Deur Jan Viljoen. So hulle wil alle verwysing na geloof en Christenskap uit die staatskole uithaal. Hulle wil God uit die skole verwyder. Ek wonder of dit so ‘n slegte ding is. Miskien moet ons eers kyk wie “Hulle” is. Ek neem aan “Hulle”, soos wat die webblad “Hulle” aandui, die kerngroep van die beweging
PRAAG tree toe tot regstryd oor Christelike inhoud in skole
PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het Woensdagoggend 3 September ‘n epos aan die voorsitter van OGOD, mnr. Hans Pietersen, gerig waarin die naam van sy prokureur en hul kontakbesonderhede versoek word aangesien PRAAG dié organisasie se skending van godsdiensvryheid in die land wil teenstaan. “Hierdie is die soveelste aanval op Afrikaanse skole wat deur twyfelagtige nie-regeringsorganisasies
Lees verder: PRAAG tree toe tot regstryd oor Christelike inhoud in skole
Rusland, Oekraïne kom ooreen oor stappe vir skietstilstand
Russiese president Wladimir Poetin en sy Oekraïense eweknie Petro Poroshenko het “tot ‘n groot mate” ooreengekom op die stappe wat geneem moet word om ‘n skietstilstand te bereik, het die Russiese president se perssekretaris Dmitri Peskof gesê. “In ‘n telefoniese gesprek vroeër in die dag het Poetin en Poroshenko menings uitgeruil en tot ‘n groot
Lees verder: Rusland, Oekraïne kom ooreen oor stappe vir skietstilstand
Tweede gesprek oor die Oekraïne
[soundcloud id=’166017338′] In hierdie tweede gesprek oor die Oekraïne gesels Dan en Karin Roodt oor die onlangse verwikkelinge in die oorlog, asook die uitlek van die gewraakte uitlating deur Wladimir Poetin dat hy die Oekraïne “binne twee weke sou kon verower”.
VSA brei lugaanvalle in Afrika uit
Die VSA het ‘n lugaanval deur ‘n onbemande tuig gedoen oor ‘n gebied waar die leiers van Somalië se Al-Kaida-militante vergader het, het intelligensie bronne Dinsdag gesê, maar dit is onduidelik of enige bevelvoerders gedood is. Die aanval het volgens Somaliese regeringsamptenare die al Sjabaab-leier Ahmed Abdi Godane en ander leiers geteiken wat glo byeen
Kosie Pretorius meen Pik Botha het mense oor SWA mislei
Die geskiedenis van Namibië van ontvoogding vanaf Duitse kolonialisme sedert 1884 na soewereine onafhanklikheid in 1990 is een van verlore kanse waarin Suid-Afrika die bal verkeerd gespeel het. In die mees onlangse geskiedenis van hierdie multi-etniese land was JWF (Koos) Pretorius ‘n belangrike rolspeler as leier van die SWA Nasionale Party. In sy outobiografie “Suidwes-Afrika
Lees verder: Kosie Pretorius meen Pik Botha het mense oor SWA mislei
VSA stuur troepe na Oekraïne, Irak, Somalië
President Barack Obama van Amerika gaan troepe na die westelike grens van die Oekraïne stuur vir ‘n gesamentlike militêre oefening hierdie maand met meer as 1000 troepe van die Verenigde State en sy bondgenote. Die besluit om voort te gaan met die Rapid Trident-oefening vanaf 16 tot 26 September word beskou as ‘n teken van
Koos Reyneke is 20 jaar te laat
deur Leonie Rheeder Mnr Piet Le Roux, ras maak saak – loop net by jou deur uit en haal jou donker bril af en kyk hoe lyk die NSA ná ras “nie meer saak maak nie”. Intussen skryf mnr. Koos Reyneke 20 jaar te laat oor die moontlikheid om in 1994 ‘n Afrikanermeerderheidsgebied van 17%
Vryheidsfront het volkstaatidee laat verongeluk
deur Koos Reyneke, Wapadrand, Pretoria Middel ’93 het generaal Viljoen my versoek om die hele Volkstaatkwessie of eie grondgebied vir Afrikaners, Boere of Boere-Afrikaners, te verkort tot slegs twee beginsels wat hy tydens ‘n beplande eerste en geheime vergadering met meneer Mandela wou gaan bespreek ten einde te probeer om die droogmakery van Afrikanerberoepspolitici in
Lees verder: Vryheidsfront het volkstaatidee laat verongeluk
Grondwethof beslis teen Solidariteit oor RA
Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het Dinsdagoggend gesê die Grondwethof se beslissing teen Renate Barnard laat hulle “bitter teleurgesteld”. Barnard is blykbaar bevordering geweier in die polisie omdat sy wit is. Die saak het egter in die arbeidshof oor diensbillikheid gehandel en nie oor ras nie. Barnard was ‘n luitenant-kolonel in die polisie, maar
