Oproerige inwoners van Weilers Farm, suid van Johannesburg, het Maandagoggend die strate ingevaar. Die oproermakers het die R554 afgesper. Die polisie is in die gebied ontplooi. ‘n Woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar sê die pad is gesluit tussen die Goue Hoofweg en die R81, aangesien dit nie veilig is vir motoriste nie. Minnaar sê
Lees verder: Paaie sluit in Johannesburg-suid, Oosrand weens oproer
