spoed

Die mees gewilde Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr sal vandag in die Bronkhorstspruit-landdroshof verskyn op aanklagte van roekelose en nalatige bestuur en oorskryding van die algemene spoedgrens. Tydens ‘n vorige verskyning, het hy gesê hy wil die saak buite die hof skik. Hofmeyr is op die aand van 19 Desember in Bronkhorstspruit in hegtenis geneem, en

Lees verder: Steve vandag voor oor spoed