Oor vyf Kaapse rassiste en Nazi-vergelykings

Vanoggend ontvang ‘n brief in my epos van ‘n leser wat eintlik aan Marianne Thamm van die Daily Maverick gerig is, na aanleiding van haar rubriek oor vyf Kaapse rassiste. Daarop het ek soos volg geantwoord. Jy kan gerus maar aan me. Thamm op Afrikaans skryf; sy is die taal heel goed magtig. Hoe lank

Lees verder: Oor vyf Kaapse rassiste en Nazi-vergelykings

Groenewalds in Kaboel vermoor voor NAVO-skenkerskonferensie

Die moord op die Suid-Afrikaners in Kaboel, Afghanistan, kom enkele dae voor ‘n NAVO-skenkersbyeenkoms in London. Die nuwe president van die land, Asjraf Ghani, is pas aangewys in die plek van president Karzai en sal vandag na Brussel en Londen reis om samesprekinge met NAVO-amptenare te voer oor skenkings. Afghanistan is ‘n dwelmuitvoerland. Dwelmuitvoere het

Lees verder: Groenewalds in Kaboel vermoor voor NAVO-skenkerskonferensie

Swart polisie op Lichtenburg pluk wit oudburgemeester rond

‘n Gevaarlike voorval het op Lichtenburg ontstaan toe ‘n blanke oudburgemeester die swart polisie versoek het om ‘n dronk bestuurder in hegtenis te neem wat reeds teen voertuie in ‘n parkeerruimte gebots het. Vir sy weldaad is hy sélf deur die polisie rondgepluk en in hegtenis geneem weens “dwarsboming van die gereg”. Hier is ‘n

Lees verder: Swart polisie op Lichtenburg pluk wit oudburgemeester rond

Ondergang van Afrikaans?

In die jare sestig, sewentig en tagtig was daar ‘n tweetalige, blanke universiteit in Port Elizabeth en ‘n oorwegend Afrikaanse universiteit vir bruines in Bellville. Albei is sedertdien getransformeer tot eentalige, multi-etniese, Engelse inrigtings. Daar was vyf tradisioneel Afrikaanse, blanke universiteite, naamlik te Pretoria, Johannesburg, Potchefstroom, Bloemfontein en Stellenbosch. Die universiteit in Johannesburg was die

Lees verder: Ondergang van Afrikaans?

Media24 ken Mandy Rossouw-kleinhuisieprys aan Conrad Koch toe

Skoppensboer het ook vandeesweek mit gespannter Aufmerksamkeit die nuwe reëls in ons agbare howe gadegeslaan. Reël nommer 1, subartikel (a) is: Bring jou pop saam. Subartikel (b) van dieselfde reël bepaal: Trek loslit aan en laat jou pop met sy skoene op die bank sit. Of verkieslik op Edelagbare se skoot. Reël 2 is: Maak

Lees verder: Media24 ken Mandy Rossouw-kleinhuisieprys aan Conrad Koch toe

Koch deur toilet-aktiviste vereer

Conrad Koch sê hy is skaam om ‘n toilet-prys in ontvangs te neem. Die lasteraarbuikspreker wat ‘n bruin pop as voorwendsel gebruik, is gisteraand in Johannesburg met ’n spesiale prys vir sy stryd teen wit Afrikaners deur die Ahmed Kathrada-stigting vereer. Zaakirah Vadi, woordvoerder van die stigting, het gesê Kathrada het self die sertifikaat van waardering aan

Lees verder: Koch deur toilet-aktiviste vereer

Stryd teen anti-rassisme ‘n verkeerde perd om op te saal

Persoonlik dink ek nie dat Afrikaners, of dan nasionalistiese Afrikaners, werklik ‘n stryd voer nie. Ek sien nog geen massamobilisering van Afrikaners wat vir my werklik op ‘n stryd dui nie. Dink maar hoe die UDF in die tagtigerjare nie gesukkel het om massas saam te bring nie. Waar doen Afrikaners dit rondom ‘n politiek ideaal?

Lees verder: Stryd teen anti-rassisme ‘n verkeerde perd om op te saal

Uit die dagboek van Konrad Kots

Liewe dagboek, Ek is immer dankbaar dat ek tans kortstondige roem beleef. Dis nie dikwels dat onbeduidende verloorders soos ek in die kalklig verkeer agv ‘n hofsaak nie. My aanslag op sagte teikens soos Afrikaners was hoogs suksesvol, en ek is seker oorlede antie Nadine keur my optrede goed, daar waar sy vanuit die hiernamaals

Lees verder: Uit die dagboek van Konrad Kots

Revolusie van die sedes: Steve, ek en die walgpop

Gister se sirkus by die Randburgse Landdroshof het vir my een ding bevestig: Suid-Afrika het ‘n algehele laagtepunt bereik wat norme van openbare debat en selfs die howe betref. Net soos by die Malema-haatspraakverhoor in 2010 het ek met verbasing geluister hoe die advokaat vir die verweerder ‘n argument daarvoor uitmaak dat daar geen beperking

Lees verder: Revolusie van die sedes: Steve, ek en die walgpop

Kabeldiefstal buite beheer

Koperdiefstal in Suid-Afrika het dramaties toegeneem en geen einde is in sig nie. Dit is reeds 43 persent hoër as die vorige jaar. Die finansiële verlies weens koperdiefstal het volgens die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid in Oktober tot R13,2 miljoen gestyg. In die vorige maand is R13 miljoen se kabels gesteel. Volgens die Kamer se koperdiefstal-barometer is

Lees verder: Kabeldiefstal buite beheer