Twee swart buitelanders en ‘n Suid-Afrikaanse vrou het in die Klerkdorpse Landdroshof verskyn omdat hulle glo ‘n hond lewendig geëet het voordat hulle die dier geslag het. Lees verder.
Oproerige stakers vandaliseer Sasolburg-munisipaliteit, kliniek
Die polisie moes van rubberkoeëls skokgranate gebruikmaak om oproeriges in Sasolburg uiteen te jaag. Stakende werkers van Sasolburg se Metsimaholo-munisipaliteit het amok gemaak, het die Vrystaatse polisie gesê. “Die werkers het die munisipaliteitgebou Woensdag met klippe bestook,” het ‘n polisiewoordvoerder, ao. Sellwane Mapamela, gesê. Betogers het die munisipaliteitgebou sowel as ‘n kliniek gevandaliseer. Werkers van
Lees verder: Oproerige stakers vandaliseer Sasolburg-munisipaliteit, kliniek
Opposisie-goewerneur aangekeer vir terreuraanvalle in Kenia
Die goewerneur van die Lamu-gebied in Kenia is in verband met die drie onlangse terreuraanvalle aangekeer. Meer as 60 mense is dood in die aanvalle. Pres. Uhuru Kenyatta hou plaaslike politieke netwerke vir die menseslagting verantwoordelik. ‘n Terroristegroep Al-Sjabaab, het intussen ook aanspreeklikheid vir die Mpeketoni-aanvalle aanvaar. “Goewerneur Issa Timamy is in aanhouding,” het die
Lees verder: Opposisie-goewerneur aangekeer vir terreuraanvalle in Kenia
Ramaphosa dink Ethiopië is ‘n baken van persvryheid
Baie waarnemers sien in ons adjunk-president ‘n man met die potensiaal om die waardigheid en integriteit van die hoogste amp in die land te herstel. Die miljardêr Cyril Ramaphosa het ‘n “presidensiële en staatsmanagtige teenwoordigheid” by die meeste van sy openbare optredes sedert die aanvaarding van sy posisie as Zuma se tweede-in-bevel. Maar sy onlangse
Lees verder: Ramaphosa dink Ethiopië is ‘n baken van persvryheid
Afrikaans kry die doodskoot op SAUK-TV
Terwyl die gewilde Afrikaanse televisienuus reeds tydelik opgeskort is ter wille van die sokkerwêreldbeker wat op SABC2 uitgesaai word, het dit bekendgeraak dat Afrikaans ná die sokker byna heeltemal op TV afgeskaf gaan word. Slegs enkele Afrikaanse programme gaan op SABC3 oorbly, ‘n kanaal wat nie in alle dele van die land ontvang kan word
Gebou stort ineen met skrootmetaaldiewe
Daar is vermoedelik nog mense onder die puin van ‘n gebou in Soweto wat ineengestort het. Een persoon is Woensdag dood gevind. Die vyfde man wat steeds in die puin vasgekeer is, se arm sal afgesit moet word sodat hy gered kan word. Hy is vroeg vanoggend uitgehaal onder die puin. Nog vier mans is
Water: Slegs blankes moet betaal
Die regering wil blykbaar aanstons water betalend maak vir wit verbruikers. Lees verder.
Sonkrag gaan glo swart skoolprestasie verbeter
Die grootste sonkrag-ontwikkelaar ter wêreld, Skypower van Kanada hoop Suid-Afrika se swart onderwysprestasie sal verbeter en brande in lokasies sal binnekort iets van die verlede wees. Skypower het 5000 sonkragligte aan swart skoolkinders in arm gemeenskappe geskenk. Die sonligte sal glo kerse te vervang wat swart leerlinge laataand moet gebruik waneer hulle studeer en daardeur
Voorsitter van AU, DA blêr saam oor grondgryp
Die voorsitter van die Afrika Unie, Dr Nkosazana Dlamini-Zuma sê “landbou het die potensiaal om armoede en hongersnood binne die bestek van een geslag uit te wis”. Die beraad fokus glo op landbou en voedselsekerheid in Afrika. Die vasteland, met die uitsondering van Suid-Afrika, het ‘n haglike geskiedenis van beide. Dié versekering kom nadat die
Toiletoorlog in Kaapstad woed voort
Die toiletoorlog in die Wes-Kaap duur voort. Skade aan toilette in die Kosovo-lokasie in Phillipi in Kaapstad word op sowat ‘n halfmiljoen rand beraam. Raadslid Ernest Sonnenberg sê 14 kleinhuisies is Saterdag deur vandale beskadig en nog 100 eergister. Hy sê aansienlike bedrae geld word aan die herstelwerk van beskadigde toilette in lokasies bestee. Sonnenberg
